Hi Manne
Hiermee die nuutste opgedateerde geweer lys. Daar is nog n hele paar GROOT winskope oor.
Groete
http://safari.mabua.co.za/final_rifle.pdf
Rifle Clearance Updated List
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Rifle Clearance Updated List
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Rifle Clearance Updated List
RIFLE 30-06 SPRIN SAVAGE AXIS STAINLESS
R 4,700
Wat is fout met die gewere?? Hoekom koop niemand hulle nie??
Klink vir my na die bargain van die jaar!
R 4,700
Wat is fout met die gewere?? Hoekom koop niemand hulle nie??
Klink vir my na die bargain van die jaar!
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: Rifle Clearance Updated List
dis 'n 30-nul-kwes...VdWalt wrote:RIFLE 30-06 SPRIN SAVAGE AXIS STAINLESS
R 4,700
Wat is fout met die gewere?? Hoekom koop niemand hulle nie??
Klink vir my na die bargain van die jaar!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rifle Clearance Updated List
Boomstomp wrote:dis 'n 30-nul-kwes...VdWalt wrote:RIFLE 30-06 SPRIN SAVAGE AXIS STAINLESS
R 4,700
Wat is fout met die gewere?? Hoekom koop niemand hulle nie??
Klink vir my na die bargain van die jaar!
Die girls is bang vir recoil
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Rifle Clearance Updated List
Jy ken daai gevoel as 'n 58" koedoe in jou scope in loop, en jy begin planne maak oor wat jy kan verkoop. Nou daai 6.5x55 het daai einste gevoel nou by my wakker gemaak. Aai
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Rifle Clearance Updated List
Dalk kan mens dit op "appro" koop...stompe wrote:Jy ken daai gevoel as 'n 58" koedoe in jou scope in loop, en jy begin planne maak oor wat jy kan verkoop. Nou daai 6.5x55 het daai einste gevoel nou by my wakker gemaak. Aai
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Rifle Clearance Updated List
Vat hulle inruilings 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
