"Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Sonder om die ou koeie weer vêr te gaan haal, wonder ek sommer terwyl ek die berig lees hoe moontlik dit vir boere om op 'n volhoubare manier aan hierdie kriteria van Woolworths te voldoen. Hoeveel plase is daar wat tans sukses het met alternatiewe metodes, maw hoe maklik sal Woolworths skaapvleis op sy rakke kan hou as hy homself streng by hierdie besluit hou? Hy kan dalk vir homself 'n lat pluk en met 'n rooi gesig besef hy gaan nie sy klante van volhoubare skaapvleis kan voorsien nie.
http://landbou.com/nuus/woolies-soek-ro ... ike-vleis/
Hoe akkuraat dink julle is die stelling: "boere raak ontvankliker vir alternatiewe en nie-dodelike roofdierbestryding"?
"Woolworths reken tot 80% van roofdiere word nog op tradisionele metodes doodgemaak, soos met valstrikke, wippe en gif. So vrek ander roofdiere, soos luiperds, dassies en aasvoëls, glo ook." Sekerlik sal die skiet van roofdiere nie hierby ingesluit kan word nie, aangesien dit geen effek op ander roofdiere het nie. Wat dink julle is die % van probleemdier beheer wat dmv professionele skiet toegepas word?
Kan ook maar net glimlag wanneer hul stel dat: ‘‘As ons boere kan oortuig... EN DIT MAAK FINANSIELE SIN, sal ons binnekort wildvriendelike lamsvleis op ons rakke hê.”

- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
Dit is maklik. Watter boer vrou koop nie by Woolworths nie. As al die boervroue ophou om Woolworths te ondersteun sal hulle vinnig hulle storie verander. Daar is baie ander vleis verspreiders wat die vleis sal versprei. Ek is op vir al die vereistes wat ons arme boere moet nakom vir die korporatiewe winkels.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
Matlik.
Boere reken die skade in wat hy lei en vra dan vir woolies R100/kg vir lam. Hulle kan dan aan die groen tannies verkoop teen R200/kg.
Of nog beter hy stuur rekening aan Woolies van elke lam en ooi wat gevang word, sit jou geld waar jou bek groot is!

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
Lees die onderstaande blog post van Seth Godin met 'n rustige gemoed en besluit dan self wat die regte aksie moet wees.
A hundred and fifty years ago, when people finally began organizing to eliminate child labor in American factories, they were called anti-business. There was no way, the owners complained, that they could make a living if they couldn’t employ ultra-cheap labor. In retrospect, I think businesses are glad that kids go to school--educated workers make better consumers (and citizens).
Fifty years ago, when people realized how much damage was being done by factories poisoning our rivers, those supporting the regulations to clean up the water supply were called anti-business. Companies argued that they’d never be able to efficiently produce while reducing their effluent. Today, I think most capitalists would agree that the benefits of having clean air and water more than make up for what it costs to create a place people want to live—the places that haven't cleaned up are rushing to catch up, because what destroys health also destroys productivity and markets. (And it's a good idea).
When the bars and restaurants went non-smoking in New York a decade ago, angry trade organizations predicted the death knell of their industry. It turns out the opposite happened.
The term anti-business actually seems to mean, “against short-term waste, harmful side effects and selfish shortcuts.” Direct marketers were aghast when people started speaking out against spam, but of course, in the long run, ethical direct marketers came out ahead.
If anti-business means supporting a structure that builds a foundation where more people can flourish over time, then sign me up.
A more interesting conversation, given how thoroughly intertwined business and social issues are, is whether someone is short-term or long-term. Not all long-term ideas are good ones, not all of them work, but it makes no sense to confuse them with the label of anti-business.
Successful businesses tend to be in favor of the status quo (they are, after all, successful and change is a threat) perhaps with a few fewer regulations just for kicks. But almost no serious businessperson is suggesting that we roll back the 'anti-business' improvements to the status quo of 1890.
It often seems like standing up for dignity, humanity and respect for those without as much power is called anti-business. And yet it turns out that the long-term benefit for businesses is that they are able to operate in a more stable, civilized, sophisticated marketplace.
It’s pretty easy to go back to a completely self-regulated, selfishly focused, Ayn-Randian cut-throat short-term world. But I don’t think you’d want to live there.

Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
Ek boikot al lankal vir Woolworths, hulle is n anti-boer, anti-Afrikaner, anti-blanke klomp werf etters. Rude letter to follow!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
Ek het nie eers n Woolworths om te boikot nie.
Ernstige noot. Hoeveel Boervroue is daar wat Woolworts kan en sal boikot? As ons aanvaar almal en daar is 64 000 boere in SA is dit potensieel 64 000 moontlike boikotters.
Hoeveel nie boere en anders kleuriges gaan hulle aan die boikot steur?
My punt is net ek dink nie so boikot gaan Woolies se direksie laat wakker le nie.

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
Ek gaan nie vir Woolworths boikot nie, want deur dit te doen, sny ek my neus af om my gesig te spite, want dis die enigste plek waar ek kwaliteit varsprodukte kan kry in ons dorpie. Ek het egter nog nooit by Woolies skaapvleis gekoop nie en sal beslis ook nie. As mens wil hê hulle moet hulle oë oopmaak, hou op om hulle vleisprodukte te koop en stuur vir hulle 'n e-pos oor hoekom nie.Gromit wrote:Ek het nie eers n Woolworths om te boikot nie.
Ernstige noot. Hoeveel Boervroue is daar wat Woolworts kan en sal boikot? As ons aanvaar almal en daar is 64 000 boere in SA is dit potensieel 64 000 moontlike boikotters.
Hoeveel nie boere en anders kleuriges gaan hulle aan die boikot steur?
My punt is net ek dink nie so boikot gaan Woolies se direksie laat wakker le nie.
Of nog beter, gaan brand tyres voor hulle winkels en dring aan om 'n memorandum aan die CEO persoonlik te oorhandig. Dit werk glo in die res van die land....
Aim small, miss small
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
Eugene 
Moet ons pensmis oor die winkel vloere strooi met stukke week oue halfgevrete lammers??
Moet ons pensmis oor die winkel vloere strooi met stukke week oue halfgevrete lammers??
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
Woolies sal maar steeds my onvriendelike lammers moet koop.
Hulle begaan 'n fout as hulle dink hulle kan volhoubaar hul hele mark voorsien met die paar lammers wat oor is van die "geregistreerde" boere by wie die jakkalse klaar gesorg het dat geen lammers oorleef het nie. Ongelukkig gaan jakkalse nie Woolies en genote se advies volg en net by my ongeregistreerde lammers vang nie.
Die enigste manier hoe ek jakkals vriendelik kan raak is as die jakkalse by Woolies en trawante op hok staan en oorleef op hulle koste. Ongelukkig vir hulle het ek teen daardie tyd dan aanbeweeg en het nie meer voorraad nie agv hulle "geregistreerde" jakkalsvriendelike teelstasies.
Groete
JAS

"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
Ek hou nie van gif, want ek gebruik honde om jakkals te jag, om skape op te pas en om skaap te werk.
Slagysters is deesdae net so selektief en diere wat nie gevang moes word kan amper sonder skade weer vrygelaat word.
Roep en skiet doen ek self en het self ook al gesien hoe ou gesoute prof. jagters skadelose diere doodskiet oor hy die oog in die nag verkeerd ge ID het.
Anatole het ek en dit help my baie, maar hulle byt alles vrek wat hulle in die hande kan kry by die skape, ook nie baie selektief vir kamtig nie-dodelike metode.
Wat my aanbetref is daar nie een enkele metode wat alleen aangewend kan word en die probleem gaan oplos nie.
Boere en jagters is almal lief vir die natuur en dalk nog liewer as wat Woolies se manne vir hulle geld is, want dit is waaroor dit gaan en nie oor die natuur nie. Tog wil ek nog sien hoe enige skaapboer op die lang termyn saam met jakkalse en rooikatte volhoubaar kan boer.
Om eerlik te se, wat weet Woolies se mense van jakkalse? As hulle dan so lief is vir hulle, hoekom dan nie aanbied om vir hulle skade te betaal nie?

