Indian Myna roep

Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Michiel(MCR) »

Hi,

Geno en Gerhard gaan die klankie so bietjie edit en toets en laat weet of dit werk of nie, dankie julle twee ;)

Chrisjan en ek kan ook sommer die naweek hom gou toets ;)

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Indian Myna roep

Post by Stefan764 »

Ek sal hom self die naweek in die werk steek as dit reg is MCR?

Kan Geno maar vir my aanstuur?

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Michiel(MCR) »

Geen probleem mater. :)
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Christo »

MCR wrote: Geen probleem mater. :)
Pos hom die kant toe ook asseblief. Die US soek juis spreeus vir hulle navorsing
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Michiel(MCR) »

Christo wrote:
MCR wrote: Geen probleem mater. :)
Pos hom die kant toe ook asseblief. Die US soek juis spreeus vir hulle navorsing
Wag net vir die edit weergawe dan sal ek hom vir jou e-pos.

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Gerhard »

Ek het vir jou gister aand deur gestuur.

Het jy hom gekry?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Geno »

My editing program wil skielik nie lekkr werk nie.
Michiel, gooi hom asb die kant toe?

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Michiel(MCR) »

Hi julle,

Wel ek het dit toe reg gekry, na so n bietjie gesukel om die file mooi te edit en hy klink nou baie beter.Ek het hom sommer op my spitfire ook gesit en hy klink baie mooi. Ek het gister aand die file na my werk se e-pos gestuur.Dit lyk nou vir my die e-pos het nie deur gekom nie >:(
Ek sal nou vanaand dit vir jou stuur Geno. Ek sal die ou een nou vir jou e-pos.

Gerhard,
Ek het so by 20h00 gaan slaap so jou e-pos le seker daar,sal vanaand bietjie kyk,dankie.

Groete.
Michiel
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Gerhard »

MCR wrote: Hi julle,

Wel ek het dit toe reg gekry, na so n bietjie gesukel om die file mooi te edit en hy klink nou baie beter.Ek het hom sommer op my spitfire ook gesit en hy klink baie mooi. Ek het gister aand die file na my werk se e-pos gestuur.Dit lyk nou vir my die e-pos het nie deur gekom nie >:(
Ek sal nou vanaand dit vir jou stuur Geno. Ek sal die ou een nou vir jou e-pos.

Gerhard,
Ek het so by 20h00 gaan slaap so jou e-pos le seker daar,sal vanaand bietjie kyk,dankie.

Groete.
Michiel

Wat is jou werk email dan stuur ek hom vir jou...

Ek het die bang en ander geraas uit gekry...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Michiel(MCR) »

Hi,

Gerhard, ek het hom dankie.
Ek het ongelukkig nie sound by die werk nie.

Gerhard,Geno kyk na julle e-pos ek het julle gemail.

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Michiel(MCR) »

Christo wrote:
MCR wrote: Geen probleem mater. :)
Pos hom die kant toe ook asseblief. Die US soek juis spreeus vir hulle navorsing
Stuur vir my jou e-pos adress dan stuur ek vir jou die sound file ;)
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Indian Myna roep

Post by James Wilson »

manne ek sien julle vorder met die klank. ek het 2 vrae:  1-  het iemand al resultate gekry met die klank?    2- kan ek die klank op n manier op my foon laai as n lui toon, dan kan ek hom maklik versteek en dit is kleiner as my Foxpro?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Pvdw »

Jagbehep jy het nou wragties 'n plan daar beet. Steek jou foon weg en bel hom van 'n ander foon af. Siedaar, 'n remote caller van NOKIA/SAMSUNG ;D ;D ;D

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Indian Myna roep

Post by James Wilson »

Peet dis maar soos ek "gedenk" het, weet nie of dit sal werk nie. maar ek ek glo nogal so!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Indian Myna roep

Post by C.J. »

Haai manne,

AS daai klank werk soek ek hom ook asb. My e pos adres is ook op my profile, ek sal dit baie waardeer.

Groete
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
300Winmag

Re: Indian Myna roep

Post by 300Winmag »

Pvdw wrote: Jagbehep jy het nou wragties 'n plan daar beet. Steek jou foon weg en bel hom van 'n ander foon af. Siedaar, 'n remote caller van NOKIA/SAMSUNG ;D ;D ;D

Peet
;D Hoe verduidelik jy die gat in die foon as jy die fonn by die service centre gaan ingee vir repairs!?
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Indian Myna roep

Post by henslin »

Naands? manne

Sal graag wil weet of die klank toe suksesvol was. Die koelievinke is besig om hier in Tzaneen omgewing op die plase te begin toesak. As die klank werk kan ons heelwat van die gefrustreerde jongmannetjies van die strate af kry en hulle dalk in die regte rigting stuur.

My e-pos adres is ook op my profile

Groete
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Indian Myna roep

Post by C.J. »

Henslin,

Daai klank werk lekker, maar ek het gevind jy moet in die omgewing waar hulle broei die klank speel, dan kom kyk hulle dadelik. Hulle steur hulle nie aan die klank as jy bv. verby hulle ry en die klank uit die bakkie uit speel nie.

Groete
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
JVT172
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am

Re: Indian Myna roep

Post by JVT172 »

Kan julle asb vir my ook aanstuur...
.22 Mossberg single shot
.22 Marlin BB
222 Rem Sako L461
243 Howa BB eurovarmiter
270 Brno
308 Norma Mag Steyr mannlicher
9.3x62 Truvelo custom
375H&H Truvelu custom
416Rigby Truvelo custom
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Ferdi »

Asb en dankie ek sal ook die klankie wil gebruik my e-pos ferdi158@gmail.com
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
Schalk75
Full Member
Full Member
Posts: 214
Joined: Fri Dec 14, 2012 8:14 am

Re: Indian Myna roep

Post by Schalk75 »

Ek ook asseblief.  schalk@silverfly dot co dot za
User avatar
lowtech
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Wed Jun 13, 2012 12:17 pm

Re: Indian Myna roep

Post by lowtech »

send it to me as well

pano@live.co.za

will be much appreciated
Ruger M77MK1.30-06
Howa 1500 .243
Ruger M77MK11 Pred. 233
Win mod 52c .22lr
Beretta 12g
Marocchi 12g
Bowtech Destroyer 350
Koedoebul
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Tue Jan 15, 2013 3:25 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Koedoebul »

wat is die spirfire URL waar ons hom kan af laai?
Die goed het nou al opgehou om oor of naby my huis verby te beweeg, hulle weet daar is problem....
Lee Enfield No2 Mk4 .303Brit
Howa 1500 .308Win
Norinco JW-15 .22lr
Glock 19 9mm
Taurus model 85 38spl
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Indian Myna roep

Post by Chris Swart »

Stuur cir my ook asseblief.
Die goed verwilder die ander voëls in my tuin.
cswart05@gmail.com
Last edited by Chris Swart on Tue Jan 22, 2013 12:51 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Varminter-308
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Varminter-308 »

Middag manne.

Ag as dit moontlik is vir my ook...  thinus@clear-edge.co.za

Baie dankie
CZ 550 Varmint Laminated '308

Hou die lood in die lug....!!!!
Post Reply