Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Day call, otherwise leave them alone for 3-6 months, my 2c worth. Another thing, everyone misses here and there, but 1 consolation is that it was your own jackals, good luck
taffie se altyd, dit is wat jy doen nadat jy mis geskiet het.
as jy aanhou roep, hul prober terug kry, hul brand met die lig, maak jy die saak baie erger.
beste is om lig dadelik af te sit, en so paar minute net doodstil te wees.
and skiet as die teef dragtig is.
nou omoet jy maar ysters stel, of jou lamer ooie wegvat daar
Ai!!! Karoo boer dis baie sleg, veral as die goed al klaar vir jou skade maak. Mens vergeet nie maklik daarvan nie.
Ysters soos Cassie ook se.
As die kamp nie te groot is nie kan jy dalk net in die donker voorsit, skape slaap mos gewoonlik op die hoogste plek.