Is daar dalk 'n kans vir so afdeling onder vuurwapens?
Dankie
TAu
Semi Auto afdeling
- tau
- Hero Member

- Posts: 3949
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Semi Auto afdeling
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- ockiemedic
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Mon Mar 02, 2015 10:30 am
Re: Semi Auto afdeling
Ja, dit sal nogal gepas wees.
.22 CBC
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
- Maximus
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Tue May 21, 2013 9:34 am
Re: Semi Auto afdeling
Ek sal ook so afdeling steun. Dink daar is 'n groot behoefte aangesien ek self besig is met navorsing oor Semi Autos.
-
WILDCARD
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm
Re: Semi Auto afdeling
Dit sal nice wees ja want ek besit self n semi auto onder seksie 16
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Semi Auto afdeling
Middag manne
Sal gou later vannaand vi ons so afdeling skep.....self n Semi ondersteuner....
Mooi loop
Francois
Sal gou later vannaand vi ons so afdeling skep.....self n Semi ondersteuner....
Mooi loop
Francois
- tau
- Hero Member

- Posts: 3949
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Semi Auto afdeling
Dankie Francois. Daai Rock river Arms van jou het my erg beindruk. EK is nou agter iets soortgelyk aan, my budget wil net nie klop nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Semi Auto afdeling
Francois jy het ook nou "lelike" dinge by my wakker gemaak met daai akkurate semi van jou, so n afdeling sal baie welkom wees
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Semi Auto afdeling
Sal 'n heel pilletjie nie die situasie verbeter nie?Francois Marais wrote:Middag manne
Sal gou later vannaand vi ons so afdeling skep.....self n Semi ondersteuner....
Mooi loop
Francois
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Semi Auto afdeling
Ok manne
Die afdeling is geskep onder gewere....gaan gerus daar verder voort met julle besprekings....
Mooi loop
Francois
Die afdeling is geskep onder gewere....gaan gerus daar verder voort met julle besprekings....
Mooi loop
Francois