Jakkalse vir 2015
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Die % is bitter Klein,maar as iemand kan lieg oor hul mis skote kan hulle netsowel lieg oor hul getalle ook
daar kom by almal n misskoot anders het iemand nog nie genoeg geskiet,maar oom Hein het my daar

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Net 'n grappie,
indien iemand nog nie 'n jakkals gemis het nie het hy nog nie jakkals gejag nie.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Oom Hein,oom moet bietjie die jakkalse deurjaag daar na DG toe laat ek darm weer n paar kan kap daar as ek kom.
Groete Arno
Groete Arno
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Sal so maak, genoeg aan die kant
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Louis102 wrote:Nou wat beteken hierdie getalle, Cobus? Wat lees jy daarin?
Ek lees die volgende in Abrie se post en onderwerp wat hy vroeg in die jaar al begin het..
1. Dat die post een van die min oorblywende jakkals onderwerpe is op 'n probleemdier forum
2. Dat die manne trots is op wat hulle doen en dit met mekaar wil deel
3. Dat die gemiddelde so 3-4 ongediertes is per aand
4. Dat daar sekere areas is wat n helse oorbevolking beleef, meer as ander
5. Dat daar 'n 1:20 verhouding is tussen Jakkals en Rooikat
6. Dat ons afstuur op so <6000 Ongediertes per jaar(net die wat hier post), maar tog bly Vlekkie bo!
7. Daar geen kans is die outjie raak uitgesterf nie....sy syfers bly maar hoog.
8. Aande in die veld = Jakkalse in die bakkie
9. Die pro's meer sukses het as die Non-Pro's
10.Dat tot en met nou, ongeveer 1000 "ongedierte se prooi", dit oorleef het en nie 'n verlies is nie, of weer in die veld kan aanteel..
11.Dat die 'n trotse, wettige praktyk is wat in die openbaar gepost kan word sonder enige vrees van vervolging.
12.Dat 2 manne in 'n span, dalk meer kan verrig as 'n enkel jagter en drywer.
13.Dat al die getalle bydrae tot 'n positiewe speen persentasie.
14.Dat as FM sy geweer laai.....die jakkalse in groot gevaar is...
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Jakkalse vir 2015
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal
L=Abrie Smit&8&18&3
L=HennieC&1&2&0
L=Marius Marais&0&4&0
L=SakoTrippel2&4&14&0
L=Cobb Tripod en Dewie&5&14&2
L=Platjak&0&17&0
L=Ian&5&22&0
L=Rikus&0&12&0
L=Vaaljas&16&18&2
L=Henrie_270&3&7&0
L=Gerrit Nightro &8&40&1
L=Henry Griffiths&0&4&0
L=Theedge&3&11&0
L=Gé en Geno&7&38&1
L=Reggie&5&18&0
L=Piet en Daan&4&45&0
L=Dewitt&2&7&0
L=GrOoTjAgtEr&0&3&0
L=uitenwaj&0&8&0
L=pieter h&1&1&0
L=FM&16&186&1
L=stephan2&3&19&4
L=Boshond&3&11&0
L=Roland&2&2&0
L=Dewitt&2&3&2
L=Dirkie&8&26&0
L=Duracell&1&3&0
L=SP en Jason Varminting&25&193&11
L=Johan B&29&129&8
L=Nico smit&3&2&0
L=KSV&1&1&0
L=Foxhound&13&63&4
L=Louis102&11&32&0
L=C.J.&4&21&0
L=TOTALE&175&963&37
L=GROOT TOTAAL&1000&&
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Jakkalse vir 2015
Manne,
Ek is ook darem nou op die bord. Hoop ek kan nog bydra.
Groete,
C.J.
Ek is ook darem nou op die bord. Hoop ek kan nog bydra.
Groete,
C.J.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Jakkalse vir 2015
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal
L=Abrie Smit&8&18&3
L=HennieC&1&2&0
L=Marius Marais&0&4&0
L=SakoTrippel2&4&14&0
L=Cobb Tripod en Dewie&5&14&2
L=Platjak&0&17&0
L=Ian&5&22&0
L=Rikus&0&12&0
L=Vaaljas&16&18&2
L=Henrie_270&3&7&0
L=Gerrit Nightro &8&40&1
L=Henry Griffiths&0&4&0
L=Theedge&3&11&0
L=Gé en Geno&7&38&1
L=Reggie&5&18&0
L=Piet en Daan&4&45&0
L=Dewitt&2&7&0
L=GrOoTjAgtEr&0&3&0
L=uitenwaj&0&8&0
L=pieter h&1&1&0
L=FM&17&232&1
L=stephan2&3&19&4
L=Boshond&3&11&0
L=Roland&2&2&0
L=Dewitt&2&3&2
L=Dirkie&8&26&0
L=Duracell&1&3&0
L=SP en Jason Varminting&25&193&11
L=Johan B&29&129&8
L=Nico smit&3&2&0
L=KSV&1&1&0
L=Foxhound&13&63&4
L=Louis102&11&32&0
L=C.J.&4&21&0
L=TOTALE&194&1040&39
L=GROOT TOTAAL&1079&&
FM weer amok gemaak met 'n 46.
