Geno
I rest my case. Lank nog nie die einde van hulle stront nie. Die skade is klaar gedoen en hulle kan dit nie reg maak nie.
SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
"The second area of focus for WRSA is the finalisation of a “Code of Best Practice: Wildlife Breeding”. This will be added to our WRSA Constitution and Code of Conduct. In this way, we will be able to take action against defaulters by expelling them from the Association. Of course, if obtaining a permit to be a wildlife rancher were to be conditional on being a member of WRSA, then we would be in a position to really act strongly against any defaulters and, in so doing, rid our industry of any possible defaulters."
Dit lyk my WRSA vra die staat om in te meng in die wildbedryf. Die groot ongelukkigheid onder wildboere is dan juis dat SAJWV die staat gevra het om 'n rol te speel.
Dit lyk my WRSA vra die staat om in te meng in die wildbedryf. Die groot ongelukkigheid onder wildboere is dan juis dat SAJWV die staat gevra het om 'n rol te speel.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
wlm
Vir my lyk dit of dit grootliks nie oor die hondjie gaan nie, maar om die halsbandjie!
Vir my lyk dit of dit grootliks nie oor die hondjie gaan nie, maar om die halsbandjie!
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
toemaar sci sal plan maak hulle is altyd oop vir nog trofees hahahahaha hulle het mos trofees vir alles tot muskiete ook seker van streek tot streekSmirre wrote:Net 1 vraag
RW erken slegs gewone wild sover ek weet.....so gaan jy die variasies vir biltong skiet?
Smirre
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
dasy dawie raak gese!!!!!!!!!!!!!!madako wrote:Ek kry die stuk per email.......met erkenning aan die skrywer. Ek het geen idee wie hy is nie.
Eendag sit daar 'n beesboer en 'n wildboer in'n stroompie. So sien die wildboer 'n plat-anna in die water en hy sê vir die beesboer: " Ek sal jou 'n R1,000 gee as jy daai padda insluk. Beesboer dink toe - dis min moeite vir R1000 en sluk toe die paddatjie in. Hy voel toe aardig en sê toe vir Wildboer: " As jy ook 'n plat anna insluk gee ek vir jou ook R1,000. So gesê, so gemaak. Na so rukkie sê Beesboer vir Wildboer: " Hier sit ons nou - elkeen met 'n padda in die maag en nie 1 is beter af as wat ons netnou was nie.. ". Wildboer sê toe vir Beesboer: " jy moenie so daarna kyk nie, ons het nounet R2,000 se omset tussen ons 2 gehad!" Nou voel altwee sommer beter oor die saak. Die volgende week is hulle weer in die stroompie. Die keer bied hulle mekaar egter R100,000 elk aan vir die sluk van so 'n plat anna elk. En die omset skiet op na R200,000 vir die week!! Die derde naweek beloof vir groooot omset toe hul mekaar elkeen R1miljoen aanbied vir hierdie slukkerasie. Skielik begin die bure kennis neem van hierdie geweldige omsette wat so gegenereer word. Mielieboer en Skaapboer wil nou ook deel word en voor jy kan sê: " Gesonde Plat-Anna" trek die omset by R4miljoen vir een naweek se platannas!!! Die 4 besef toe baie gou: ons sal hierdie platannas uit die rivier moet kry en elkeen 'n teel troppie aanhou. So gesê, so gemaak! Wildboer kry toe 'n paar platannas met stewige webbe tussen die tone en Beesboer kry toe platannas met lang toon naels en Skaapboer kry toe die twee neon groen plat annas, terwyl Mielieboer die plat annas kry met die donker groen pigment. So verkoop hulle naweek na naweek die paddas onder mekaar en kort voor lank is hulle omsette sommer R10miljoen per naweek!! Nou is dit 'n uitsonderlike bedryf met baie groei potensiaal want elke Jan Rap en sy maat wil nou ook van hierdie duur Plat annas hê! In tussen is arme Visterman erg verward, want hy kan nou nie eers meer 'n ou platannatjie uit die rivier gaan haal vir aas, soos in die verlede nie. Sy visvang dae is vir eers getel! En so dames en here bou jy die mooiste grootste Egiptiese piramiede skema in 'n moderne wereld waar die prys die waarde van 'n item met miljoene rande klop - gebaseer op die webbe, lengte van toon naels en die snaaksheid van die kleur wat die padda boere uit hul kruisteling kan opdis!!
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
hulle het hulle eie reels geld verbloem alles, beheer die mark en jy beheer die winste en ook wie jy kan permitte gee en wie nie.wlm wrote:"The second area of focus for WRSA is the finalisation of a “Code of Best Practice: Wildlife Breeding”. This will be added to our WRSA Constitution and Code of Conduct. In this way, we will be able to take action against defaulters by expelling them from the Association. Of course, if obtaining a permit to be a wildlife rancher were to be conditional on being a member of WRSA, then we would be in a position to really act strongly against any defaulters and, in so doing, rid our industry of any possible defaulters."
Dit lyk my WRSA vra die staat om in te meng in die wildbedryf. Die groot ongelukkigheid onder wildboere is dan juis dat SAJWV die staat gevra het om 'n rol te speel.
die feit dat hulle erken hulle dit uit natuurlike populasies wil hou bevestig my punt dat hulle weet dit is verkeerd maar hulle doen presies dit deur meeste van die natuurlike populasie te wil opkoop en verander
dis maar net my onvolwasse opinie
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: SAJWV wil kommersieele wild telers voorskryf.
http://www.netwerk24.com/nuus/2015-03-1 ... iversiteit
En daar voeg nog 'n stem sy opinie op die onderwerp.
En daar voeg nog 'n stem sy opinie op die onderwerp.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)