ALRHA Long Range Varmint Shoot - 28 February 2015 - Heilbron

Post Reply
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1863
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 28 February 2015 - Heil

Post by Rudi Fischer »

Kan nie wag nie
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 28 February 2015 - Heil

Post by Baasvark »

Mag nie lede wat net bietjie wil inloer kom kyk wat aangaan?
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 28 February 2015 - Heil

Post by Baasvark »

Ludwig wrote:
Baasvark wrote:Mag nie lede wat net bietjie wil inloer kom kyk wat aangaan?
Ja, jy is meer as welkom. Nie-lede kan ook deelneem aan die kompetisies, maar hulle betaal bietjie meer inskrywings gelde en kwalifiseer nie vir die Liga nie.
Danke!

Is nog nie reg om daardie afstande aan te durf nie :laugh:

Trek nou eers op 300m!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 28 February 2015 - Heil

Post by Fritz »

Baasvark wrote:
Ludwig wrote:
Baasvark wrote:Mag nie lede wat net bietjie wil inloer kom kyk wat aangaan?
Ja, jy is meer as welkom. Nie-lede kan ook deelneem aan die kompetisies, maar hulle betaal bietjie meer inskrywings gelde en kwalifiseer nie vir die Liga nie.
Danke!

Is nog nie reg om daardie afstande aan te durf nie :laugh:

Trek nou eers op 300m!
Jy moet iewers begin. Dit sal die beste plek wees om te leer.
Post Reply