Oom Louis het op sy kursus mooi verduidelik hoe mens jou jong jakkalse backtrack.
memt tddiie dgoot trek wat aan die deur klop, waneer dink julle manne het die jakkalse gepaar, en kleintjies gekry in 2014?
ek reken dit was so maand vroeer hoer by ons as gewoonlik.
en, dien die werpsels verskil so +- 2-3weke.
ons kaan die post gebruik oom te probbeer uitwerk waneer paartyd gaan wees, dragtige tewe moet geskiet word, en, waneer die kleintjies aankom(hopelik is die teef vrek teen daai tyd)
2014 paar tyd
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
2014 paar tyd
HOU HOM DAAI DIKTE
