Wie gaan jakalse jag die naweek
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Wie gaan jakalse jag die naweek
Sommer vir interesantheid (en om my jaloers te maak) so op 'n Vrydag middag Wie gaan die naweek uit en waar ? Ek is hierdie naweek huisgebonde agv griep en 'n familie byeenkoms more.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Wie gaan jakalse jag die naweek
Ek ry nou nou....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
-
Chrisjan
Re: Wie gaan jakalse jag die naweek
Vanoggend drie uur gou plaas toe, n reun en teef saam geskiet. Dan vanaand en more weer, drie aande vir hierdie naweek. Maar dit is maar hoe dit elke naweek by ons gaan.
Jy moet hulle roer, die tyd is ryp!
Jy moet hulle roer, die tyd is ryp!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Wie gaan jakalse jag die naweek
Gaan Michiel saam met jou?Chrisjan wrote:Vanoggend drie uur gou plaas toe, n reun en teef saam geskiet. Dan vanaand en more weer, drie aande vir hierdie naweek. Maar dit is maar hoe dit elke naweek by ons gaan.
Jy moet hulle roer, die tyd is ryp!
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
Chrisjan
Re: Wie gaan jakalse jag die naweek
More aand ja. Die res gaan ek alleen of treat niggie se seun.
Geniet dit, pas aan by die seisoen en roer hulle.
Groete
Chrisjan
Geniet dit, pas aan by die seisoen en roer hulle.
Groete
Chrisjan
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Wie gaan jakalse jag die naweek
As dinge mooi loop seker iewer die naweek
- Hoop so 