Goeiemore.
Ek is op soek na ladings vir die 8x57JS, siende dat Somchem se boekie maar effentjies is oor die kaliber (hy is darem daar!).
Ek wil vir nou 'n 180gr Quest bonded koeël laai, asook dalk die 195gr Hornady Interlock.
Geweer is `n CZ 550 FS.
Enige raad en inligting sal waardeer word!
Dankie
BP
8x57JS - Inlitgting gesoek
-
Plasmodium
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Jan 04, 2010 5:01 pm
Re: 8x57JS - Inlitgting gesoek
Ek skiet die 180's en 196gr's met 44 en 42 gr s335. Baie lekker koeels.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
