Raad vir nuwe jakkalsjagters.

Closed Group for jackal hunters only. Geslote groep vir jakkals jagters alleenlik
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Raad vir nuwe jakkalsjagters.

Post by Cobus(Cobb) »

Toerusting

10. Watsapp foon om lekker oor RJ te klets oor die aand se jag, misskiet, vassit ens..... ;D ;D
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Raad vir nuwe jakkalsjagters.

Post by Jassie »

Mmmmm...

Ek sien niks van skietvermoeë nog voor jy enigsins geld spandeer nie?

Opleiding en "introduction" vir Aspirant Jakkals-sports-skiettoetreders?

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
Post Reply