Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar

Post Reply
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar

Post by JvB »

Goeie dag,

Die plaas eienaar het my meegedeel dat daar is nog 'n week oop is vir jagters wat sou belangstel op die plaas waar ek vir my bespreking gedoen het om te jag.

Die plaas Kongo is gelee wes van Musina. Die grootte is as ek reg is 4000 hektaar.

Die pryse is soos volg:

Jagter - R250
Nie jagter - R200
rooibokke R20-00 per kg
Kudu bulle - R3780 (enige grootte)
Kudu koeie - R2530
Vlakvarke - R620

Kontak besonderhede: Schalk van der Walt - 0833676891; of
                                Roelien - 0716033025
   
Groete,

JvB
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar

Post by Gerhard »

JvB wrote: Goeie dag,

Waar is die plaas?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar

Post by JvB »

Gerhard,

Die plaas is so +- 70 km wes van die dorp Musina, Limpopo provinsie. Die is naby die Venentia (ek hoop die spelling is reg) diamand myn.

JvB
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar

Post by Gerhard »

Dankie vir die inligting...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar

Post by James Wilson »

pryse lyk nie te sleg nie, ek hou van daai per kilogram prys. ek gaan nog eendag op so n plaas jag, en ten spyte daarvan dat ek gereeld verniet varke skiet, gaan ek n vark skiet as ek hom sien voordat ek nog kan keer. :o
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar

Post by JvB »

Jagbehep! wrote: pryse lyk nie te sleg nie, ek hou van daai per kilogram prys. ek gaan nog eendag op so n plaas jag, en ten spyte daarvan dat ek gereeld verniet varke skiet, gaan ek n vark skiet as ek hom sien voordat ek nog kan keer. :o

Jagbehep,

Ja, die prys is nie te sleg nie, want dit is nadat die bok afgeslag is. Jy kan altyd saam my gaan. ;)

JvB
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar

Post by henslin »

Pas net op vir daai ronde klippe naby die mynarea !!!!!!!!!!! Het 'n paar keer in die ongewing rondgedwaal en kurktrekker gaan haal. Pragtige omgewing, goeie jagarea ens. Die gasvryheid van daai w?reld se mense kry mens nie sommer nie. As jy 'n gap daar kan kry - gebruik hom !! Tannie Heinline ( ? ) se plaas !
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
Post Reply