Aanmeld
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Aanmeld
Teenwoordig en reg vir diens korporaal!!
Groete al die grotes!
JAS
Groete al die grotes!
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Aanmeld
Ek staan by..
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Aanmeld
Middag Almal. Na lang ruk van weglam het ek nm weer ingebeur en vind toe die onderwerp. Heerlik om weer die name van weleer te sien. As ek mag, sal ek ook graag wil aantree vir aanmeld asb?????
Duitswes groete -Frinam
Duitswes groete -Frinam
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Aanmeld
My magtig oom Frikkie.......wel gedaan.....hehe....Reën???
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Aanmeld
My aarde oom Frikkie.
Goed om weer van oom te hoor.
Mooiloop
Hein
Goed om weer van oom te hoor.
Mooiloop
Hein
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Aanmeld
Aitog, ek ook uiteindelik by!
Mooiloop
Mooiloop
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Aanmeld
As Frikkie en Taffie aanmeld is die sake nou sommer doodreg!
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Aanmeld
Hallo Frikkie
Loop daai blou chev nog?
Loop daai blou chev nog?
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Aanmeld
Dankie Geno, ek is op die lys.
Dankie Cassie.
Dankie Cassie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1285
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Aanmeld
Ek is darem ook toegelaat, dankie manne.... As relatiewe newbie jakkalsjagter leer ek graag by die ervare manne en die legendes hier
Dawie Malan, moet nou nie weer jou famous pics gooi dat rashbanshee en mods jou weer afgooi nie

Dawie Malan, moet nou nie weer jou famous pics gooi dat rashbanshee en mods jou weer afgooi nie
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Aanmeld
Soek en jy sal vind - het hom gekry - op die regte plek - Baie dankie vir die geleentheid om n lid te wees van die groep.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Aanmeld
Hallo Duracell
Hier wil ek nie afgegooi word nie.

Hier wil ek nie afgegooi word nie.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Aanmeld
Andre007 Teenwoordig...........AAAAAANDAG!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
jak101
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Aug 21, 2010 12:29 pm
Re: Aanmeld
Middag manne
Ek is Angus Mckay en boer in Steytlerville distrik in die Oos-Kaap. Ek jag al so 5 jaar jakkalse op my eie plaas en plase in die omgewing.
Baie dankie Geno vir die voorreg om hier te kan wees.
Groete
Angus
Ek is Angus Mckay en boer in Steytlerville distrik in die Oos-Kaap. Ek jag al so 5 jaar jakkalse op my eie plaas en plase in die omgewing.
Baie dankie Geno vir die voorreg om hier te kan wees.
Groete
Angus
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Aanmeld
Ek is in, baie dankie
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Aanmeld
Dankie vir die voorreg.
Groete
Ruan
Groete
Ruan
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Aanmeld
Ek is ook hier het per ongeluk op die verkeerde plek aangemeld
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Aanmeld
Dankie vir die geleentheid manne, sal myself gedra!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Aanmeld
Ten spyte v my verskille sal ek ook graag wil aanmeld indien ek wellom is.Groete Pieter
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Aanmeld
Pieter. Ek kry die idee jy dink dat jy nie toegang het nie. Jy is dan een van die eerste ouens wat toegang hier ontvang het. Of verstaan ek jou verkeerd?
Goed, beter, 6millimeter!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Aanmeld
Geno ek het gesien ek kan ingaan daar,wou maar net aanmeld en die gevoelens toets .Dankie vir toelating, want ek geniet die forum.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Aanmeld
Naandse manne, baie dankie vir die aanvaarding.
Ek is opreg dankbaar dat julle bereid is om julle jare en jare se kennis met my te deel .
Ek is opreg dankbaar dat julle bereid is om julle jare en jare se kennis met my te deel .
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Aanmeld
Dankie manne, ek is hier. Puik poging van julle.
Voorspoed aan elkeen.
Voorspoed aan elkeen.
