Jag geleentheid gesoek....

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Jag geleentheid gesoek....

Post by Nickvn »

Hierdie .... em "persoon" is dringend op soek na n jag geleentheid. Ek is definitief vol, kan iemand anders dalk help?
476f138428fa4a13beafe7e84572a6d9.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Jag geleentheid gesoek....

Post by Eugene »

Dalk 'n blinde boer soek.....? Dis al wat ek kan voorstel! Ek is self daai naweek besig.....
Aim small, miss small
User avatar
vratvark
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Feb 17, 2015 10:39 am

Re: Jag geleentheid gesoek....

Post by vratvark »

Is haar naam Lola?
When 'arf of your bullets fly wide in the ditch,
Don't call your Martini a cross-eyed bitch;
She's human as are you
- Kipling
Tollie
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Tue Mar 13, 2012 7:21 pm

Re: Jag geleentheid gesoek....

Post by Tollie »

Ek dink al waar die "persoon" sal kan gaan jag is in Thailand.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Jag geleentheid gesoek....

Post by Jake1 »

Jammer ek moet die naweek my hond bad, sal nie kan help nie..... ;D
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13603
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Jag geleentheid gesoek....

Post by Capt. Yoda »

Tollie wrote:Ek dink al waar die "persoon" sal kan gaan jag is in Thailand.

Lekker spies jag ???
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Jag geleentheid gesoek....

Post by Nickvn »

Die "persoon" wil graag jakkalse jag toe verwys ek "hom/haar" toe na Geno toe vir persoonlike diens.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Jag geleentheid gesoek....

Post by VdWalt »

Ek was een keer deur 'n mpy genooi om saam te gaan jag - die corporate jag ding.....
Wel een van hulle ander customers was nogal fyn maar het nie heeltemal
soos geverf soos die knaap hier bo nie. Hy het nie belang gestel om te jag nie.

Hy was heel happy om kos te maak en grappe vertel. Ek het nog nooit weer
so lekker geeet of gelag op 'n jag trip nie.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Jag geleentheid gesoek....

Post by Frikkiedbr »

Met daai hak skoene trap dit sommer die bokkie dood. Hoef nie 'n mes saam te dra nie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1285
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Jag geleentheid gesoek....

Post by Riaan Kriel »

Nickvn wrote:Die "persoon" wil graag jakkalse jag toe verwys ek "hom/haar" toe na Geno toe vir persoonlike diens.
++>: Of as die persoon in die mark is vir ander meer eksotiese wild - verwys na Dawie Malan toe. Hy het mos goeie ervaring met sulke mense >:D ++>: :laugh: ;)
Post Reply