Barnes TTSX,300m in wetpack
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Barnes TTSX,300m in wetpack
Ek het gister die punte getoets uit my 30-06 en n spoed van 3000 fps.Spoed by wetpack was dus +/- 2350 fps.
Wetpack was n klomp telefoonboeke wat nat gemaak was.
Wetpack was n klomp telefoonboeke wat nat gemaak was.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Sako, nogal insiggewend. Ek het gedink dat hy meer sal omklink teen daai spoed. Barnes beweer die koeel sal sy werk doen van so 1800vps impak spoed af, ek weet nie so mooi nie.
Ek moet erken, ek jag ook net met Barnes TTSX in al my kalibers, en kon oor die jare maar bitter min koeels herwin. Ek het wel al gevind dat op langer skote oor 300meter Barnes amper soos n solid reageer en maar n klein gaatjie maak en regdeur die bok ook skiet, wat beteken die bok vat bietjie langer om te dood en bloedspoor is ook minder.
Maar oor die algemeen het ek nog altyd net uitstekende resultate gehad met Barnes.

416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Ok, nou dat ek die foto van bo af sien , lyk dit of hy darem mooi omgeklink het. 
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Hy het omgeklink maar nie veel nie.Maar dan moet ek se die gate in die boek lyk of die punt ontplof het.Smitstertjies wrote:Ok, nou dat ek die foto van bo af sien , lyk dit of hy darem mooi omgeklink het.
Nou dat ek weet die wetpack werk sal ek dit gaan toets op 100m.
Al wat my bekommer is ek kon nie die verskil in punte sien van 200m en 300m nie.
Maar dan kan dit ook die boek se "density" wees wat nie reg is vir 100% resultate nie.
My speer sagte punte het nie veel van oor gebly nie,kon net stukke kry.
So ek bly eerder by n punt soos barnes en weet as hy been tref sal hy nogsteeds voldoene penetreer.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Hier is dit ook bespreek.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=31&t=25948
Ek is maar versigtig vir Premium koeels oor langer afstande.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=31&t=25948
Ek is maar versigtig vir Premium koeels oor langer afstande.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Ek laai die TTSX ook in my .06 teen 2725vps
Nog nie met hulle gaan jag nie, maar beplan vir nou om op 100-150m te bebruik.
Moet sê, alle terugvoering wat ek kry en lees oor Barnes is niks behalwe goed nie...gee jou daai bietjie extra sel vertroue om sulke mooi fotos te sien

Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Dewald, ek het al redelik baie met Barnes ttsx op afstande langer as 350m gejag, en kon nog altyd die bok herwin. Bygese dit is op vlaktes waar ek die bok kon volg met die oog tot waar hy doodval. Gewoonlik so 100 tot 150 meter.Pappabeer wrote:Hier is dit ook bespreek.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=31&t=25948
Ek is maar versigtig vir Premium koeels oor langer afstande.
Ek glo nie ek sal so n skoot neem se nou maar langs n lyndraad af in die bosveld nie. Daai bok gooi net te min bloed om n ordentelike spoor te volg.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Ek is van mening dat uit haastige roere soos my .270 met 130 greiners en meeste roere teen so 3000 ft/s + die monolietise(spelling) koeëls bakgat werk.
Vir die stadiger bosveld koeëls .303. 93x62, .308 met 180 greiners, 30.06 met 200 greiners ens. die gebonde loodkoëls soos Hornady Interbond, Claw, Rhino, Swift A frame, Nosler partition, ens. 'n beter opsie is op dun vel algemene bosveld jagspesies.
Sodra mens egter groot bene en dik velle moet penetreer verander die prentjie egter.
Vir die stadiger bosveld koeëls .303. 93x62, .308 met 180 greiners, 30.06 met 200 greiners ens. die gebonde loodkoëls soos Hornady Interbond, Claw, Rhino, Swift A frame, Nosler partition, ens. 'n beter opsie is op dun vel algemene bosveld jagspesies.
Sodra mens egter groot bene en dik velle moet penetreer verander die prentjie egter.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Weet nie of hierdie dalk n vraag vir n ander draad is nie....
Maar ek sal graag wil hoor by die Barnes gebruikers hoe hulle voel oor die impak, oopmaak, omklink en dalk jag scenarios van die TSX teenoor die TTSX van dieselfde gewig?
Maar ek sal graag wil hoor by die Barnes gebruikers hoe hulle voel oor die impak, oopmaak, omklink en dalk jag scenarios van die TSX teenoor die TTSX van dieselfde gewig?
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 379
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Naand,
Self n paar herwin die naweek , die doel was glad nie om te herwin nie, ek het n ywerige laerskool nefie wat dit op homself gevat het.
Eers deur n dun staal plaat, en daarna in n klammerige grond wal in op 100m.
Self n paar herwin die naweek , die doel was glad nie om te herwin nie, ek het n ywerige laerskool nefie wat dit op homself gevat het.
Eers deur n dun staal plaat, en daarna in n klammerige grond wal in op 100m.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
MichielC, vir 'n skool ekspo?
Terug by die Barnes TTSX. Ek het vroeër van dit in my 375H&H gebruik, 250gr. Ek het 'n SWB 2jaar gelede daarmee plat getrek. Ek kan ongelukkig nie onthou wat die afstand was nie, maar iets soos 180m. Ek het die knop van die voorpoot getref en aan vlarde geskiet, verder is dit deur die hart en deur die pens. Die koeël het ons aan die ander kant onder die vel gekry, dit het 243,2gr geweeg, maw 97% behou.
Wat my net gepla het was dat dit die loop so "aanpak" met koper en so duur is. Vandag weer so paar gaan toets en het 'n 1" groep gegooi op 70m. Ek het nog so paar van hulle oor so dink om hulle weer te laai, dalk 'n eland koei later vanjaar daarmee probeer plattrek. Dink julle die 375H&H met 250gr TTSX sal voldoende wees vir 'n eland koei?

