Ja, net tweedehands. Ek het laasweek in post gelees van iemand wat 3 kolwe het.andreas/30-06 wrote:Goei naand mense ek wil graag weet kry mens nog so 243 kolf te koop vandag . Myne het gebreek en is op soek na een. Baie dankie sakkie
Lyttelton RSA aksie
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Lyttelton RSA aksie
Last edited by Hein M. on Mon Apr 20, 2015 7:31 am, edited 1 time in total.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Lyttelton RSA aksie
Van waar is jy. Ek het twee RSA kolwe te koop. Die een was op my TOMBI gewees met n dik loop en die ander eenandreas/30-06 wrote:Goei naand mense ek wil graag weet kry mens nog so 243 kolf te koop vandag . Myne het gebreek en is op soek na een. Baie dankie sakkie
is nou nog op my 308 wat ek ook sal verkoop.
Stuur my jou sel no. dan stuur ek vir jou foto van die 308 se kolf wat beter gaan pas op die 243.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17