Kleiduif Skiet
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Kleiduif Skiet
Hallo Maats
Enige van julle kerels wat julle baie met hierdie speletjie ophou?
Laasnaweek so boksie of 10 uitgeskiet en nou het die gogga my weer! Bly lekker, raak net biekie duur...
[img width=800 height=600]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... CF5270.jpg[/img]
Groete
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Kleiduif Skiet
Dit bly maar bobaas daai, en oppas, daai gogga byt harder.
Ons het n klub op tosca en het vir my n masjien aangeskaf as die vriende kom kuier.
Ons maak gewoonlik 2 spanne, en die verloor span braai daai aand en gooi die wen span se verversings...
Dalk moet ons so ding tussen die forum lede probeer reel?

Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Kleiduif Skiet
Klompie jare terug baie gereeld geskiet. Klub het doodgeloop a.g.v. koste element.
Huidiglik skiet ons af en toe by ons Jagtersvereeniging. Nie die tipe van baanskiet waaraan ons gewoond was nie. Stasies word rondgeskuif in die veld en dit maak dit vrek moeilik. Van 20 -23 uit 25 af na 9 as jy goed skiet. Mens noem dit oefening. Lelike gogga die !!

Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Kleiduif Skiet
ek wens regtig iemand kan my meer van die skiet vertel. het eergister my 12br Beretta semi-outo gekry. maar weet van haelgewere en kleiduif skiet niks. maar wil graag baie meer weet.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Kleiduif Skiet
Dag se Jagbehep
Wat wil jy weet van die sport ek skiet by die beste klub in die land Centurion Gun Club.Daar is baie afdelings wat jy kan skiet.Soos bv ATA trap, DTL trap, Sporting ,Trench.
Groete Beretta
Wat wil jy weet van die sport ek skiet by die beste klub in die land Centurion Gun Club.Daar is baie afdelings wat jy kan skiet.Soos bv ATA trap, DTL trap, Sporting ,Trench.
Groete Beretta
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Kleiduif Skiet
dankie dat ek jou mag vra. begin sommer by al daardie afkortings wat jy gebruik het.( ek het nog baie vrae maar wil jou nie nou al moeg maak nie)Beretta wrote: Dag se Jagbehep
Wat wil jy weet van die sport ek skiet by die beste klub in die land Centurion Gun Club.Daar is baie afdelings wat jy kan skiet.Soos bv ATA trap, DTL trap, Sporting ,Trench.
Groete Beretta
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Kleiduif Skiet
Jagbehep
Ek sal probeer met wat ek skiet.Ek skiet ata trap.682 x Beretta trap geweer enkel loop 30".5 stasies 5 skote per stasie one shot one kill.28gram no 7 hael ek gebruik n full choke.
Groete Beretta
Ek sal probeer met wat ek skiet.Ek skiet ata trap.682 x Beretta trap geweer enkel loop 30".5 stasies 5 skote per stasie one shot one kill.28gram no 7 hael ek gebruik n full choke.
Groete Beretta
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Kleiduif Skiet