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Ek dink met regte skoot plasing sal jy met minder as ñ 250gr die bok kan laai. Seker hy sal die job doen!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Nee.Giepie wrote:Dink julle die 375H&H met 250gr TTSX sal voldoende wees vir 'n eland koei?
Maar as jy die koei skiet met die 250gr uit die 375H&H kan dit werk
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
SkerpPlaashaas wrote:Nee.Giepie wrote:Dink julle die 375H&H met 250gr TTSX sal voldoende wees vir 'n eland koei?
Maar as jy die koei skiet met die 250gr uit die 375H&H kan dit werk
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
MichielC,is die 150gr van die plaat of die sandwal?MichielC wrote:Naand,
Self n paar herwin die naweek , die doel was glad nie om te herwin nie, ek het n ywerige laerskool nefie wat dit op homself gevat het.
Eers deur n dun staal plaat, en daarna in n klammerige grond wal in op 100m.
Die een 416 punt lyk perfek.
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 379
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Hi Giepie,Giepie wrote:MichielC, vir 'n skool ekspo?
Ek twyfel, hy is net erg oor gewere skiet ens
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 379
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Hi Sako 30 06 ,sako 30-06 wrote:MichielC,is die 150gr van die plaat of die sandwal?MichielC wrote:Naand,
Self n paar herwin die naweek , die doel was glad nie om te herwin nie, ek het n ywerige laerskool nefie wat dit op homself gevat het.
Eers deur n dun staal plaat, en daarna in n klammerige grond wal in op 100m.
Die een 416 punt lyk perfek.
Almal is deur die staal plaatjie eers, en dan in grondwal in. Die staal plaat is een van daardie advertensie borde wat jy kan opslaan, wat ons gebruik om teikens op te sit.
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Nou gaan ek dalk n paar manne se bloeddruk opjaag. Die plastiekpunt op die TTSX is n BC foefie en volgens my ondervinding sal die TSX beter omklink as die TTSX. Ek praat onder korreksie, maar by Frankfort Arsenal is toetse gedoen waar gevind is dat die polimeertippie in baie gevalle omklinking inhibeer. Van ons eie forumlede het gehad waar n 150gr TTSX in die 30-06 vreemde gedrag openbaar het en geswenk het in bokke - nie net een keer nie. Sal interessant wees on te sien wat die verskil in omklinking van die twee in dieselde kaliber, spoed en so meer sou wees, gegewe dieselfde toetsmedium. Ek dink baie keer ons word deur "cool looking" goed gevang - die blou tippie op die TTSX lyk seker meer "cool" as die gewone weergawe, maar of dit beter werk glo ek nie.
MOSSIE
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Mossie,jy is reg.Ek het ook gelees dat die TSX beter omklink as die TTSX.mossie wrote:Nou gaan ek dalk n paar manne se bloeddruk opjaag. Die plastiekpunt op die TTSX is n BC foefie en volgens my ondervinding sal die TSX beter omklink as die TTSX. Ek praat onder korreksie, maar by Frankfort Arsenal is toetse gedoen waar gevind is dat die polimeertippie in baie gevalle omklinking inhibeer. Van ons eie forumlede het gehad waar n 150gr TTSX in die 30-06 vreemde gedrag openbaar het en geswenk het in bokke - nie net een keer nie. Sal interessant wees on te sien wat die verskil in omklinking van die twee in dieselde kaliber, spoed en so meer sou wees, gegewe dieselfde toetsmedium. Ek dink baie keer ons word deur "cool looking" goed gevang - die blou tippie op die TTSX lyk seker meer "cool" as die gewone weergawe, maar of dit beter werk glo ek nie.
MOSSIE
Ek probeer die TSX in die hande kry maar kry nerens nie.As ek n pakkie kan kry sal ek die toetse doen.
Sal baie interessant wees om die resultate te sien.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Ek al lank self daaroor gewonder. Dit lyk ook so op fotos, asof TSX beter oopmaak....maak my effens "nervous", want ek skiet die TTSX, groepeer 3of4 in 1 gat maar het nog nie met hulle gaan jag.
Sal dalk n lading in die TSX moet begin opwerk.
Sal dalk n lading in die TSX moet begin opwerk.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Trek net die blou proppie, dan het jy 'n TSX

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Manne ek like n Barnes punt maar na laas jaar se jag is ek nie meer so lus om hulle te gebruik nie.Ekm was by toe my Pa n waterbok bul skiet met sy 30-06 gelaai met n TSX 150GR@2750FPS.Die skoot was maar 110m.Reg agter die blad geskiet,basies planl dwars.Daai bok het bitter min bloed gegooi en het omtrent 600m+ gehol.Ons het seker n uur gesoek na hom toe raak dit te donker.Volgende oggend het ons hom wel gekry waar hy loop le het.Hy is oor n padjie en half teen n boom gaan le.Die koel is deur die bok.
Ek weet die spoed is effens laag vir n 30-06 maar dit is eintlik genoeg vir naby bosveld jag.Ek dink ook dat die Barnes TSX beter werk as jy swaar been tref.Op die knoppe gaan beter werk as agter die blad.
Waar hy wel mooi gewerk het is toe ek hom deur n eland se kop gejaag het met my 30-06.

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Klink my mens moet maar soos die Amerikaners maak en hom eder deur die blad stoot as agter die blad.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Barnes TTSX,300m in wetpack
Nou wat gebruik jy nou G-Force?
Groete
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#