Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Wat is die verskil?
Het altyd topic Hoeveel ?? Geniet Wat na jagters alleen verskuif is .Vra net uit onkunde. Word jaracal nou in twee groepe verdeel.Probeer net sin maak.

- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Ek kan niks uitmaak wat jy hier vra nie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Dit gaan oor die jakkals onderwerp wat net vir genooide lede is. Die' hofie is daar vir manne wat ernstig jakkals jag en wat nie fotos aan almal wil wys nie. Hulle wil net jakkals praat.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Heinz tripodmvr is reg. Die topic Hoeveel?? Is verskyf na jakkals jagters wat geslote is.Dit maak nie regtig sin nie.Fotos kan tog steeds geplaas word by ander topics.Oor algemeen behoort forums oop te wees vir alle lede
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Waar moet ek heen gaan om te kan bysit op die hoeveel jakkalse post? Ek kry dit glad nie
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Nico by board index onder jakkals jagters alleenlik.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Ok lyk my ek is nie genooi nie kry glad nie die onderwerp nie
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Manne, die ding is so gemaak om "nie ernstige" jakkals jagters en "spioen groenes" wat op jaracal is en die fotos na Bool toe uitsmokkel te stop.
Daar word in 'n ernstige jakkals bespreking, gevra wat is die beste R800 scope vir nagjag en comment gemaak oor nagskote verder as 250m, wat as roekeloos beskou word.
Die goed kan nou gestop word...daar is ook afdeling oor jakkals getalle en navorsings wat vir die algemene biltong jagter nie belangrik is nie....
As jy wil in...moet jy aansoek doen en die admin sal na bespreking met ander lede ens, jou toelaat, aldan nie.
Dat jy 'n CD gekoop het onlangs, tel nie vir 'n ja stem nie....
Die is gladnie om tweespalk teweeg te bring nie, maar om die ernstige jagter, effe te beskerm teen Groenes et al....
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Pieter
Dit gaan nie oor ou en nuwe lede nie....maar oor lede wat jakkalse jag, en passievol oor jakkalsjag is....daar was n gevoel dat die forum te groot raak en die jakkals en jakkalsjag drade te min en te ver uitmekaar is. Daaroor die nuwe afdeling.....en as jy voel jy hoort daar doen aansoek my maat....en as jy iemand het wat vir jou kan vouch...dalk word jy toegelaat....
Mooi loop
Francois

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Manne. Ek stem saam. Ek is nie n jakkals jagter nie en het nog nooit n sinvlooe bydrae gemaak oor ernstiige jakkals skiet nie. Ja ek gaan mis om sekere onderwerpe te lees maar verstaan en steun die Adminstrateurs hierin.
Die ernstige jakkals jagters raak geirreteerd met die sinnelose stryerye wat die doel van hul gesprek omverwerp.
Gaan voort mannne

- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Manne ek is nie op daardie groep nie maar die redes maak baie sin en ek respekteur en ondersteun dit ten volle!
As ek eers bietjie ervaring opgedoen het en die reg verdien het om "in" te wees sal ek aansoek doen. Ek glo ons moet dit almal respekteer.
Terselfde tyd kan die getalle onervare manne (soos myself) die indruk gee dat dit maklik is en is dit moontlik dat ons meer droog maak as enige iets anders...
Ons moet onthou dat daar manne is wat 'n redelike deel van hulle brood en botter hieruit maak en hulle moet hulself ook beskerm.
Net my 2c.

