Kamoeflering
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Kamoeflering
Nog nooit gebruik nie, gebruik nog altyd net 'n donker bakkie. Dink nie dit is werklik nodig nie.
Hein
Hein
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
rednat
Re: Kamoeflering
Hein
dankie
My voertuig is effens aan die ligte kant. Grys. Werk goed in die gras en dro?veld, maar kon beslis donkerder wees.
Het op 'n tyd gehoor van 'n waterverf wat jy kan opspuit en weer afwas wanneer wil?? weet jy iets daarvan.

- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Kamoeflering
Rednat
Jy kan swart of groen vynil ook opplak. Kos so +- R1500 vir n 1 ton bakkie. Keer sommer dat n ou se bakkie so krap in bosse. As eendag wil afhaal trek af en vee bakkie met petrol lappie af. dan is hy sommer we nuut
Groete
Tomma

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kamoeflering
Ek het alles getry. My bakkie was eers spierwit... skadunet, lappe, hessien materiaal, camo netting en toe heelaas het ek maar donkergroen laat spuit...
Die groen werk so lekker as jy in die nag naderstap, sien jy eers die swart tralies en dan die bakkie...die rims was mooi wit, tipies isuzu rims,, maar dit het ek maar probeer wegsteek in die bossies of gras...
Die Kamoefleer ban die bakkie werk, maar dis baie werk opsit en afhaal. en die ou wat dryf sien niks en dan moet hy heeltyd kom agter sit as jy roep...omdat hy mos wil; sien wat jy doen...
So met die remote roep stel het die bakkie mider prominent geraak en as hy nie uitstaan soos n wit plastiek sak teen n draad nie, sal hy nie veel invloed he nie,, Maar as jou bakkie spierwit is, bedek hom maar net vir ingeval.....dis alryd die moeite werd...VOORKOMING IS BETER AS N SKELM JAKKALS...
Dit is amper soos roep en chopper en gifskieters en honne ens.... GEBRUIK ALLES WAT JY KAN TOT JOU VOORDEEL....(onthou kennis is deel van die alles en so ook logika)

Shoot straight and tell the truth!
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Kamoeflering
Rednat
Hier om Bloemmies is baie skerp sekuriteits ligte wat op 'n voertuig se verf weerkaats. 'n Voertuig met 'n donker kleur werk goed, maar veral as die kleur dof is (oud/nie ge-poets). Passop maar vir 'n blink afwerking al is jou voertuig donker. Dan is daar nog die ruite, sy-spie?ls en nommerplate en chroom. As jy in areas skiet met skerp sekuriteits ligte is toemaak (camo) altyd 'n wyse besluit.
My roep voertuig is lig blou, en ek het jakkies geskied sonder dat hy toegemaak was, maar vandat ek hom toemaak, skiet ek die jakkies baie nader aan die voertuig. Al maak jy die voertuig toe, sien jakkie hom wanneer hy naby genoeg kom, maar teen daardie tyd moes jy hom al omgedop het.
Wat Jacques eitlik vir jou wil s?, is; Dis nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen. M.a.w. by jakkalsjag, doen jy dit so goed jy kan. Moennie kortpad probeer vat nie, dit sal jou duur te staan kom.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Kamoeflering
Rednat / caller/ tomcat /hein / Jacques en almal,
As 'n "newbie" in die game vind ek n bakkie wat so met "camo net" toe gemaak is werk baie goed in die vroeg oggend en laat middag. Nog nie om te roep en skiet nie maar om te "observe". Jy sal verbaas wees hoe naby bakore en wild aan die bakkie kom. As voelties op die net wil sit, skrik jy jou gat aff.

