Hoe laai ek nuwe klanke op Foxpro?

Post Reply
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Hoe laai ek nuwe klanke op Foxpro?

Post by Piet Breedt »

Kan iemand my s? hoe ek die Micro kaart laai met nuwe klanke?. Ek het n kaart met Amerikaanse klanke op saam met die Foxpro gekry, en wil van hulle afhaal en vervang.

Kan ek n gewone Micro kaart koop en nuwe klanke aflaai?

Dankie

Piet
Doepie01
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm

Re: Hoe laai ek nuwe klanke op Foxpro?

Post by Doepie01 »

Hallo Piet

Dit is nie nodig dat jy n nuwe kaart koop nie. Jy moet op Foxpro se website ingaan dan laai jy hul "Foxpro programmer" program af. Sit die huidige kaart in n kaartleser en dan sal jy sien dat die huidige klanke daar wys. Jy kan dan jou eie klanke laai op die "sounds" file en hulle daarvandaan oorlaai op jou kaart. Maak net seker dat jy 001,002 ens voor die klank plaas as nommer. Hoop jy kom reg.

Groete
Doepie
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Hoe laai ek nuwe klanke op Foxpro?

Post by Piet Breedt »

Dankie Doepie, ek gaan dit probeer.

Het enige van julle suksesse gehad met die Amerikaanse klanke wat saam met die Foxpro kom?
User avatar
blikkies
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Tue Jul 27, 2010 11:57 am

Re: Hoe laai ek nuwe klanke op Foxpro?

Post by blikkies »

dag se

Ek het ook 'n foxpro spitfire maar by hom het jy nog 'n male to male aux kabel ook nodig om klanke vanaf micro card na remote te kry.

Daai amerikaanse klanke copy en paste hul maar op rekenaar vir ingeval jy hul dalk eendag wil beproef.

myne wil nie op rekenaar speel nie maar dit werk weer as jy hul op roepers sit.

groete
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Hoe laai ek nuwe klanke op Foxpro?

Post by Francois Marais »

Piet/ Blikkies

Piet, as jy my kan se watter US klanke jy ophet, sal ek jou se of hulle werk of nie, ek het al die Foxpro klanke, en n goeie klompie van hulle werk, al hul hasies definitief.

Blikkies, die Foxpro klanke is almal ge-kwodeer (encode) en sal net op n foxpro roeper speel, weet JB hulle het sukses gehad om party om te skakel MP3 toe, maar nie met almal nie. Dit is maar om hulle klanke te beskerm.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
blikkies
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Tue Jul 27, 2010 11:57 am

Re: Hoe laai ek nuwe klanke op Foxpro?

Post by blikkies »

francois

ek het 'n mp3 ripper die maklikste is om dai klanke weer op 'n cd te skryf en dan deur die mp3 ripper hul af te laai vanaf fxp na mp3.

my program se naam is deep ripper ek het nogi die fxp klanke probeer nie maar ek sal bietjie kyk of ek hul kan swaai sal laat weet.

groete

blikkies
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Hoe laai ek nuwe klanke op Foxpro?

Post by Francois Marais »

Blikkies

Jy kan try, glo nie jy gaan tol nie. Dit is mos eintlik nie n probleem nie, moet net n Foxpro roeper gebruik.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Hoe laai ek nuwe klanke op Foxpro?

Post by WOLF »

Piet
Ek het die naweek vir n vriend sy klanke op die spitfire gelaai.Ek het sommer die kamera gevat en die SD kaart van die roeper daarin gesit.Ek het net eers die klanke van die spitfire gesave en toe die klanke opgelaai en net weer die SD kaart oorgesit in die roeper.Ek het daai 3.5mm kabel gehad en net die instruksies gevolg en alles was binne 20 min klaar.Wat wel baie belangrik is is dat die klanke reg genommer moet wees maw 000 tot 023. Vra maar weer as jy sukkel.
Francois Marais wrote: Piet/ Blikkies

Piet, as jy my kan se watter US klanke jy ophet, sal ek jou se of hulle werk of nie, ek het al die Foxpro klanke, en n goeie klompie van hulle werk, al hul hasies definitief.

Blikkies, die Foxpro klanke is almal ge-kwodeer (encode) en sal net op n foxpro roeper speel, weet JB hulle het sukses gehad om party om te skakel MP3 toe, maar nie met almal nie. Dit is maar om hulle klanke te beskerm.

Mooi loop
Francois
Francois
Ek sal ook graag wil hoor van daai klanke want ek het nou die FURY en SPITFIRE se oorspronklike klanke

WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Hoe laai ek nuwe klanke op Foxpro?

Post by Piet Breedt »

Francois, hier is hulle:

000 - Coyote Locator
001 - ML Coy CHL Scrm
002 - Fem Coy Bark Howl
003 - Fcoy Long Howls
004 - Screem - n Gray Fox
005 - Juv Red fox Distress
006 - Bobcat in Heat
007 - Lightning Jack
008 - Jackrabit Distress
009 - Snow hare
010 - baybe Cottontai;
011 - Adult Cottontail
012 - Distressed Calf
013 - Whitetail Buck Fawn
014 - Vole squeaks
015 - Roar - n Red Squirel
016 - Prairie Dog Distress
017 - Lucky Bird
018 - Raccoon Fight
019 - Crow Fight
020 - Coy Pup screams
021 - Coy Pup Howls
022 - Raspy Woodpecker
023 - Ranting Red bird
Last edited by Piet Breedt on Wed Jan 26, 2011 8:18 pm, edited 1 time in total.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Hoe laai ek nuwe klanke op Foxpro?

Post by Louis102 »

Piet Breedt wrote: ... 011 - Adult Cottontail ...
Piet, no 011 hierbo is die enigste van daardie klanke wat ek baie nut voor het, veral in die moeilike tyd.  Hou soms daarvan om 005 saam met 'n Jakkalsbaklei 4 te gebruik en 014 is ook op my roeper as 'n sqeeucky alternatief, maar ek het meer plek op my roeper as jy.

Sal graag wil hoe Francois en ander dink.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Hoe laai ek nuwe klanke op Foxpro?

Post by Francois Marais »

Piet

007 Lightning Jack  Baie lief vir hom, gebruik gereeld.
008-011 Daardie klanke kan jy almal oor n tydper met afwisseling gebruik as jou haas klank.
012 As jy die aan die man met die bont jas wat 4X4 trek gaan soek, vat jy daai klank saam.
013 Werk ook as distress sound
017 Hou baie van om met hierdie klank te beginne by n roep plek, het ook al n jakkals of twee geskiet net op hierdie klank alleen.
022 Klank werk nie te sleg op katte

Moet se ek het hierdie klanke redelik gebruik toe ek beginne het om foxpro roepers in te bring, so 5 jaar terug, deesdae werk ek 85% net met Heinrich se klanke.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Hoe laai ek nuwe klanke op Foxpro?

Post by Piet Breedt »

Dankie manne, so dit lyk vir my of ek die klanke moet behou, en nie ander aflaai oor hulle.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Hoe laai ek nuwe klanke op Foxpro?

Post by Yalair »

Piet
Jy laai die klanke oor na jou rekenaar en behou hulle so, bou klankebank op dan laai jy af soos jy benodig, moet dit nie delete nie
Post Reply