Turbo Dogg probleem opgelos

Post Reply
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 629
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Turbo Dogg probleem opgelos

Post by Jackalsniper »

Soos van julle weet het ek gesukkel om al die oorgelaaide roepe op die remote te lees, want die roepe wat ek oor Jaracal gekoop het het as [unknown name] gewys, maar al wat ek gedoen het.
1. die afgelaaide roepe is in zip files en het elkeen EXTRACT ::)
2. al die extracted files(klanke) in een folder gesit en toe na audio cd geburn
3. Rip klanke terug vanf cd na rekenaar
4. Laai van rekenaar oor na turbo doggy en daar gat hy :laugh:
werk 100%
Daar is heelwaarskynlik nog n makliker manier sonder om te rip ,maar die manier werk goed en dis een keer en klaar.
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: Turbo Dogg probleem opgelos

Post by Boskamper »

Jy al getoets hoe ver hy op die remote werk
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 629
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Turbo Dogg probleem opgelos

Post by Jackalsniper »

Het noudie aand deur digte bosse op 80 m goeie opvangs gehad, maar ek moet hom ng verder afstand toets
Post Reply