Last edited by britsman on Fri Apr 17, 2009 11:54 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kamoeflering
Persoonlik glo ek nie baie aan camo van voertuig nie.
Ek het lig blou Isuzu gery en het baie met vol maan aande geroep en jakkals geskiet. As jy uit stap om hom te gaan haal en as jy omdraai dan kan jy die bakkie met gemak sien.
Het ook met sukses van wit bakkie geroep en geskiet. Soms 20 tree van die bakkie af.
As jy die jakkals roep en hy kom in en jy gooi lig op hom gaan die jakkals nie die bakkie sien nie. Hy sien net die maan wat vanaand bietjie op snaakse plek sit en nie kan besluit hoe helder hy wil skein nie.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kamoeflering
GERHARD.
EK GLO JOU TEN VOLLE...Ek dink net n ou moet alles tot jou voordeel gebruik wat jy kan.. en niks oorlaat aan dalk sien hy my nie..
Die probleem is ky skiet die jakkalse wat inkom....wat word van die wat jou sien en nie inkom nie.....
Vra maar enige jakkals jagter of hy al n jakkals gesien het wat LIGSKU IS OF WAS OD BAKKIE SKU WAS......
Kom maak n draai in die vrystaat waar dit wyd en oop is ....En jy sal die nut van n donker bakkie en dowwe lig , amper soos dowwe dolla sin waardeer...
...
EK GLO JOU TEN VOLLE...Ek dink net n ou moet alles tot jou voordeel gebruik wat jy kan.. en niks oorlaat aan dalk sien hy my nie..
Die probleem is ky skiet die jakkalse wat inkom....wat word van die wat jou sien en nie inkom nie.....
Vra maar enige jakkals jagter of hy al n jakkals gesien het wat LIGSKU IS OF WAS OD BAKKIE SKU WAS......
Kom maak n draai in die vrystaat waar dit wyd en oop is ....En jy sal die nut van n donker bakkie en dowwe lig , amper soos dowwe dolla sin waardeer...
...
Shoot straight and tell the truth!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kamoeflering
Jacques,
Nee ek verstaan. Maar wat van vensters wat blink in die nag?
Wat van reuk?
Gebruik jakkals in die nag gehoor en reuk sin meer as sig?
Of gebruik hy sig meer?
Ek het in die Oos Transvaal geroep waar jy jakkals op 600 meter sien in kom.
Dalk was die jakkalse nie wild geskiet of geleer nie maar ek kon in vol maan aande steeds effektief roep met klient. As hy net beter kon skiet sou ons meer as 9 vir 2 aande gehaad het....
As jy Camo net op bakkie sit. Wat van die geraas wat die net maak as jy beweeg of as die wind waai en die net waai teen die bakie vas?
Ek vra maar net want ek het dit nog nooit gedoen nie. Behalwe om Samils, Ratels en G5 te camo....

- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Kamoeflering
Ek sit ook en kou aan die camo ding.
Ek het n mooi groot stuk net maar my Isuzu se verf krap makliker as wat n G5 sn krap.
Miskien die hessian of die materiaal?
Jannie

- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Kamoeflering
Jannie
Hessian werk goed, maak nie geraas nie en is maklik om oor te sit, en is sag sal nie jou bakkie krap nie.
Hessian werk goed, maak nie geraas nie en is maklik om oor te sit, en is sag sal nie jou bakkie krap nie.
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Kamoeflering
Jannie/Yalair/Jacques/Gerhard en almal,
Op my RIG het ek skadu-net teen die bakwerk, as 'n voering gesit met die camo net vasgeheg op dit.Die yster ringe het ek afgesny. Omdat my landie so baie ruite het, moet ek die vensters te minste toemaak.
brits

