Gatiep

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Gatiep

Post by Heinz Petersen »

Meraai sê vir Gatiep : “Djy moenie dink djy sal by die Hiemel se hek ingan
as djou asem soe na drank ruikie.”
Gatiep sê : “Meraai, dais ‘n technical point van Hiemel toe gan wat djy nie van wietie. My asem ganie saamie.”

Meraai sê vir Gatiep: “Weet jy dat Hiennas net elke twee jaar seks het?”

Gatiep: “Maar dan het hulle mos niks om oor te lag en giggel nie!”
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
StadBobejaan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 84
Joined: Fri Mar 06, 2015 9:44 am

Re: Gatiep

Post by StadBobejaan »

lol
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
Post Reply