FM weer amok gemaak met 'n 46.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Ek mis nie
elke skoot nie!
4 misgeskiet die jaar al toe ek my nuwe stoel gewoond geraak het. 2 van hulle is darm met die 2de hou platgeskiet.
Dis nogal 'n aanpassing om vanaf 'n mikkie na 'n skiet arm te gaan!
elke skoot nie!
4 misgeskiet die jaar al toe ek my nuwe stoel gewoond geraak het. 2 van hulle is darm met die 2de hou platgeskiet.
Dis nogal 'n aanpassing om vanaf 'n mikkie na 'n skiet arm te gaan!
Goed, beter, 6millimeter!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Jakkalse vir 2015
Praat jy nou darem die waarheid.4 misgeskiet die jaar al toe ek my nuwe stoel gewoond geraak het. 2 van hulle is darm met die 2de hou platgeskiet.
Dis nogal 'n aanpassing om vanaf 'n mikkie na 'n skiet arm te gaan!
Ek nog net 1 gesien die jaar. Hom darem laat val.
Wat sou julle reken is 'n goeie "hit ratio" vir 'n jakkals jagter?
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Hallo KSV,
Ek sou skat ten minste diep in die 90%. So 95% sou ek dink is aanvaarbaar

Ek sou skat ten minste diep in die 90%. So 95% sou ek dink is aanvaarbaar
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Kabous, dankie. Ek dink nogal jy lees die regte goed raak in die statistieke. Sien gelukkig nêrens dat jy reken die ou wat die meeste skiet, noodwendig die beste jagter is nie?Cobus(Cobb) wrote: 11.Dat die 'n trotse, wettige praktyk is wat in die openbaar gepost kan word sonder enige vrees van vervolging....
N.a.v. wat ek hierbo aanhaal uit jou vorige post:
Ek reken ons kan trots wees op wat ons doen sonder om daarmee in die openbaar te spog. Dit gaan nie net oor "wettigheid en vrees vir vervolging" nie. Al is wat ons doen tans wettig, beteken dit nie dat daar uit sommige kringe druk is om die wet te verander nie....en moet ons nie onnodig vir die-sulkes wat ons wil ondermyn, skietgoed gee nie.
Wat op Facebook aan die gang is met al die windgat foto's wat daar geplaas word, is vir my pleinweg dom. Dink nie dit doen die kleinvee produsent enige guns nie. Tannie Huisvrou van Sandton, wat die skaaptjoppies moet koop, gaan waarskynlik nie die selfde sentiment oor ons jag-foto's hê nie. Wat vir ons grênd is, is vir haar waarskynlik grusaam....en pasella ammo vir Bool Smuts en brigade. Dit kos net 1 of 2 celebs om ammok te maak oor die jakkalsies wat geskiet word, om die rooivleis bedryf ernstige skade te berokken. Maak nie saak of hul reg of verkeerd is nie, dis die persepsie wat by die verbruiker geskep word.
Die gaan nie net oor die belange van die jagter nie, maar ook oor die belange van die jagter se kliente, wat in my kontrei die kleinvee produsent is. ?
Daaroor is ek baie bly Ludwig en Geno het met die blink plan gekom om hierdie gedeelte so effe uit die oog van Jan-publiek te skuif....
Maar my beskeie opinie, nie noodwendig reg nie...
Louis
Terloops, as ek reg onthou, het ek 2 jakkalse misgeskiet hierdie jaar, maar ook 1 of 2 laat glip (sonder dat ek op hulle geskiet of kon geskiet het) Jakkalse wat verseker meer versigtig vir die roeper gaan wees, volgende keer - beslis nie 'n rekord op oor trots te wees nie.....
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Jakkalse vir 2015
KSV wrote:L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&8&18&3 L=HennieC&1&2&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&6&15&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&5&22&0 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&3&11&0 L=Gé en Geno&7&38&1 L=Reggie&5&18&0 L=Piet en Daan&4&45&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&0&8&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&17&232&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&8&26&0 L=Duracell&1&3&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&3&2&0 L=KSV&1&1&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&11&32&0 L=C.J.&4&21&0 L=TOTALE&194&1040&39 L=GROOT TOTAAL&1079&&
FM weer amok gemaak met 'n 46.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Tx....wieookal my ge-update het.....
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Die jakkals getalle se groot toename is nie net 'n gevaar vir kleinvee nie. Nou die dag koerantberig gelees waar die toename in hondsdolheid in Natal direk toegeskryf word aan die baie jakkies - in die natuur is hulle die grootste draers van die' siekte. Beperking van hul getalle help dus met die bestryding van die siekte.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Oom driepoot
Ek is in die week gevra om die jakkalse wat ek geskiet het van die plaas af te verweider agv "rabies"
Mooiriver area in Natal. Die boere is erg bekommerd. Sal dalk n paar ooreed dat dit die moeite werd is om iemand te betaal wat sy storie ken en die regte toerusting het.
Ek is in die week gevra om die jakkalse wat ek geskiet het van die plaas af te verweider agv "rabies"
Mooiriver area in Natal. Die boere is erg bekommerd. Sal dalk n paar ooreed dat dit die moeite werd is om iemand te betaal wat sy storie ken en die regte toerusting het.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Cobus(Cobb) wrote:KSV wrote:L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal L=Abrie Smit&8&18&3 L=HennieC&1&2&0 L=Marius Marais&0&4&0 L=SakoTrippel2&4&14&0 L=Cobb Tripod en Dewie&7&17&2 L=Platjak&0&17&0 L=Ian&5&22&0 L=Rikus&0&12&0 L=Vaaljas&16&18&2 L=Henrie_270&3&7&0 L=Gerrit Nightro &8&40&1 L=Henry Griffiths&0&4&0 L=Theedge&3&11&0 L=Gé en Geno&7&38&1 L=Reggie&5&18&0 L=Piet en Daan&4&45&0 L=Dewitt&2&7&0 L=GrOoTjAgtEr&0&3&0 L=uitenwaj&0&8&0 L=pieter h&1&1&0 L=FM&17&232&1 L=stephan2&3&19&4 L=Boshond&3&11&0 L=Roland&2&2&0 L=Dewitt&2&3&2 L=Dirkie&8&26&0 L=Duracell&1&3&0 L=SP en Jason Varminting&25&193&11 L=Johan B&29&129&8 L=Nico smit&3&2&0 L=KSV&1&1&0 L=Foxhound&13&63&4 L=Louis102&11&32&0 L=C.J.&4&21&0 L=TOTALE&194&1040&39 L=GROOT TOTAAL&1079&&
FM weer amok gemaak met 'n 46.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Jakkalse vir 2015
L=Skut&Nag/Nights&Jakkals/Jackal&Rooikat/Caracal
L=Abrie Smit&8&18&3
L=HennieC&1&2&0
L=Marius Marais&0&4&0
L=SakoTrippel2&4&14&0
L=Cobb Tripod en Dewie&7&17&2
L=Platjak&0&17&0
L=Ian&5&22&0
L=Rikus&0&12&0
L=Vaaljas&16&18&2
L=Henrie_270&3&7&0
L=Gerrit Nightro &8&40&1
L=Henry Griffiths&0&4&0
L=Theedge&3&11&0
L=Gé en Geno&7&38&1
L=Reggie&5&18&0
L=Piet en Daan&4&45&0
L=Dewitt&2&7&0
L=GrOoTjAgtEr&0&3&0
L=uitenwaj&0&8&0
L=pieter h&1&1&0
L=FM&17&232&1
L=stephan2&3&19&4
L=Boshond&3&11&0
L=Roland&2&2&0
L=Dewitt&2&3&2
L=Dirkie&8&26&0
L=Duracell&1&3&0
L=SP en Jason Varminting&25&193&11
L=Johan B&29&129&8
L=Nico smit&3&2&0
L=KSV&1&1&0
L=Foxhound&13&63&4
L=Louis102&11&32&0
L=C.J.&4&21&0
L=TOTALE&197&1044&39
L=GROOT TOTAAL&1083&&
Het 1 gemis in die lang gras van oorhaastighed.
Het 1 gemis in die lang gras van oorhaastighed.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Oom Louis,Louis102 wrote:Ek reken ons kan trots wees op wat ons doen sonder om daarmee in die openbaar te spog. Dit gaan nie net oor "wettigheid en vrees vir vervolging" nie. Al is wat ons doen tans wettig, beteken dit nie dat daar uit sommige kringe druk is om die wet te verander nie....en moet ons nie onnodig vir die-sulkes wat ons wil ondermyn, skietgoed gee nie.