Last edited by britsman on Sat Apr 18, 2009 7:55 am, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
tafjak
Re: Kamoeflering
Gerhard
Groetnis en lekker jag.
Taffie
Ek glo nie met darie tegniek sal in die wereld van goeie jakkalse werk nie, in elk geval sal jy nie geld as voltydse jagter verdien nie en sommer baie probleme vir die klient agter laat. Ellisras jakkalse sal nie so maklik skiet na paar jaar van die soort tegniek nie, glo my. Jy moet 80- 85% van jakkalse skiet om hulle net te beheer en dit is al moeilik genoeg, hou jou kant skoon en jakkie sal sy kant skoon hou.Ek het lig blou Isuzu gery en het baie met vol maan aande geroep en jakkals geskiet. As jy uit stap om hom te gaan haal en as jy omdraai dan kan jy die bakkie met gemak sien.
Het ook met sukses van wit bakkie geroep en geskiet. Soms 20 tree van die bakkie af.
Dit bekommer my so bietjie, hoeveel is daarna weg met geleerdheid. Arme kleinvee boere wat agterbly.As hy net beter kon skiet sou ons meer as 9 vir 2 aande gehaad het....
Groetnis en lekker jag.
Taffie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kamoeflering
britsman
Nee man daai gestoelte van jou verdwyn sommer so in die nuut. Dis nommer een. veral wat baie vergeet die gedeelte voor jou bene om die beweeg weg te steek..
GOED GEDOEN.........
Nee man daai gestoelte van jou verdwyn sommer so in die nuut. Dis nommer een. veral wat baie vergeet die gedeelte voor jou bene om die beweeg weg te steek..
GOED GEDOEN.........
Shoot straight and tell the truth!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kamoeflering
TAFFIE
Welkom weer in die kolonie...sien jy was uitstedig en biki daaar in die DA se wereld gaan kuier,, Jy nie vir Bool uitgeneem om te sien wat jy doen nie?
groetnis. As daar nie lood in die lug is nie kan die jakkalse nie val nie...
mooi loop...

Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Kamoeflering
Jacques, is julle reg vir die groot skiet die naweek? Daai slaai dieet laat my lyf smag na kolestrol... met al die skiet behoort dit nie kans te kry om aan die binnekant van my are vas te pak nie. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kamoeflering
FREEK.
GROOT skiet se baan het die manne sondag begin bou, toe brand die helfte van die baan af, Woensdag het die manne weer oor gebou ...Hoop net nie dit reen vannag nie, die top 50 manne skiety more oggend n rondte en more middag n rondte..Ek en jy moet maar gaan loer hoe skiet die manne wat kan...Ek hoop net nie ons word dors nie..
Het nog nie gehoor van die ander manne nie, dalk is taffie en raynie op pad en johan en heinrich en yalair en ben en nog so 10 of 20 manne ,,,dat die jakkals manne die papier bok skieters n les kan kom leer........I elk geval dei wat kom gaan diot terdee geniet dit kan ek WAARBORG... DALK kan AMNESA ook sy roer uitpluk , ek is seker hulle ken alaml die gen de wet alias DE BRUG skietbaan....daars mos sweet wat daar rond le van n klompie manne ...
GROOT skiet se baan het die manne sondag begin bou, toe brand die helfte van die baan af, Woensdag het die manne weer oor gebou ...Hoop net nie dit reen vannag nie, die top 50 manne skiety more oggend n rondte en more middag n rondte..Ek en jy moet maar gaan loer hoe skiet die manne wat kan...Ek hoop net nie ons word dors nie..
Het nog nie gehoor van die ander manne nie, dalk is taffie en raynie op pad en johan en heinrich en yalair en ben en nog so 10 of 20 manne ,,,dat die jakkals manne die papier bok skieters n les kan kom leer........I elk geval dei wat kom gaan diot terdee geniet dit kan ek WAARBORG... DALK kan AMNESA ook sy roer uitpluk , ek is seker hulle ken alaml die gen de wet alias DE BRUG skietbaan....daars mos sweet wat daar rond le van n klompie manne ...
Shoot straight and tell the truth!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kamoeflering
Hey Taffie,tafjak wrote: Gerhard
Ek glo nie met darie tegniek sal in die wereld van goeie jakkalse werk nie, in elk geval sal jy nie geld as voltydse jagter verdien nie en sommer baie probleme vir die klient agter laat. Ellisras jakkalse sal nie so maklik skiet na paar jaar van die soort tegniek nie, glo my. Jy moet 80- 85% van jakkalse skiet om hulle net te beheer en dit is al moeilik genoeg, hou jou kant skoon en jakkie sal sy kant skoon hou.Ek het lig blou Isuzu gery en het baie met vol maan aande geroep en jakkals geskiet. As jy uit stap om hom te gaan haal en as jy omdraai dan kan jy die bakkie met gemak sien.
Het ook met sukses van wit bakkie geroep en geskiet. Soms 20 tree van die bakkie af.
Dit bekommer my so bietjie, hoeveel is daarna weg met geleerdheid. Arme kleinvee boere wat agterbly.As hy net beter kon skiet sou ons meer as 9 vir 2 aande gehaad het....
Groetnis en lekker jag.
Taffie
Die meeste roep werk wat ek doen was op die Transvaal se hoe veld.
Met die klient op Rhino net buite Standerton geroep.
Ek het nie by klein vee boere geroep nie.
As ek self skiet kry hulle normaal weg pak slae.
Maar ek is hier om by julle manne te leer van die tegnikie om die skelm jakkalse uit te sort....
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Kamoeflering
n paar van my vrinne skiet ook more. Eks jaloers, julle moet maar laat weet hoe dit was.
Laat daai gonge klap.
Laat daai gonge klap.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kamoeflering
Jannie
jy moet maar kom inval en saamskiet soos jy weet is dit baie lekker en jy verbeter jou jag/skiet verbuf darem ook so biki.
Ek sal dit nogal geniet as ons so skietdag kan aanbied vir al die jakkals jagters. dit sal nogal baie lekker wees, dan kan almal van n stoel af skiet en die wat nog nie een het nie een aanskaf. Ons kan van n raam af skiet en sommer ook van die bench af na n paar jakkies wat effens wyer staan... Ek glo ons sal daar net so lekker en nog beter gesels as op die forum.
Ons het al so skiet aangebied by vrystaat probleemdier jagters, maar dit word nie te goed bygewwwon nie...dit voel so of die manne sku is om prakties te skiet...niemand lag vir niemand nie en die ou wat nog nie n jakkals gemis het nie .. hy het nog nie jakkalse geskiet nie....En die manne vra mekaar vra oor klanke, jakaals maniere en ligte en dimers en alles. so dis eintlik baie lekker... ma ek glo ons gaan daar kom WEER met net baie meer jagters van reg oor die land hier of iewers in suid afrika. Ons kan self so paar jakkies in die nag skeit, jy sal nie glo hoe naby aan die reel thing is daai geel reflektor tape as jy hom mooi rond uitsny en op jakkals se oog plak nie......
EK HOOP ONS KRY SO DAG VAN DIE GROND AF.....

