Graad C2 of C3 geelvet.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Graad C2 of C3 geelvet.
Het iemand al met die vet wildsdroewors of braaiwors gemaak?
Ek wil dit probeer,dink dit sal die wors n baie lekker smaak gee.
Ek wil dit probeer,dink dit sal die wors n baie lekker smaak gee.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Graad C2 of C3 geelvet.
As dit so lekker soos die geelvet op biltong is kan jy maar wors maak.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Graad C2 of C3 geelvet.
Haan dis juis daai goudgeel vet.Ek het n kontak wat geelvet biltong maak en hy sny weekliks oortollige vet af.Haan wrote:As dit so lekker soos die geelvet op biltong is kan jy maar wors maak.
Ek gaan die vet nou by hom oorkoop.
Lekkerste vet wat n mens kry so ek dink dit kan baie mooi werk.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Graad C2 of C3 geelvet.
Ek het dit verlede jaar in my braai wors en droee wors gebruik >>> baie lekker.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Graad C2 of C3 geelvet.
Dis goeie nuus.Het jy dit nie in jou droewors prober nie?Dolf014 wrote:Ek het dit verlede jaar in my braai wors en droee wors gebruik >>> baie lekker.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Graad C2 of C3 geelvet.
Sako......lees mooi my comment.
Ek het in droee wors ook gebruik. Loop baie mooi. (Verhouding 1:4)
Ek het in droee wors ook gebruik. Loop baie mooi. (Verhouding 1:4)
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Graad C2 of C3 geelvet.
Dolf014 wrote:Sako......lees mooi my comment.
Ek het in droee wors ook gebruik. Loop baie mooi. (Verhouding 1:4)
Jmr man.
So jy meng net vet by jou wildsvleis?Geen beesvleis of vark vir die braaiwors nie?
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Graad C2 of C3 geelvet.
Ek gebruik net die skoon bees vet. Maar jy moet in gedagte hou; persoonlike smaak verskil.
Verder moet ek ook noem; ek gebruik presies dieselfde mix (vet en spices) vir my braai wors en droe wors.
Verder moet ek ook noem; ek gebruik presies dieselfde mix (vet en spices) vir my braai wors en droe wors.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Graad C2 of C3 geelvet.
Dankie Dolf,dis presies wat ek wou weet.Dolf014 wrote:Ek gebruik net die skoon bees vet. Maar jy moet in gedagte hou; persoonlike smaak verskil.
Verder moet ek ook noem; ek gebruik presies dieselfde mix (vet en spices) vir my braai wors en droe wors.
Sal dit die naweek toets.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Graad C2 of C3 geelvet.
Sako 30-06, jy moet asb laat weet as daar ekstra vet oor is.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Graad C2 of C3 geelvet.
Nee wat manne soos enige man moet wors so bietjie vark in hom hê.sako 30-06 wrote: So jy meng net vet by jou wildsvleis?Geen beesvleis of vark vir die braaiwors nie?
Ons het nou die naweek Sirlion van Vryburg gekry. 2 Stukke een was geelvet - maw bees van die veld af, die ander wit. My eie opinie die geel proe na iets en jy kan dit eet. Die vleis was ook effe sagter, maar dit kan te wyte wees aan 'n rustige koei. Nie soos sommige ouens se vrouens wat heeltyd tens is oor alles nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Graad C2 of C3 geelvet.
Carl wrote:Nee wat manne soos enige man moet wors so bietjie vark in hom hê.sako 30-06 wrote: So jy meng net vet by jou wildsvleis?Geen beesvleis of vark vir die braaiwors nie?
Ons het nou die naweek Sirlion van Vryburg gekry. 2 Stukke een was geelvet - maw bees van die veld af, die ander wit. My eie opinie die geel proe na iets en jy kan dit eet. Die vleis was ook effe sagter, maar dit kan te wyte wees aan 'n rustige koei. Nie soos sommige ouens se vrouens wat heeltyd tens is oor alles nie.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Graad C2 of C3 geelvet.
Ek sit ook gewoonlik pork trimmings en spek in my braaiwors,maar ek wil die jaar bietjie eksperimenteer en dalk 2 of 3 soorte wors maak.Carl wrote:Nee wat manne soos enige man moet wors so bietjie vark in hom hê.sako 30-06 wrote: So jy meng net vet by jou wildsvleis?Geen beesvleis of vark vir die braaiwors nie?
Ons het nou die naweek Sirlion van Vryburg gekry. 2 Stukke een was geelvet - maw bees van die veld af, die ander wit. My eie opinie die geel proe na iets en jy kan dit eet. Die vleis was ook effe sagter, maar dit kan te wyte wees aan 'n rustige koei. Nie soos sommige ouens se vrouens wat heeltyd tens is oor alles nie.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Graad C2 of C3 geelvet.
Ek het al brisket in my wors gemeng baie lekker. Die geel vet sal lekker smaak.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.