Gecado model 25 winbuksie

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Gecado model 25 winbuksie

Post by Tertius Steyn »

Jis ouens het wil gou hoor by julle, ekt n Gecado Mod 25 windbuksie wat in die kluis staan, nou kyk die een het ek gekry toe ek 6 was en hys maar nie in n mooi kondisie nie weens sy ouderdom en dat dit my pa sn was toe hy n laaitie was daar in die Karoo wereld. Ek wil graag die geweertjie weer mooi oordoen en regmaak. Ek kort op die oomblik 2 dinge, n Nuwe loop en n Nuwe kolf. Die kolf is al so reg gemaak dat hy niemeer wil reg kom nie, en sy loop is erg gebuig en die groewe binne is maar moet ( lyk of daar alenhande goed deur daai loop geskiet en gedruk is). Sal ek moontlik sulke spares kry vir hom? Die geweertjie le baie baie na aan my hart omdat dit my eerste "gun" was. Indien iemand dalk weet van n kolfie of so wat dalk rond le (hy hoef nie perfek te wees nie, moet net nie gekraak of gebreuk wees nie), of n loop wat iewerste le (moet nog mooi en reguit wees,mag maar roes op he, maak sommer gou gou reg) laat weet my groot asseblief. Baie baie dankie manne. Geniet die forum nog baie baie! :laugh: ^-^
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Gecado model 25 winbuksie

Post by Riebeeker »

Kontak vir oom Nico Relihan van Cape Field Sports in Malmesbury 022 4871864
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Gecado model 25 winbuksie

Post by Hein M. »

Probeer ook Danie v Rensburg 072 455 2491. Dink hy is in Oos-Kaap.
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Gecado model 25 winbuksie

Post by junglejulian »

Hier is n persoon in Bloem.Adriaan van Rensburg-082 373 2393 (Ek vermoed dit is Danie van Rensburg se seun soos Hein Noem) Wat sy oorlede pa se windbuks herstelwerk oorgeneem het.Sy Pa is laasjaar oorlede en het in Cradock gebly.Hy het oor die 150 windbukse in sy persoonlike versameling.Ek het onlangs 3 windbukse by hom laat regmaak.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Gecado model 25 winbuksie

Post by Hein M. »

junglejulian wrote:Hier is n persoon in Bloem.Adriaan van Rensburg-082 373 2393 (Ek vermoed dit is Danie van Rensburg se seun soos Hein Noem) Wat sy oorlede pa se windbuks herstelwerk oorgeneem het.Sy Pa is laasjaar oorlede en het in Cradock gebly.Hy het oor die 150 windbukse in sy persoonlike versameling.Ek het onlangs 3 windbukse by hom laat regmaak.
Sies tog.. Het nie geweet die oom is oorlede nie :(

Sy diens was baie goed. Het veral in BSA spesialiseer...
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Gecado model 25 winbuksie

Post by junglejulian »

Adriaan het seker 60 verskillende BSA windbukse,van skyfskiet tot gewone massa produksie gewere.Daar is heel paar wat feitlik nuut en oorspronglik is.Ek dink hy moes groot ponde betaal vir dit.
Post Reply