Nee dit is reg, ek het al gehoor van die jakkalse in daardie omgewing. Glo van die "kom skiet dit is verniet" jakkalse. Die bom gaan nog bars en dan is hulle nie meer so verniet nie en gaan die jakkie 'n ander kleur kry, slim en moeilik. Ek dink net so bietjie in die toekoms in en daar sal binne 100km 'n skapie of bokkie wees. Dit het in die Weskaap gebeur en nou huil die manne lang trane.
Groetnis
Taffie
Nee dit is reg, ek het al gehoor van die jakkalse in daardie omgewing. Glo van die "kom skiet dit is verniet" jakkalse. Die bom gaan nog bars en dan is hulle nie meer so verniet nie en gaan die jakkie 'n ander kleur kry, slim en moeilik. Ek dink net so bietjie in die toekoms in en daar sal binne 100km 'n skapie of bokkie wees. Dit het in die Weskaap gebeur en nou huil die manne lang trane.
Groetnis
Taffie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kamoeflering
CAMO KLERE.
EK het klere gekoop vir die dagjag en nagskiet by www.predatorsa.co.za gekoop. Gaan kyk en oordeel self en gee asb opmerkings en aanmerkings , ek luister graag.
Die mans e diens is besonders goed en julle kan hom email vir direkte bestellings.
Vir my is die klere lekker sterk en warm . die baadjie se moue kan afzip en werk dan lekker as kortmou baadjie .
Dit is lekker warm en ek het getoets in koue wind, die wind sukkel maar om deur te kom. Hopenlik sal ek die naweek dit toets in dagjag omstandighede op jakkalse en weer terugvoer gee.
Aanvanklik was dit bietjie groen vier my, maar ek het dit so oor n bos gegoi en entjie weggestap en was verbaas wat dit doen vir die mens se oog..
LAAT WAT JULLE DINK asb....
As julle direk met hom wil email. bgeer@mweb.co.za>
Groete
Jacques

Almal,
Wat se julle van die camo job op die aarie.

groete,
brits
Wat se julle van die camo job op die aarie.

groete,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Kamoeflering
Brits
Sal sukkel om hom te kry as hy geval het
D