SAFARI & OUTDOOR - Berger Shipment geland
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
SAFARI & OUTDOOR - Berger Shipment geland
Manne
Ek was self onkant gevang deur die een.
So klomp los Bergertjies begroet my toe by die winkel vanmore. Glo hier is n paar manne wat koele nodig het.
Stuur asb n mail na kristof@so.co.za vir n bestelling
Groete
Stef
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/BERGER%20SALE%20GM.jpg

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: SAFARI & OUTDOOR - Berger Shipment geland
Stefan,
Het jy n lys van wat geland het?
Dankie
Het jy n lys van wat geland het?
Dankie
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: SAFARI & OUTDOOR - Berger Shipment geland
Enige 6mm 95gr Classic Hunters dalk geland?
Jannie Welman
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: SAFARI & OUTDOOR - Berger Shipment geland
Da vat hy nouuuuuuuuuuuuuuuuuu maar waar is die 175gr OTM's en die 6mm 88gr FB
Aai weer tyd vir n nuwe koels
Is die 185gr OTM baie gewild of net glad nie?
Aai weer tyd vir n nuwe koels
Is die 185gr OTM baie gewild of net glad nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: SAFARI & OUTDOOR - Berger Shipment geland
Simon ekt n foto hier geplaas. Kan julle hom sien?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: SAFARI & OUTDOOR - Berger Shipment geland
Hi Stefan,
Kan die foto sien. Baie dankie!
Kan die foto sien. Baie dankie!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: SAFARI & OUTDOOR - Berger Shipment geland
Kwaai
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: SAFARI & OUTDOOR - Berger Shipment geland
Hi Stefan,
Hoe goed is daai 308 hunting VLD 150gr vir jag?
Sal hy dieselfde trajek as die 155gr Target koeël hê?
Goedgaan
Hoe goed is daai 308 hunting VLD 150gr vir jag?
Sal hy dieselfde trajek as die 155gr Target koeël hê?
Goedgaan
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: SAFARI & OUTDOOR - Berger Shipment geland
Manne da is nog net twee dae oor!
Penkop, hang af van die snelheid, as jy hulle teen dieselfde spoed skiet dan sal die trajek dieselfde wees ja
Penkop, hang af van die snelheid, as jy hulle teen dieselfde spoed skiet dan sal die trajek dieselfde wees ja
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: SAFARI & OUTDOOR - Berger Shipment geland
Stefan764 wrote:Manne da is nog net twee dae oor!
Stefan, ek soek asseblief 168gr 7mm VLD's. Check vir voorraad. 3-5 pakkies.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: SAFARI & OUTDOOR - Berger Shipment geland
Aai wanne kom die volgende shipment nou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.