Algemeen
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Algemeen
Ek en Eugene het vanoggend so bietjie gesels.
Ek het hom gevra wat ek graag onder die jakkals jagters alleen wil bespreek of sien.
Enige voorstelle dalk?
Maandeliks tips en bespreking of kwartalliks?
Toerusting? Sonder dat 'n kluit hier van die kant af inchip oor sy superdupper R5 se scope. haha.
Mooiloop,
Hein

- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Algemeen
Dagsê
Eerstens sal ek graag baie meer syfers wil hê. Wees rustig Louis, ek wil nie weet hoe lank 'n jakkals se stert is nie en JAAAA ek weet die manne sukkel daarmee maar sou nogtans baie help om veral oor 'n termyn neigings te kan waarneem. Iets soos "Jakkalse vir 2015" is 'n uitstekende basis.
Tweedens sal ek graag die manne wil hoor praat oor die byhou van 'n eenvoudige maar gestandaardiseerde ongediertebeheer-logboek. Gestandaardiseerd op 'n minimum reeks van maklik verkrygbare inligting. Dis dan iets wat ons almal maar kan byhou en ook vir boere kan gee as hulpmiddel, met die nodige advertensies natuurlik. Ons versamel dan die inligting op 'n sentrale register. Die sentrale syfers kan dan weer deur veral die roepskietjagter gebruik word as deel van beheermetode, maar belangrik ook, die spesifieke jagter se bemarking.
Bogenoemde kan dan onder andere gebruik word om bv die digthede in verskillende streke te begin aanspreek. Dis eintlik redelik maklik bepaalbaar.
Verder moet die navorsing soos wat bv. tans in die Kaap gedoen word, soveel moontlik hier openbaar word. Dit voel vir my dat vele aspekte van die probleem geheim gehou word.
Die gedrag van die diere, ek weet dis wyd gestel, kan ook in detail bespreek word.
Groete
JAS

"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Algemeen
Oom Jas,
Ja daai klink goed.
In die noord kaap moet jy 'n logbook elke maand inhandig of jou inliging met spesie, geslag en hoeveelhede ingee as jy gerigestreer is by natuurbewaring.
Ek sal dink vir ons Geslag, ouderdom, streek en hoeveelhede as 'n wegspring dalk? weet n man sal mos nou nie jou waypoints hier kom opsit nie. haha.

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Algemeen
ek sal daai boek wat ek vir hulle gee kook.die noord kaap moet jy 'n logbook elke maand inhandig of jou inliging met spesie, geslag en hoeveelhede ingee as jy gerigestreer is by natuurbewaring
ek nie gerigestreer. weet dit is op hold gesit.
maar, hul werk aan 'n nuwe konsep.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Algemeen
Stem saam Cassie - die regering is net eenvoudig nie betroubaar en / of geloofwaardig genoeg nie.
JAS
... praat jy sommer namens die meerderheid ... I rest my case.ek sal daai boek wat ek vir hulle gee kook.
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Algemeen
Natuurlik, sal mos net so 1 of 2 'n maand skiet. Haha
Oom Cassie met wiet jy daar gepraat?
Die klomp hier is ma redelik in die duister. Sal graag daai op swart en wit wil sien dat dit op hold is.
Mooiloop,
Hein
Oom Cassie met wiet jy daar gepraat?
Die klomp hier is ma redelik in die duister. Sal graag daai op swart en wit wil sien dat dit op hold is.
Mooiloop,
Hein
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Algemeen
Oom se gatKSV wrote:Natuurlik, sal mos net so 1 of 2 'n maand skiet. Haha
Oom Cassie met wiet jy daar gepraat?
Die klomp hier is ma redelik in die duister. Sal graag daai op swart en wit wil sien dat dit op hold is.
Mooiloop,
Hein
nwkkvv iis in samewerking met die manne.
sal bietjie uitvind wat aangaan.
ssaall nie se dut ius op hold nie, hul skaaf net nog daar aan, so is nog nie verpligtind nie.
sal terugvoer gee
HOU HOM DAAI DIKTE
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Algemeen
Nee maar dis gaaf Uncle. haha.
Dit my flippen 2 na 3 weke gevat om daai strooi uit te dink. gelukkig het ek myne nog nie ingegee nie.
Ek het nie 'n clue wie of wat gaan dit beheer nie.
Dis wat my pla. Ek registreer en doen al die moeite en dan skiet die jongmanne net voort sonder dat hulle die moeite doen.
Is reg sal waardeer as jy ons op hoogte kan hou.

- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Algemeen
Het van julle al met die roeper agter of voor op die bakkie geroep.
Die rede hoekom ek vra is. Ek het nie n drywer nie en wanneer ek uit ry na n staanplek sien ek ogies met my lig wat ek skyn terwyl ek ry. Daar is nie altyd tyd om nog die roeper te gaan uitsit nie en ek wil ook my beweging om die bakkie beperk. Ek is bewus van wind rigtings, maar as die roeper agter op die bakkie gemonteer is, sal dit n groot verskil maak op die afstand vanaf die bakkie waar jy die roeper gaan neersit.

Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Algemeen
Oom
as Oom oe sien, kan oom mos nie nog roeper uitsit nie.
roep op bakkie. net so paar roepe, en baklei, as hy nie begin nader kom nie, moet oom eerder heel weg ry.
want, hy het oom gesien, en miskien nog geruik ook.
oom sal moet 'n jong of iets kry om te ry.
oom gee klas daar sonder drywer

- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Algemeen
Heinz
Ek glo jy kan dit doen. Soos jy reeds noem, jy is bewus van die wind. As mens vanaf die bakkie met 'n fluitjie kan roep dan kan 'n man mos die roeper ook gebruik vanaf die bakkie.
Groete
Ruan
Ek glo jy kan dit doen. Soos jy reeds noem, jy is bewus van die wind. As mens vanaf die bakkie met 'n fluitjie kan roep dan kan 'n man mos die roeper ook gebruik vanaf die bakkie.
Groete
Ruan
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Algemeen
Cassie, dit is baie plat daar by my. Partykeer is ek net in n ander kamp en daai jakkalse is net so dat jy nie n goeie skoot kan inkry nie. By die tyd dat ek n roeper nog moet uitsit het hy alweer verdwyn.cassie_calvinia wrote:Oom
as Oom oe sien, kan oom mos nie nog roeper uitsit nie.
roep op bakkie. net so paar roepe, en baklei, as hy nie begin nader kom nie, moet oom eerder heel weg ry.
want, hy het oom gesien, en miskien nog geruik ook.
oom sal moet 'n jong of iets kry om te ry.
oom gee klas daar sonder drywer
Wonder wanneer ek iets in jou oë gaan reg doen. Jy is n harde leermeester.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Algemeen
Oom moet 'n slag luister!!
ek bel sommer die dr wat oom maandag oopsny. sal hom spesiale instrukksie gee.
Oom se wit bakkie in daai plat wereld.
Drywer!!
dan is oom reg!!
Oom moenie 'n jakkals onderskat nie.
elke keer wat oom daai oog sien, leer hy, en hy leer vining.
elke keer as oom 'n og sien, moet hy vrek, of in vrede gelos word. bedoel, moenie brand mete lig, of roep.
ek bel sommer die dr wat oom maandag oopsny. sal hom spesiale instrukksie gee.
Oom se wit bakkie in daai plat wereld.
Drywer!!
dan is oom reg!!
Oom moenie 'n jakkals onderskat nie.
elke keer wat oom daai oog sien, leer hy, en hy leer vining.
elke keer as oom 'n og sien, moet hy vrek, of in vrede gelos word. bedoel, moenie brand mete lig, of roep.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Algemeen
Ek het hom so Cassie. Los nou maar die dokter storie uit. Ek is al klaar op gestres met die operasie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Algemeen
I have had vlekkie cross road in front of me while going to a farmer, I stopped , put caller on the roof, about 3min later, klein hasie with baklei 4 and waited, it must have been 5 or so min and he was back for medicine.
Mouth caller or kids bath duck work as well.