375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B

-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
+1Gromit wrote:Manne. Ek stem saam. Ek is nie n jakkals jagter nie en het nog nooit n sinvlooe bydrae gemaak oor ernstiige jakkals skiet nie. Ja ek gaan mis om sekere onderwerpe te lees maar verstaan en steun die Adminstrateurs hierin.
Die ernstige jakkals jagters raak geirreteerd met die sinnelose stryerye wat die doel van hul gesprek omverwerp.
Gaan voort mannne
Aim small, miss small
- Cornelius
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
+1Gromit wrote:Manne. Ek stem saam. Ek is nie n jakkals jagter nie en het nog nooit n sinvlooe bydrae gemaak oor ernstiige jakkals skiet nie. Ja ek gaan mis om sekere onderwerpe te lees maar verstaan en steun die Adminstrateurs hierin.
Die ernstige jakkals jagters raak geirreteerd met die sinnelose stryerye wat die doel van hul gesprek omverwerp.
Gaan voort mannne
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Ons is seker geregtig om van mekaar te verskil, ek respekteer egter elkeen se mening.Groete Pieter
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
pieter h wrote:Ons is seker geregtig om van mekaar te verskil, ek respekteer egter elkeen se mening.Groete Pieter
Hoe verskil jou mening hieroor, Pieter??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Cobus ek wil nie hier in hare klowery betrokke raak nie. Soos ek gesê het ek aanvaar en respekteer die redes en menings hierbo. Glo maar net n forum moet vir al sy lede toeganklik wees. Ek aanvaar egter die besluite daaroor. Het persoonlik die topic Hoeveel?? Baie geniet
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Moet ongelukkig saam met Pieter stem. Ek is nie direk betrokke by Jakkals jag nie maar geniet die draad. Maar julle besluit is julle besluit. Dalk is ek maar net nie na die regte forum toe verwys nie. jammer.pieter h wrote:Cobus ek wil nie hier in hare klowery betrokke raak nie. Soos ek gesê het ek aanvaar en respekteer die redes en menings hierbo. Glo maar net n forum moet vir al sy lede toeganklik wees. Ek aanvaar egter die besluite daaroor. Het persoonlik die topic Hoeveel?? Baie geniet
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Pieter. Jy kan dan steeds die "hoeveel" topic sien?
Wat dink jy gaan Bool doen as hy op die topic afkom?

Goed, beter, 6millimeter!
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Manne wees redelik. Die hele forum is nog beskikbaar behalwe nou daardie enkele draad.
Pietbak om te se jy is dalk na die verkeerde forum toe verwys omdat jy nou nie toegang het tot een draad is bietjie kinderagtig. Die manne beskerm mos net hulself. Jy weet mos nou wat die rede is....
Pietbak om te se jy is dalk na die verkeerde forum toe verwys omdat jy nou nie toegang het tot een draad is bietjie kinderagtig. Die manne beskerm mos net hulself. Jy weet mos nou wat die rede is....
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Geno dis reg so Soos ek gesê het ek aanvaar die besluite en mening.Groete Pieter
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Kinderagtigheid het niks hiermee uit te waai nie. Lees asb my ander draad. Ek gun die manne hulle privaatheid en hulle het niks om weg te steek nie. Ek stel meer belang in akkuraatheid en Benchrest. Het die onderwerp net baie interesant gevind.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Vir my is dit 'n verligting - dit het my gepla dat ons "nie jakkels jagters" die site met ander nonses
oor gevat het. Maar dit is so lekker hier ek het maar deur die slegvoel gedruk en aan gebly. Ek het al
soveel hier geleer oor laai en skiet dat daar nie 'n manier is dat ek sommer sal wegbly nie.
(kan maar 'n paysite ook word!) Ek het die naweek na Ludwig se artikel my handgreep verander, as
Ludwig nader was het ek hom gesoen!!
Nou hoef die jakkels jagters wat klaar hulle ladings het en nie 'n heads-up nodig het nie, net jakkels
jag praat. Hulle hoef nie nou na my gebabbel te luister nie.
Dankie vir die split!

Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Die element van uitsluiting of eksklusiewe toelating het ongelukkig die potensiaal om skeiding en verdagmaking ook tot gevolg te hê. Dit kan nadele vir die forum hê op die lang termyn.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Julle span die wa voor die perde in.
Die topics wat geskuif is, is meestal sensitiewe topics met getalle, metodes soos 10/80, daai fyn brag fotos wat vol bloed en harsings is ens.
Die gewone roep en nagjag topics is steeds oop vir almal.
Ons wil netnie hê 50/50 of wie ookal moet syfers uitsaai en na die tyd sê "Numbers courtesy of Jaracal Forum" of watokal nie.
Slegs erkende roepjagters wat voor gevouch word, kry toegang daar.
Maak asb vrede daarmee?
Groete

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?
Nee wat ek het geen probleem hiermee nie.
1. Hou die Bool manne uit. -Anders sit ons met Beeld artikels soos die heli een.
2. Daar is nie #2 nie
3. Soos kinders. Sê vir hulle hulle mag nie in daai kas kyk nie.... nou wil almal daarin kyk.
4. Ek kan glo 'n ernstige Jaracal wil nie deur al die ander goed lees om by sy werk of skaapvanger uit te kom nie. Ek hou van die "Unread Messages" opsie. Maar as jy heeldag boer en jy kry 3 bladsye om deur te gaan in die aand is dit frustrerend. Voor jy op bl 3 is is daar weer 'n bladsy by... en wanneer klik jy op "mark forums read"

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution