7mm Rem Mag Herlaai Data.

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
BOS ADDER
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Jan 05, 2015 12:28 pm

7mm Rem Mag Herlaai Data.

Post by BOS ADDER »

Hi Daar julle.
Kan enige iemand my dalk help met herlaai data op my 7mm Rem Mag. ek skiet op die oomblik 150 Swift of 150gr Accubond. asb julle. dankie baie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 7mm Rem Mag Herlaai Data.

Post by tripodmvr »

As jy hulle reeds skiet kan jy net inligting oor jou geweer en spoed gee en dan kan ons met QL probeer help. 'n Geweerlading is nie soos koekbak nie. Elke geweer is uniek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Gaaf
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Fri Sep 07, 2012 10:50 am

Re: 7mm Rem Mag Herlaai Data.

Post by Gaaf »

Ek skiet met Impalas uit my 7mm rem mag en groepering is baie baie goed. Oor die Swift en Accubond gaan ek jou nie kan help nie.
Gawie Engelbrecht

7mm Rem Mag Sabati
.303 Lee Enfield
9mm Short Browning
Post Reply