DSArms SA58

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
Post Reply
User avatar
Maximus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Tue May 21, 2013 9:34 am

DSArms SA58

Post by Maximus »

http://www.tactical-life.com/firearms/d ... 8-spr-308/

Wie is agente vir DSArms? Ek weet so ruk gelede het iemand van hulle ingevoer maar ek het gehoor die "red tape" is maar rof.

Ek dink dit sal die ultimate wees as jy die 7.62x51 soek.
WILDCARD
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm

Re: DSArms SA58

Post by WILDCARD »

Ek dink amper IHAWU in Natal is DSA agente ek behoort te kan help.

Om eerlik te wees ek het so paar maande terug een hanteer en die kwaliteit is nie naaste by die original FN FAL nie. Kyk dis nie slegte geweer nie maar ek het eerder n egte Belgiese FN FAL gekoop. Lisensie is in November uitgereik. Wees ook gereed om in die ongewing van R30000 op te dok vir n DSA SA 58.

Vir daai geld kan jy eerder n FN koop en hom pimp soos jy wil en jy sal n beter geweer he.

Hulle is beskikbaar maak net seker die loop is mooi en headspacing is reg. Jy sal hom nie stukkend kan skiet nie. Nie maklik nie.
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
Post Reply