Last edited by 222 Sako on Mon Apr 20, 2015 7:56 pm, edited 1 time in total.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
Dankie Sako, dit maak sin. Daar waar skape is sal jakkals wees wat winste oopvreet.
Alhoewel mens seker kan probeer verstaan wat Woolw probeer doen, dink ek hul probeer vergeefs om n "free-range" hoender beginsel op skaapvleis af te dwing. Die enigste manier wat hul skaapvleis gaan kan verkoop wat nie blootgestel is aan roofdiere nie is om hulle in n voerkraal te sit.
Iemand wat "certified karoo lamb" koop moet weet dat die boerdery blootgestel is aan unieke faktore wat die boer op die mees effektiewe, minste wrede manier moet beheer. As jy wil hê jou skapie moet karoobossie eet moet jy bereid wees om die boer toe te laat om hom te beskerm. Anders gaan ons R500/kg betaal vir die paar skapies wat dit maak.
Kom ons dink so daaraan. Vir elke tjoppie wat ek koop het daar effektiewelik 2 diere gesterf, een skaap en een jakkals. As verbruiker betaal ek ook vir die jakkals. Waarom is Woolw nie gepla dat n skaap doodgemaak word vir my ete nie, maar wel die jakkals?
Waar trek hulle die streep? As hul regtig so beginsel-vas is moet hul seker geen vleisprodukte verkoop nie.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
[Kom ons dink so daaraan. Vir elke tjoppie wat ek koop het daar effektiewelik 2 diere gesterf, een skaap en een jakkals. As verbruiker betaal ek ook vir die jakkals. Waarom is Woolw nie gepla dat n skaap doodgemaak word vir my ete nie, maar wel die jakkals?
Waar trek hulle die streep? As hul regtig so beginsel-vas is moet hul seker geen vleisprodukte verkoop nie.]
Ons moet die een op Woolies se vensters plak.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
Ondersteun jou lokale slagter en lokale winkels. Dit is nie plastiek nie, Dit is nie met radio aktiewe strale bewerk nie. Dit is ryk en lekker en gewoonlik gaan die geld terug na jou eie dorp en eie mense toe. Die groot ketting winkels maak die klein handelaar seer. Regte "bullies", almal van hulle. Skuus maar ek is baie sensitief oor die onderwerp. Kyk maar hoe maak die klein besighede toe as daar 'n nuwe Korporatiewe handelaar oopmaak. Vriende van ons in Bethulie het nou hulle winkel na 25 jaar gesluit oor so situasie.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
As ek so na julle manne luister wil Woolworths he ons moet in harmonie met ons omgewing lewe. Wonder wat doen hulle met mense wat by hulle steel? Diefstal is ook mos deel van ons omgewing, of moet net die "suppliers" die verliese dra?
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
Ja wragtig Bakkies, dalk moet ons vir hulle n paar donkies en alpakkas skenk.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
Dis die waarheid.222 Sako wrote:
Wat my aanbetref is daar nie een enkele metode wat alleen aangewend kan word en die probleem gaan oplos nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: "Vriendelik teenoor wild" skaapvleis-etiket (Woolworths)
HahahahBakkies303 wrote:As ek so na julle manne luister wil Woolworths he ons moet in harmonie met ons omgewing lewe. Wonder wat doen hulle met mense wat by hulle steel? Diefstal is ook mos deel van ons omgewing, of moet net die "suppliers" die verliese dra?