you lost me dude!!! trap geweer?? stasies?? full choke??? sorry, maar ek het gese ek weet niks,Beretta wrote: Jagbehep
Ek sal probeer met wat ek skiet.Ek skiet ata trap.682 x Beretta trap geweer enkel loop 30".5 stasies 5 skote per stasie one shot one kill.28gram no 7 hael ek gebruik n full choke.
Groete Beretta
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Kleiduif Skiet
Jagbehep
Choke: dit bepaal die patroon van die hael groot of klein sirkel
Stasies : 5 stasies in n half maan sirkel agter die trap huis van waar die kleie geskiet word. Ek hoop jy verstaan dit
Beretta
Choke: dit bepaal die patroon van die hael groot of klein sirkel
Stasies : 5 stasies in n half maan sirkel agter die trap huis van waar die kleie geskiet word. Ek hoop jy verstaan dit
Beretta
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Kleiduif Skiet
Beretta
Gooi bietjie meer info oor die Centurion club? Sal graag da wil draai eendag. Mag n man met pompaksies gooi da by julle?
STef
Gooi bietjie meer info oor die Centurion club? Sal graag da wil draai eendag. Mag n man met pompaksies gooi da by julle?
STef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Kleiduif Skiet
dan moet ek seker vra of ek met n semi outo mag skiet?Stefan764 wrote: Beretta
Gooi bietjie meer info oor die Centurion club? Sal graag da wil draai eendag. Mag n man met pompaksies gooi da by julle?
STef
as ek self wil kleiduif skiet wat het allse nodig, soos die apparaat wat die kleie gooi en kleie en watter ammo. en wat kos elkeen van die items?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Kleiduif Skiet
Jagbehep
Kleie = R 260 vir 100 kleie
Patrone = R69 per boksie van 25 (No 7, 28gr)
Kleigooier kos enige iets van R800 tot R3000. Hang af van kwaliteit asook hoeveel kleie hy gooi, een of 2.
Groete
Stefan
(PS - sover ek weet mag n ou nie met n semi auto kleiduif kompetisie skiet nie. Op jou plaas kan jy seker maar soveel koele ini pens stoot soos jy wil en die kleie vermorsel! Oor die pomp-aksie vraag, party kompetisies laat jou toe met n pomp, maar dan mag daar net 2 ini pens wees, of dis maar by die 2x kompetisies wat ek aan deelgeneem het...)
Kleie = R 260 vir 100 kleie
Patrone = R69 per boksie van 25 (No 7, 28gr)
Kleigooier kos enige iets van R800 tot R3000. Hang af van kwaliteit asook hoeveel kleie hy gooi, een of 2.
Groete
Stefan
(PS - sover ek weet mag n ou nie met n semi auto kleiduif kompetisie skiet nie. Op jou plaas kan jy seker maar soveel koele ini pens stoot soos jy wil en die kleie vermorsel! Oor die pomp-aksie vraag, party kompetisies laat jou toe met n pomp, maar dan mag daar net 2 ini pens wees, of dis maar by die 2x kompetisies wat ek aan deelgeneem het...)
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Kleiduif Skiet
Jagbehep
Jy mag met semi auto skiet jy kry n" plug" om die geweer te blok sodat jy net twee rondtes mag laai.By ons klub kos dit R50.00 per 25 kleie.Een van die "geheime " is dat jou geweer jou moet pas.

- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Kleiduif Skiet
Hallo Stefan
Dit is duur sport solank jy patrone moet koop. Ons laai ons eie patrone gooi eie hael en koop duiwe in groot maat. Dit is eintlik 'n familie sport en vrou en kinders kan almal skiet.
Het lank gelede 6 tweede handse masjiene gekoop en opgestel op die plaas volgens internasionale standaarde en elke naweek as die tyd dit toelaat skiet ons bietjie die goete.
Tyd gelede was daar groot kompitisie by Graaff Reinet toe eers besef watter groot sport dit in wording is , gesien Beyers loop ook daar rond en skiet die goete.
Lanber het 'n baie bekostigbare over en ander op die staduim. Die reviews in Amerika skryf die gewere baie hoog aan. Skiet self met een en kon tot dusver glad nie kla.
Knou goggas af
MEERKAT

Jagbehep,
Dis nie te duur nie. Hulle vra ons R150 vir 200 kleie en die basiese masjien kos R595 en dan gaan dit op.
Gaan skiet sommer by n boere dag of so as daar naby jou is voor jy in die groter arena instap.
Het al gehoor daai pretoria gun klub is baie goed. Vriend van my skiet by roodepoort en oor die algemeen is
die ouens baie bereid om te help om nuwe mense in die sport in te kry.
Ons het n masjien oor n gat gesit en dan staan jy langs die ou en roep "pull" dan los hy vir jou die klei, om te begin
is dit die heel eenvoudigste. As die gogga byt, gaan kyk n dag kompetiese en dan begin jy as jy kompeteerend wil skiet.
Ek skiet klei om in oefening vir voels te bly en neem deel aan voel jag kompetiesies.
Die lekkerste 2 van die jaar is by dwaalboom, en daar is ook n nationale liga wat jy in n span kan doen. Klasse sluit
dan in met en sonder honde en dan die vlak wat jy jouself sien.
Dis ook iets wat jy kan oorweeg?
Dink ek begin nou te veel van die onderwerp af dwaal.
Groete.
Peet
Dis nie te duur nie. Hulle vra ons R150 vir 200 kleie en die basiese masjien kos R595 en dan gaan dit op.
Gaan skiet sommer by n boere dag of so as daar naby jou is voor jy in die groter arena instap.
Het al gehoor daai pretoria gun klub is baie goed. Vriend van my skiet by roodepoort en oor die algemeen is
die ouens baie bereid om te help om nuwe mense in die sport in te kry.
Ons het n masjien oor n gat gesit en dan staan jy langs die ou en roep "pull" dan los hy vir jou die klei, om te begin
is dit die heel eenvoudigste. As die gogga byt, gaan kyk n dag kompetiese en dan begin jy as jy kompeteerend wil skiet.
Ek skiet klei om in oefening vir voels te bly en neem deel aan voel jag kompetiesies.
Die lekkerste 2 van die jaar is by dwaalboom, en daar is ook n nationale liga wat jy in n span kan doen. Klasse sluit
dan in met en sonder honde en dan die vlak wat jy jouself sien.
Dis ook iets wat jy kan oorweeg?
Dink ek begin nou te veel van die onderwerp af dwaal.
Groete.
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Kleiduif Skiet
meerkat, molopohunter, ek sal maar eers hier tussen n paar pelle skiet, sodat ek kan leer. hier is nie n klub in 200km raduis van ons nie. maar hier is BAIE voeljag geleenthede. maar selfs van dit sal ek maar ook moet geleer word. oefen en oefen is seker die antwoord. as as so masjien onder R1000 begin dan sal ek een aanskaf. ek sien julle ouens se dat die soort skiet duur geword het, maar ek is gewoont die duur skiet met gewere waar n pakkie PMP 300magnum R460 vir 20 kos. so R69 vir 25 haelgeweer patrone klink net te lekker. wat my ook aantrek tot die kleiduif skiet, is dat almal daaraan kan deelneem. my vrou my personeel my nie-jagter vriende. alles in ag genome lyk hierdie vir my na n goedkoop stokperdjie. is daar plaaslik ammo wat 24grn gelaai is?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Kleiduif Skiet
majubaketie,
Daai is ideal as jy nie ernstig komps wil doen nie, jy kan met enige gaelgeweer skiet onder sosiale kleiduif. My swaer skiet met 1 van daai enkel loop waterpyp gewere.
Daai is ideal as jy nie ernstig komps wil doen nie, jy kan met enige gaelgeweer skiet onder sosiale kleiduif. My swaer skiet met 1 van daai enkel loop waterpyp gewere.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Kleiduif Skiet
Majubaketie
Jy kan maar daardie 870 koop ek het een hy skiet al die hael geweer rondte sizes.
GroeteBeretta

blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Kleiduif Skiet
vir die manne wat wil oefen het ek n lekker masjien nl n oupa jasper gooier wat ek wil verkoop
groete remington
groete remington
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Kleiduif Skiet
remington, vertel meer, ag toe, asb? 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Kleiduif Skiet
Waar in SA is jy ? Ek het ook 'n masjien wat ek weer wil afstof en gebruik.Jagbehep! wrote: hier is nie n klub in 200km raduis van ons nie. maar hier is BAIE voeljag geleenthede.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Re: Kleiduif Skiet
Jagbehep
Ons skiet kleiduif of ulco,en ek weet lime acres is ok weer aan die gang. Pm my as jy belang stel.

260rem 8x57js brno 12br mossberg
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: Kleiduif Skiet
Dit raak deur want mens kan maklik 100 rontes haelgeweer uitskiet en dan het jy nie genoeg gehaat nie. Ek het nou onlangs vir my n Berreta 682 Gold E aangeskaf met interchangable chockes. Ek moet nou net die verdomde Kleis raakskiet. 
- RIEMPIES
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Fri Dec 18, 2009 11:23 am
Re: Kleiduif Skiet
Hallo Worsie lanklaas van jou gehoor as ek reg is omtrent so jaar terug ek het vir jou goeie raad kry n bril dan is jou probleme opgelos het dieselfde probleem gehad.
Groete oom riempies
Groete oom riempies
SILENCE I KILL YOU!!!!!!