Oom PWV nou sien ek ook 'n ander kant By oom http://www.freesmileys.org/smileys/smiley-forum/stirthepot.gifPWV wrote:Gawie, moenie vrae ontduik soos no. 1 nie!
Slagdop het 'n vraag gevra: "Nou Gawie, wat is die aanbevole kaliber en skoot plasing? "
Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
FrikkedemusFrikkiedbr wrote:Oom PWV nou sien ek ook 'n ander kant By oom http://www.freesmileys.org/smileys/smiley-forum/stirthepot.gifPWV wrote:Gawie, moenie vrae ontduik soos no. 1 nie!
Slagdop het 'n vraag gevra: "Nou Gawie, wat is die aanbevole kaliber en skoot plasing? "
Jy is nou besit om te "stir".
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Kaliber van jou keuse. Skootplasing is egter baie belangrik en moet liefs met die teiken bespreek word.slagdop wrote:Nou Gawie, wat is die aanbevole kaliber en skoot plasing?
Hiermee volstaan ek. Party manne se koppe is klaar in die "gutter" en ek wil nie die een wees wat die slae vat vir hul onetiese gedrag nie.
Soos die Voortrekkers sê: "Hou koers!"
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Ja, en dan kan 'n doodskoot, 'n kwesskoot en 'n misskoot ook hier ter sprake kom!Gawie(13mm) wrote:Kaliber van jou keuse. Skootplasing is egter baie belangrik en moet liefs met die teiken bespreek word.slagdop wrote:Nou Gawie, wat is die aanbevole kaliber en skoot plasing?
Hiermee volstaan ek. Party manne se koppe is klaar in die "gutter" en ek wil nie die een wees wat die slae vat vir hul onetiese gedrag nie.
Soos die Voortrekkers sê: "Hou koers!"
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
my pa se alyd... " boeta bring hulle maar plaas toe, ons het nie sulke ooie hier nie. Daar sal verseker iewers n kamp vir hulle wees."

- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Hingsding wrote:my pa se alyd... " boeta bring hulle maar plaas toe, ons het nie sulke ooie hier nie. Daar sal verseker iewers n kamp vir hulle wees."
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
