.700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by JTM »

Baie netjies! Julle moet 'n mooi review video doen as julle klaar is en dit Youtube. Veral met 'n paar skote. Dit sal redelik populêr wees dink ek.
Jannie Welman
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Dagse manne

Dankie,

Ek was ongelukkig buitestedig toe die geweer geskiet was en my pa is BBC (Born Before Computer) so video en fotos was nie ter sprake nie ;D Maar ek belowe ons sal iets moois vir julle doen. My pa se wel dat die geweer vir hom minder geskop het as sy .577 Nitro maar dit te danke is aan die gewig van die wapen.

Groete

Ralph jr.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Goeie middag manne!!

Dog ek kom update hierdie draad - ons is tans besig om die .700 Nitro Express af te rond en te voltooi - net om vir julle te wys hoeveel poeier daardie 50BMG primer het - klap soos n 223 rondte - hou die flam dop.

Wie het gese dat n .700 NE skop - sommer uit die heup uit.

Youtube video - (kry die link nooit reg nie)

https://www.youtube.com/watch?v=Da4JbcY ... e=youtu.be

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20nitr%20vid/20150214_115342_zpsj44c3m3x.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20nitr%20vid/20150214_115337_zpsps6gn3ke.jpg[/image]
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Om aan te sluit by die .700 Nitro Express se draad -

Ons het opdragwerk ontvang om n .750MWS te bou - .700 Nitro Express se dop wat oop geblaas is na 1800gr .750 kaliber. Die Kaliber is ontwerp deur die direkteur en kleint van Aussie Custom Projectiles - Mark Savage (voorletter : MWS). Hier is n paar fotos wat hy vir my gestuur het oor sy koeels wat hy vervaardig en gaan gebruik. Mark vlieg binnekort SA toe vir n jag en so doende sy wapen kom bespreek en vir my die reamer en herlaai toeristing bring. Mark het wereldwyd na n wapenfabrikaat/geweersmid gesoek wat hom sal help om sy droom kanon te bou met geen terugvoer of net n eenvoudige nee-dankie.

Ons hou julle op hoogte

Groete

Ralph jr.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20nitr%20vid/DSC_0088_zpslgm6mpfh.jpg[/image]

1800gr Projektiel teen n .308 dop

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20nitr%20vid/10623667_357067077832900_3537902425624798321_o_zpscrykdohe.jpg[/image]

Jammer vir die drank - aussies.... :-)

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20nitr%20vid/10384061_357870394419235_686763760528703795_n_zpsx8cy3ndm.jpg[/image]
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by henning »

Goeie genade, daardie projektiel gaan jou skop laat jy hop.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Goeie dag manne - jammer ons is stil - te veel werk. Vir die manne wat my nie op Sosiale media volg nie. Hier is n video van die .700NE se overpressure toets. Paar manne lag maar vir ons cradle en tou maar hy doen die werk. Pressure toets was op 130% getoets met n 1000gr Claw punt.

Ons gaan die geweer vandag skiet op ons Big Bore baan - deel later video met julle.

Volg die skakel:

http://vid1072.photobucket.com/albums/w ... cm9utu.mp4

Groete

Ralph jr.
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Dries101 »

Jou mos gistraant gese ek hou van daai hi tech tou van julle.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Dries101 wrote:Jou mos gistraant gese ek hou van daai hi tech tou van julle. Image
:laugh: :laugh: - solank hy "bang" maak en daarvoor uitkom en reg extract is ek gelukkig. By gese ek't so 0.5m in daai 30m nat skietwal ingegrou met my arm sonder om die prokektiel te kon terug kry - baie ander koeels gekry maar geen 700Nitro nie. Daai ding is blits vinnig - wonder wat chrony hy - dit is nou as die chrony nog in een stuk is van die muzzle-blast.

