chopper manne
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
chopper manne
is daar iemand wat ek kan gebruik.
wil dienste lewer vir chopper ook.
calvinia area natuurlik.
en, wat is die onkostes deesdae
wil dienste lewer vir chopper ook.
calvinia area natuurlik.
en, wat is die onkostes deesdae
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: chopper manne
Bel vir Ben Potgieter 0823217963
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: chopper manne
Cassie
R44 kos R5500 + VAt per uur...onthou die 44 moet vlieg tot by jou
Mens kom ver in 'n uur as jy jag
Weet nie wie is daar naby jou nie
R22 is R3800 + VAT ( kan dalk al op wees)
Hy word gesleep tot by jou
BAIE gewigsensitief
Andre
R44 kos R5500 + VAt per uur...onthou die 44 moet vlieg tot by jou
Mens kom ver in 'n uur as jy jag
Weet nie wie is daar naby jou nie
R22 is R3800 + VAT ( kan dalk al op wees)
Hy word gesleep tot by jou
BAIE gewigsensitief
Andre
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: chopper manne
Cassie
Nee ek skiet net!!
Die man wat vlieg stel die tariewe vas en hy vra nie geld per jakkals,,,ek verbeel my daar is wel van die manne wat
geld per jak ook vra
Andre
Nee ek skiet net!!
Die man wat vlieg stel die tariewe vas en hy vra nie geld per jakkals,,,ek verbeel my daar is wel van die manne wat
geld per jak ook vra
Andre
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: chopper manne
dankieSmirre wrote:Cassie
Nee ek skiet net!!
Die man wat vlieg stel die tariewe vas en hy vra nie geld per jakkals,,,ek verbeel my daar is wel van die manne wat
geld per jak ook vra
Andre
ssal die R22 3 mense dra? boer, pilot, en skud? in ag geneem, die manne het maar lekker pense
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: chopper manne
NEE
R22 vir 2 van MAX 75kg
R44 vir 3 en dan moet die pense ook nie te groot wees nie
Onthou jy vlieg laa en vossie maak jakkalsdraaie....hoe minder in die R44 ook hoe beter
Die terein is ook bepalend..in berge sal ek nie in die R22 wil skiet nie en ook nie met 3 in n R44 nie
Jy wil maar soveel moontlik krag he
R22 vir 2 van MAX 75kg
R44 vir 3 en dan moet die pense ook nie te groot wees nie
Onthou jy vlieg laa en vossie maak jakkalsdraaie....hoe minder in die R44 ook hoe beter
Die terein is ook bepalend..in berge sal ek nie in die R22 wil skiet nie en ook nie met 3 in n R44 nie
Jy wil maar soveel moontlik krag he
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: chopper manne
dawie, het tmet ben gepraat.
houu van hom.
al stront is, ek sal moet saam vlieg.
houu van hom.
al stront is, ek sal moet saam vlieg.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: chopper manne
Kom nou Cassie-dis lekker!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: chopper manne
is Oom nou skrikkerig?cassie_calvinia wrote:dawie, het tmet ben gepraat.
houu van hom.
al stront is, ek sal moet saam vlieg.
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: chopper manne
cassie_calvinia wrote:lekker jaHenry 7 wrote:Kom nou Cassie-dis lekker!
Tel my op oppad soontoe dan vlieg ek saam
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: chopper manne
Daai Robin R44 val maar vinnig as daai fan bo hom gaan staan
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: chopper manne
r22 was n maand terug hier.r4000 n uur en dan r10p/km heen en weer(hy sleep die chopper met n 4.5 cruiser)dan moet die boer self skiet.maar skuts vra gewoonlik rondom r200 per jak of katcassie_calvinia wrote:smrire
vlieg jy?
betaaal jy per jakkals?
en skut?
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: chopper manne
Nee man daai te ver vir my - wil nog eendag so n skiet meemaak so as daar manne is in die omgewing laat weet as julle weet van iemand wat met die chopper gaan skiet en wat hand nodig het al is dit ook net om die jakkies op te tel. 