Hier is die diagram vir die manne wat my ge-PM het.
Stap1
Kry 'n " INJI OINT "relay
Neem pers elektriesedraad vanaf 86 op relaye na fuse box na ignition. (soek die ignition op fuse box deur ignition af en aan te sit met 'n toetslamp ). Koppel sodra gevind.
Neem rooi elektriesedraad vanaf 30 op relaey na fuse box waar die rooi (+) van die battery ingaan. Koppel.
Neem swart elektriesedraad vanaf 85 op relay en anker op 'n "earth" van die bakwerk. Koppel
Neem rooi elektriesedraad vanaf 87 op relay onder die voertuig deur na agter op bakwerk. (sal sien daar is baie plek om draad mee vas te sit met zipties)
!!!!!!! MAAK SEKER DIE ROOI- EN SWARTDRAAD KAN 15 EN MEER AMPS DRA. !!!!!!
Stap 2
Kry 2 KAREVAAN ELEKTRIESE KOPPELINGS, female en male, positief en negatief. (Waarskuwing - dit is duur +- R200.00 stuk)
Koppel rooidraad van voor op positief en gebruik swartdraad op negatief en anker op bak vas agter op bak (EARTH)
BRUG met rooi- en swartdraad na tweede koppeling.
Stap 3
Ek gebruik 'n 102 amp/hour diepsieklus battery vir die tweede battery agter op die bak. Koppel die "male" koppeling en druk in een van die female koppelings.
Die skietstoel, doen dieselfde as bo.
Wat goed werk van die sisteem, as die ignition af is werk net die battery agter op bakkie en as die ignition aan is werk altwee batterye en as die engine loop laai die battery weer hangende af van die revolusie van die engine. Ek skiet twee nagte deur sonder om die battery te laai. Ek het nog nie een keer van 2003 'n pap battery gehad nie.
Voorstel: Plaas "Inline fuse" op rooi vanaf Relay na agter en nog een op die skietstoel.
Moenie huiwer om my te kontak as daar dalk 'n onduidelikhed is nie.
Ek help graag.
Groete Ian
Elektriese diagram (Dubbel Batterye)
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Elektriese diagram (Dubbel Batterye)
As jy deep cycle battery gebruik is n dc to dc laaier beter, n alternater laai nooit jou deep cycle battery heel vol nie en dit sal vrek gouer as dit moet. Ctek het een so n laaier maar daar is ander make ook. Die ctek het ook n temperateur sensor om te verhoed dat die deepcycle warm word, deep cycle kan nie te vinnig gelaai word nie weens die dikker plaat konstruksie.
Die laaier doen dieselfde werk as die solinoid, ontkopper ook die battery as die alternater af is. Dit vervang net die solinoid in die bedrading.
Omdat die deepcycle stadiger laai gebruik baie n gewone start battery, maar sy ontlading kapsiteit is natuurlik minder as die deepcycle.
Groete

Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Elektriese diagram (Dubbel Batterye)
JK
Ek het bietjie gekyk wat daardie goed kos. Maak dit sin om so 'n prys te betaal. Die baterye, +-100 Ah kos maar R1100 en ek moet s? myne hou nogal 4jaar. So vir die prys van ........ gaan die redenasie voort.
Groete
JAS

"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Elektriese diagram (Dubbel Batterye)
Jas, soos jy se, dit is duur, die ander manier is om die deepcycle maar van tyd tot tyd met n deepcycle laaiertjie (Benton kos net so R600) van die krag af heel vol te laai, as jy n solinoide in die motor gebruik, of gebruik net n groter start battery.
n Gewone start battery werk heel goed solank die voertuig gereeld beweeg, maar as jy vir n dag staan en krag gebruik soos met n yskassie, dan raak die deepcycle opsie beter.
n 80Ah start battery het eintlik net 20% bruikbare kapasiteit sonder om die battery se leeftyd in te boet. Die 105Ah deltec dc het 50% bruikbare kapsiteit en die Raylite AGM het 80% bruikbare kapasiteit.
So 3 x 80Ah start battery gee jou deselfde besikbare krag as die 105Ah deltec.
Net vir agter grond, maar wat ever jy gebruik en jy is gemaklik daarmee en die kostes doen so voort.

Last edited by JK on Thu Mar 15, 2012 4:00 pm, edited 1 time in total.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Elektriese diagram (Dubbel Batterye)
Op 'n diesel, as die ignition aangesit word, word die glowplugs eers warm gemaak vir so 10+ sekondes, as die agterste batery dan pap is, sal hy nie die voorste een in daai paar sekondes help "leegtrek" nie??Ian wrote: Wat goed werk van die sisteem, as die ignition af is werk net die battery agter op bakkie en as die ignition aan is werk altwee batterye en as die engine loop laai die battery weer hangende af van die revolusie van die engine. Ek skiet twee nagte deur sonder om die battery te laai. Ek het nog nie een keer van 2003 'n pap battery gehad nie.
Ek luister graag
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Elektriese diagram (Dubbel Batterye)
deepcycle werk goed geneg vir jag van altenator af.
myne nou al 2 jaar oud, en lig baie goed. nie nodig vir ander goed nie.
ian, myne is dieselfde, maar, een draad op ignition, ander battery postitive, ander een 2de battery toe, en 4de een op die selfstarter se solenoid, na die kop wat nie die battery draad op het nie.
cobus, nee, as hy start, trek hy net van voorste battery af, as jy staan, is bakkie battery af, en as jy ry, laai hy altwee

HOU HOM DAAI DIKTE
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Elektriese diagram (Dubbel Batterye)
Hom nounet klaar gemaak, maar my "agterste" batery is ook voor in enjin kap so ek hoef niks rond te dra en loop bêre na skiet nie.
Het maar orals 6 guage (4mm) draad gebruik behalwe wat agtertoe(na LF) toe gaan, dit is cabtyre 3core saamgesit as 1 draad..
Lyk of hy sharp werk...
Het maar orals 6 guage (4mm) draad gebruik behalwe wat agtertoe(na LF) toe gaan, dit is cabtyre 3core saamgesit as 1 draad..
Lyk of hy sharp werk...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Elektriese diagram (Dubbel Batterye)
Jou yster Cobus, hoop hy loop mooi?