Dries101 - ons gaan hom vanmiddag skiet - ek hou jou op hoogte

Groete

jr.
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Dries101 »

Lekker, ek sal n plan moet maak om julle te kom help met balistiese toetse of so iets. N man se skouer kan net so veel vat dan moet hy die B span inroep
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

:laugh: :laugh: of n paar jagtydskrif joernaliste >:D >:D >:D
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Dries101 »

Ralph Badenhorst wrote::laugh: :laugh: of n paar jagtydskrif joernaliste >:D >:D >:D
Waar woordeImage daai
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Armand Steenkamp »

Ralph Badenhorst wrote::laugh: :laugh: of n paar jagtydskrif joernaliste >:D >:D >:D
Hahahaha goeies!
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Manne ons is nou besig om ladings te laai - ons gebruik PMP se 50bmg primers maar die primer cups het n baie dik mantel (0.5mm) - so die boere plan - skim die primer - gevaarlike dinge "DON'T TRY THIS AT HOME".

Laai binnekort videos op

Bid vir my asb

Groete

jr.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Nog so paar fotos

Groete

jr.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Dagse manne - Geskiedenis is vandag gemaak - hier is die video. Ek moet se dat my .577 Nitro Express my baie harder geskop het . So die lading was 5grein oor max om hangfire te voorkom met n 1000gr Claw Custom Bonded projektiel met n PMP .50BMG primer.

Dankie vir almal wat die draad gevolg het - die wapen is amper voltooi en moet nou net ge-herblou word. Die wapen sal binnekort in n paar tydskrifte verskyn - ons sal julle op hoogte hou van als. Jammer vir die slegte klank kwaliteit - ons het perongeluk die waterdigte "cover" vir die Go-pro opgelos wat ons gebruik tydens marlyn hengel.

Geniet en lekker lag

Volg die skakel:

https://www.youtube.com/watch?v=FXRGBfL ... e=youtu.be

Groete

Ralph jr.

PS: daar is min manne met groot genoeg "lemoene" om hierdie dino-jagter te skiet
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by JacquesT (Stompe) »

Baie geluk, dis baie besonders.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by douw »

Well done Ralph.

Dit was 'n voorreg om die proses te volg! Dankie vir die deel.

Groetnis
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Dankie manne - was n baie lekker bou.

Foto is geneem tydens die skoot - hanteer ongelooflik tydens recoil

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/RALPH3_zpsxffjzkwv.jpg[/image]

Nadat ons so bietjie pret gehad het met die .700 Nitro Express, het ons toe die .50cal gaan afstof en n paar 500m skote gaan skiet.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/altApYIHAncxIvl4kQW1qSFiPXR2Uon07apPeixac_72i9t_zps5ygqr2o8.jpg[/image]

Volg die skakel:

https://www.youtube.com/watch?v=IUpuJKO ... e=youtu.be

Groete

R jr.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Dagse manne - ons kon 2 projektiele herwin uit die nat skietwal - die een weeg 752gr en die ander 887gr.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/WP_001520_zpsdlwjxrku.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/WP_001519_zpsmoluddwy.jpg[/image]

Groete

Ralph jr.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

Goeie naand Manne

Maande het verby gevlieg sonder dat ek behoorlike foto op Jaracal kom plaas het - deesdae is my tyd bietjie min maar gaan my bes probeer om by al my ander draade uit te kom en nog nuwes te begin. Vir die manne wat my nie volg op sosiale netwerke nie - hier is die .700 Nitro Express! Hou julle gunsteling jag en landbou tydskrifte dop -hy mag dalk daar in wees.

Groete

Ralph jr.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20reshoot/IMG_7577_zpsr2mqhtky.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20reshoot/IMG_7574_zpspuhk8rlg.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20reshoot/IMG_7571_zpsbjw6ykp3.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20reshoot/IMG_7584_zpsusxq2cep.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20reshoot/IMG_7588_zpsjy43k7yr.jpg[/image]
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by Ralph Badenhorst »

HuntEx 2016
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Post by ruaanb »

Julle bou regtig besonderse gewere sjoe dit is mooi!
Post Reply