Ar 15 onder R20000.00
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Ar 15 onder R20000.00
Dave Sheer het van albei in voorraad, ek was eintlik opgemaak vir die Norinco, maar die paar rand extra lyk die DPMS na bietjie beter kwaliteit. Wie ken die DPMS?
Last edited by tau on Tue Mar 31, 2015 2:02 pm, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Norinco CQ-A vs DPMS A3 16"
Sorry, geen ondervinding met die goed nie maar soos ek verstaan is die DPMS beter kwaliteit.
Kyk ook dalk na die DM4 wat Dave Sheer vervaardig.
http://www.davesheer.com/semiauto%20DM4.html
Kyk ook dalk na die DM4 wat Dave Sheer vervaardig.
http://www.davesheer.com/semiauto%20DM4.html
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Norinco CQ-A vs DPMS A3 16"
Prys op die DM4 en die DPMS is baie naby aan mekaar. My enigste issue met die DM4 is die "SLUIER" wat oor die wapen hang. So min inligting besikbaar oor die wapen en dan 15 vs 16" loop.
Albei kom met rail sonder sight's
Albei kom met rail sonder sight's
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Norinco CQ-A vs DPMS A3 16"
Knyp jou oë toe en koop 'n Colt
$793 en dan kan jy hom dress soos jy sou wou. Hailstorm het seker al van hulle op bestelling. As ek moet raai sal hulle hier by die R19k voor verkoop.
http://www.colt.com/DesktopModules/LiveContent/Handlers/GetImage.ashx?mid=885&eid=8&Type=View&PortalId=0
$793 en dan kan jy hom dress soos jy sou wou. Hailstorm het seker al van hulle op bestelling. As ek moet raai sal hulle hier by die R19k voor verkoop.
http://www.colt.com/DesktopModules/LiveContent/Handlers/GetImage.ashx?mid=885&eid=8&Type=View&PortalId=0
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Norinco CQ-A vs DPMS A3 16"
Haha die DPMS is klaar te veel geld vir my gemak en my vrou se oog te verneuk.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Norinco CQ-A vs DPMS A3 16"
Ek was in dieselfde bootjie en het toe maar van 'n paar goedjies ontslae geraak om so gun te kan bekostig.
Nou wag ek geduldig vir die lisensie ...
Colt Tactical Carbine AR6721
http://www.colt.com/LinkClick.aspx?fileticket=u82zzPILhmc%3d&tabid=292&portalid=0&mid=981
Soos ek verstaan is die Norinco moontlik meer as goed genoeg vir Jan-alleman soos ek en jy wat nie baie gaan skiet nie.
Sterkte met die besluit, dis nie 'n maklike een nie.
Nou wag ek geduldig vir die lisensie ...
Colt Tactical Carbine AR6721
http://www.colt.com/LinkClick.aspx?fileticket=u82zzPILhmc%3d&tabid=292&portalid=0&mid=981
Soos ek verstaan is die Norinco moontlik meer as goed genoeg vir Jan-alleman soos ek en jy wat nie baie gaan skiet nie.
Sterkte met die besluit, dis nie 'n maklike een nie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Norinco CQ-A vs DPMS A3 16"
Wow baie nice roer daardie, geluk.
Juis hoekom ek so agter die Norinco is. Volgens meeste man wat ken is sy loop 100% en 'n taai wapen. Dan soos jy wil kan jy al die extra's fit soos op enige AR basis.
Ek wil so nou en dan 3 gun skiet. maar meestal probleem varke.
Juis hoekom ek so agter die Norinco is. Volgens meeste man wat ken is sy loop 100% en 'n taai wapen. Dan soos jy wil kan jy al die extra's fit soos op enige AR basis.
Ek wil so nou en dan 3 gun skiet. maar meestal probleem varke.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Norinco CQ-A vs DPMS A3 16"
Dankie, ek het eers 'n Daniel Defense op bestelling gehad maar kon nie die prys regverdig nie. Die colt is steeds duur maar nou het ek darem iets wat veronderstel is om seonder probleme te wees.
Ek het 'n video gekyk waar die man sê hy het net 12000 skote uit die norinco gekry voor die loop heeltemal gevaal het ...
Nou ja, dit is omtrent R60k se ammo wat jy sal moet uitskiet.
Onthou ook dat die Norinco 'n 14.5" loop het met 'n 1.5" flash hider wat hom dan 16" maak.

-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Norinco CQ-A vs DPMS A3 16"
Hallo
Remington se R-reeks word deur DPMS gemaak.
Het noudie aand vannaf my bakkie se skietstoel 'n 8 duim ronde staal gong cold bore een skoot geklop op 404m met my 18" loop DPMS 3G1. Daai roertjie het al my akkuraatheid verwagtinge oortref.
Remington se R-reeks word deur DPMS gemaak.
Het noudie aand vannaf my bakkie se skietstoel 'n 8 duim ronde staal gong cold bore een skoot geklop op 404m met my 18" loop DPMS 3G1. Daai roertjie het al my akkuraatheid verwagtinge oortref.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Norinco CQ-A vs DPMS A3 16"
Dawie jou roer loop mooi. Ek het nou net die kiekies van die DM4 gekry en dit is 'n mooi wapen.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Norinco CQ-A vs DPMS A3 16"
EK wil die wapen mos eintlik vir varke gebruik, die een sal nogals mooi werk, maar ai die budget...
http://wilsoncombat.com/new/rifle-sbr-t ... ROj5eFmKSo
http://wilsoncombat.com/new/rifle-sbr-t ... ROj5eFmKSo
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Norinco CQ-A vs DPMS A3 16"
R12500, maar ek is 90% seker ek gaan die DM4 vat. Hulle kan so paar veranderinge doen en dan kan ek my .224 silencer fit en ek dink die musgrave loop is beter as die Norinco se loop vir akkuraatheid.JTM wrote:Wat is die prys op die Norinco CQ-A?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Norinco CQ-A vs DPMS A3 16"
Arnold, sover ek weet is Dave Sheer net n agent/verskaffer vir die DM4. As ek reg kan onthou is die vervaardiger gebasseer in George. Ek ken n man daar wat all hulle masjienwerk doen.Arnold wrote:Sorry, geen ondervinding met die goed nie maar soos ek verstaan is die DPMS beter kwaliteit.