Wat op Facebook aan die gang is met al die windgat foto's wat daar geplaas word, is vir my pleinweg dom. Dink nie dit doen die kleinvee produsent enige guns nie. Tannie Huisvrou van Sandton, wat die skaaptjoppies moet koop, gaan waarskynlik nie die selfde sentiment oor ons jag-foto's hê nie. Wat vir ons grênd is, is vir haar waarskynlik grusaam....en pasella ammo vir Bool Smuts en brigade. Dit kos net 1 of 2 celebs om ammok te maak oor die jakkalsies wat geskiet word, om die rooivleis bedryf ernstige skade te berokken. Maak nie saak of hul reg of verkeerd is nie, dis die persepsie wat by die verbruiker geskep word.
Die gaan nie net oor die belange van die jagter nie, maar ook oor die belange van die jagter se kliente, wat in my kontrei die kleinvee produsent is. ?
Ek het begrip vir wat Oom sê.
Maar, wat van ons kliente aan hierdie kant van die land wat met wild boer?
Hulle wil sien hoe die jakkalse hang.
Die dom, windgat fotos op Facebook is advertensie vir ons.
Ek sou reken die manne moet hulle fotos meet beter smaak neem.
Bv:
Watter van hierdie fotos vertoon beter?:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/20150207_064152.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/2015/8.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Natuurlik die 2e een, dis netjies, bloedloos en goeie advertensie vir G&G, wys julle equipment, geweer, bakkie sukses ens....
Maar kom ek antwoord hom uit die oog van "Mevrou Sandton" soos Louis na haar verwys.
1e foto sien sy soos hy is en sê aan haar man/vriendinne/wie ookal.....
"oh look, they've killed a few Jackal,looks as though they're ready to get rid of them,,,,,do you think, theres a Jackal problem"
2e foto../
"oh look, they've killed a few Jackal, dunno why these two young chaps are bragging bout it on the foto....all smug and smiling....poor Jackal"
Maar soos Wouter al voorheen gesê het, ons moet ophou verskoning vra vir wat ons doen
Cheers
Maar kom ek antwoord hom uit die oog van "Mevrou Sandton" soos Louis na haar verwys.
1e foto sien sy soos hy is en sê aan haar man/vriendinne/wie ookal.....
"oh look, they've killed a few Jackal,looks as though they're ready to get rid of them,,,,,do you think, theres a Jackal problem"
2e foto../
"oh look, they've killed a few Jackal, dunno why these two young chaps are bragging bout it on the foto....all smug and smiling....poor Jackal"
Maar soos Wouter al voorheen gesê het, ons moet ophou verskoning vra vir wat ons doen
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Geno, ek het ook begrip vir wat jy sê.
Ek dink die wild bedryf is sekerlik minder sensitief as ons skaapboere s'n en ek verstaan Facebook gee sekerlik goeie blootstelling. So gaan voort, moenie julle te veel aan hierdie ou-toppie steur nie.
Ek dink wel die prys per jakkals word steeds grootliks deur die skaapbedryf bepaal, maar mag verkeerd wees en dis seker ook nie belangrik nie.
Ek is nooit meer op Facebook nie, maar van wat ek kan onthou, moet ek vir jou 'n pluimpie ook nog gee. As ek reg is, het jy redelik moeite gedoen om die skade wat ongediertes aanrig, ook te wys. Nie net die "moord en doodslag" v die jagter nie (maar dit was lank gelede, ek mag dalk fouteer) Weet Gé het destyds iewers 'n "ding" op Facebook begin, spesifiek met daardie doel. Maar om een of ander rede is dooie jakkals meer interessant vir mense as die karkasse van prooidiere.
Ek gaan beslis nie my jakkalse daar adverteer nie, maar weet ook my gesanik sal nie ander van daardie praktyk laat afsien nie. So, voorspoed Facebook.
(terloops, ek sou die 2de foto kies, net jammer jou en Gé se gevrete spoil die kiekie so effe
)

En daar is Louis soo ernstig dat die hele draad gaan stilstaan.....lyk my jy het almal oortuig....
Mooi loop
Francois.
Mooi loop
Francois.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Jakkalse vir 2015
Hehe.
Hel FM ma da is groot probleem da met Jakkies langs daai spilpunt.
Hel FM ma da is groot probleem da met Jakkies langs daai spilpunt.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Nee op FB gaan ek ooknie my jakkelse post nie....(daar is wel so paar ander jag kiekies).......oooo, te gou gepraat, ek sien daar is een kiekie van 'n ranger wat half vol hang wat ek gepost het.
Maar hier sal ek hulle mos mildelik posts....
Maar hier sal ek hulle mos mildelik posts....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkalse vir 2015
Hein....
Sit vir my nog twee by.....gister twee gerol terwyl ek bokke geskiet het......
Mooi loop
Francois
Sit vir my nog twee by.....gister twee gerol terwyl ek bokke geskiet het......
Mooi loop
Francois