My plaaslike NTT Toyota kan blykbaar nie die diagram kry nie, die rav staan nou al 2 dae by hulle omdat sy engine liggie aangegaan het, hulle het los vacuim pype gekry maar hulle weet nie waar die een moet inkom nie, omdat die RAV al n ou model is, dit lyk vir my hulle is nie lus om regtig te gaan soek nie...
Waar kan mens sulke diagramme kry as iemand kan help.
Dankie
Jaco
Soek Vacuim piping diagram vir RAV4 1996
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Soek Vacuim piping diagram vir RAV4 1996
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Soek Vacuim piping diagram vir RAV4 1996
Goed, beter, 6millimeter!
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Soek Vacuim piping diagram vir RAV4 1996
Dankie Geno sien jy n skematiese diagram daar? ek sien part nommers, of is ek dom. Die ouens soek n prentjie
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Soek Vacuim piping diagram vir RAV4 1996
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 930
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Soek Vacuim piping diagram vir RAV4 1996
Jake, as jy kan, stuur my 'n foto van die los vakuum pypie, dan kyk ek of ek hom nie in my 96 RAV se enjin kompartement sien nie. Dalk kan ek ook sommer sien waar hy moet in.
Groetnis
Philip
Philip
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Soek Vacuim piping diagram vir RAV4 1996
Philip ek sal vir jou foto neem as ek die kar kry, baie dankie, kan jy jou selnommer pm vir my? Waardeer
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 930
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