Kyk ook dalk na die DM4 wat Dave Sheer vervaardig.
http://www.davesheer.com/semiauto%20DM4.html
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ar 15 onder R20000.00
Drenalinjunkie, ek weet Dave Sheer vervaardig nie al die komponente self nie. Van die komponente word ingevoer en van die komponente word plaaslik vervaardig. Soos ek verstaan sit Dave Sheer die wapens aanmekaar en bemark hulle. Ek mag verkeerd wees maar dit is wat ek huidiglik weet.
... dan is daar 'n ander maatskappy, Tusker Firearms Manufacturing in in die Suidkaap wat die outjie vervaardig (nie die DM4 nie):
http://www.gunsite.co.za/forums/attachment.php?attachmentid=17439&d=1417532211

- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Ar 15 onder R20000.00
Ek het op Facebook gesien Tac Shac in Jhb het `n hele paar opsies vir onder R20k.
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Ar 15 onder R20000.00
TacShac is goed julle kan vir Paul support.Hailstorm ZA het ook n paar opsies en is in Pta.Deon van Hailstorm is ook n goeie ou.
http://www.hailstormza.com/Semi-Auto-Rifles_c_10.html
http://www.hailstormza.com/Semi-Auto-Rifles_c_10.html
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Ar 15 onder R20000.00
Armold. Jammer, ek het my misgis! Tusker is die maatskappy vir wie my vriend vervaardig.Arnold wrote:Drenalinjunkie, ek weet Dave Sheer vervaardig nie al die komponente self nie. Van die komponente word ingevoer en van die komponente word plaaslik vervaardig. Soos ek verstaan sit Dave Sheer die wapens aanmekaar en bemark hulle. Ek mag verkeerd wees maar dit is wat ek huidiglik weet.
... dan is daar 'n ander maatskappy, Tusker Firearms Manufacturing in in die Suidkaap wat die outjie vervaardig (nie die DM4 nie):
http://www.gunsite.co.za/forums/attachment.php?attachmentid=17439&d=1417532211
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ar 15 onder R20000.00
Tacshac het die Stag Arms Model 3. Ek dink dit is sover vir my die wennner vir die sub R20k mark.
R15 550 + Bushnell 1-4x 20 of Redfield couterstrike= R20 000.
https://www.stagarms.com/model-3/
http://www.bushnell.com/hunting/rifle-s ... w-down-pcl
http://www.redfield.com/counterstrike/
R15 550 + Bushnell 1-4x 20 of Redfield couterstrike= R20 000.
https://www.stagarms.com/model-3/
http://www.bushnell.com/hunting/rifle-s ... w-down-pcl
http://www.redfield.com/counterstrike/
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- ockiemedic
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Mon Mar 02, 2015 10:30 am
Re: Ar 15 onder R20000.00
Tau, ek stem saam. Die Stag Arms Model 3 vs DM-4 sal ek ook vir die Model 3 gaan vir die prys.
.22 CBC
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
.260 LRH Savage - Burris Eliminator Scope
.308 Sako - Zeiss Scope
7mm Steyr - Vortex Viper Scope
LM5 Vektor
LM4 - Galil
FN FAL .308
12G - CBC
9mm SP1 Vektor
9mm Star
.38 Special
.32 H&R
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ar 15 onder R20000.00
Jis broer. Jy nou weer op die rig dat jy internet het ...... roofkyker.ockiemedic wrote:Tau, ek stem saam. Die Stag Arms Model 3 vs DM-4 sal ek ook vir die Model 3 gaan vir die prys.
Ons sal maar die LM en die Stag moet opweeg teen mekaar as die lisensies kom.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ar 15 onder R20000.00
http://www.gsg-za.co.za/contacts.php
**DPMS RFA3 16 HBAR 4140 Chromemoly R14 950.00**
We will have another special shipment of these here in time for Huntex, don't miss out! limited qty
**DPMS RFA3 16 HBAR 4140 Chromemoly R14 950.00**
We will have another special shipment of these here in time for Huntex, don't miss out! limited qty
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Ar 15 onder R20000.00
Het jy toe al n semi auto gekoop.
Ek het n CZ858 gekoop en is bitter tevrede, dit is n kom kyk geweer, goed afgewerk en het geen probleme nie
(gehalwe dat hy te veel ammo gebruik)
Ek het n CZ858 gekoop en is bitter tevrede, dit is n kom kyk geweer, goed afgewerk en het geen probleme nie
(gehalwe dat hy te veel ammo gebruik)
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ar 15 onder R20000.00
Ja ek het, maar wou graag 'n AR platform geweer kry. EK het na die CZ gekyk en die prys was reg.tgg wrote:Het jy toe al n semi auto gekoop.
Ek het n CZ858 gekoop en is bitter tevrede, dit is n kom kyk geweer, goed afgewerk en het geen probleme nie
(gehalwe dat hy te veel ammo gebruik)
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Ar 15 onder R20000.00
gaan jy foto wys wat jy toe gekoop het