Louis Kelber, Krupp Lope drilling 16br / 7.8x57 Mauser
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Ek het verlede jaar 'n motivering gedoen vir 'n man hier op Posmasburg vir 'n soortgelyke drieling. Die wapen was ook verkeerd gelisensieer as 'n 7.8x57.
Na baie navorsing het ek die korrekte kaliber(8x57 IR Infantry Rimmed) bepaal en die wapen so gemotiveer en gelisensieer.
Ek hoop jy geniet die wapen - Het jy dalk 'n verskaffer vir ammunisie?

- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Baie Europese vervaardigers het destyds vereis dat die presiese spesifikasie (C.I.P) op die loop gestempmel word, tenspyte van die kaliber/ kamerdimensies se handelsnaam.
So bv het op baie 8x60S en 8x57S (maw .323), die nommers 7,9 op die loop verskyn. 'n tipiese voorbeeld hiervan is die Brno Model A & B, wat later die Model 721&722 geword het. Dit blyk of daar met die gebruik weggedoen is in die middel 50's êrens.
Die letter "I" en "J", weens onduidelikke militêre stempels is met mekaar verwar, en waar die .323 en .318 8mms eers onderskei is met "S" (siviel) en "I" (Infanterie), het die wapenbedryf later weggedoen met die "I" agv die deurmekaarspul, en gestandardiseer op "J".
Die "R" agtervoegsel verwys bloot na rimmed.
Dit sou dus korrek wees om na bg. Kaliber te verwys as 7,8x57 IR; 7,8x57JR; 8x57 IR; 8x57JR. Daar is ook ammunisie gestempel 7,8mmR, 8mmR, 7,8mmJR ens ens ens...
Huidiglik lys die RWS katalogus hom as 8x57JR.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Stap oor en kom haal my 8x57J matryse. Tussen ons is dit nie nodig om nog 'n stel te soek nie.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Ek dink ook ek het n 7.9mmx57 Rcbs Die stel vir iemand wat nodig het.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Dankie Hein. EK moet elkgeval nog die koeels trek.Hein M. wrote:Stap oor en kom haal my 8x57J matryse. Tussen ons is dit nie nodig om nog 'n stel te soek nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Welkom
Ek het my bullet puller intussen by Alf gekry. Laat weet as jy soek
Ek het my bullet puller intussen by Alf gekry. Laat weet as jy soek
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Last edited by tau on Wed May 11, 2016 12:30 pm, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Seker die roer sal mooi huis kry dit is regtig iets besonders.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
More Manne
EK het gisteraand uiteindelik 7x57R patrone se koeels getrek en doppe gesize na 8x57R. Die dop pas mooi in die kamer, maar die aksie wil nie toe maak nie. Die rim is amper of hy te dik is. As ek die lope van die aksie afhaal sak die dop mooi weg saam met die extractor. As iemand kan help asb. ek kry nie op google inligting nie:
1. Wat moet die totale dop lente vir die kaliber wees?
2. Maak die Rimmed gedeelte 'n verandering aan dop lengte?
3. dink julle ek kan die rimmed gedeelte klein bietjie skuur om hom dunner te maak? (nadat ek primer verwyder)
Dankie
TAu
EK het gisteraand uiteindelik 7x57R patrone se koeels getrek en doppe gesize na 8x57R. Die dop pas mooi in die kamer, maar die aksie wil nie toe maak nie. Die rim is amper of hy te dik is. As ek die lope van die aksie afhaal sak die dop mooi weg saam met die extractor. As iemand kan help asb. ek kry nie op google inligting nie:
1. Wat moet die totale dop lente vir die kaliber wees?
2. Maak die Rimmed gedeelte 'n verandering aan dop lengte?
3. dink julle ek kan die rimmed gedeelte klein bietjie skuur om hom dunner te maak? (nadat ek primer verwyder)
Dankie
TAu
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/8x%2057%20R_zpsadubezbu.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/doppe%202_zpsbvar2bjb.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Doppe%201_zpsevki2i6w.jpg
Die 7x57R patroon en die dop wat deur die 8x57I sizer is.
Oja so vir interesantheid, die 7x57R patroon gaan glad nie in die kamer van die 8x57IR nie. Die skouers druk vas.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/doppe%202_zpsbvar2bjb.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Doppe%201_zpsevki2i6w.jpg
Die 7x57R patroon en die dop wat deur die 8x57I sizer is.
Oja so vir interesantheid, die 7x57R patroon gaan glad nie in die kamer van die 8x57IR nie. Die skouers druk vas.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Is die doppe nie te lank nie?
Maak die dop heeltemal swart met 'n kers sodat jy kan sien waar die kamer dit druk...
Kyk ook hier
http://www.germanguns.com/upload/showth ... df576e6d57
http://www.handloads.com/forum/showthre ... hread=2009
Maak die dop heeltemal swart met 'n kers sodat jy kan sien waar die kamer dit druk...
Kyk ook hier
http://www.germanguns.com/upload/showth ... df576e6d57
http://www.handloads.com/forum/showthre ... hread=2009
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Thx Hein
EK het tydens middag ete gekyk die doppe is tans 56.00mm. Moet hom maar swart rook en kyk.
EK het tydens middag ete gekyk die doppe is tans 56.00mm. Moet hom maar swart rook en kyk.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Manne na baie gekopkrap en sukkel om die roer se akasie toe te kry het ek vandag 'n .303 dop gesny en toe gesize met die 8x57 die. Die dop is mos heelwat dunner as die 8x57R doppe en kan dus nie op die skouers vasdruk nie. Die dop val sommer in die kamer in( die 7x57R doppe wat gesize is ook), maar die aksie maak nie vir 'n hel toe nie. Kry mens verskillende rim duktes op rimmed doppe?
Iewers mis ek iets dom.
Iewers mis ek iets dom.
Last edited by tau on Thu Sep 10, 2015 7:35 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Druk een van die doppe weer deur die 8x57 matrys sonder die pennetjie. Draai hom egter effens meer in en kyk dan of die dop nie pas nie. Dink die skouers druk voor in die kamer vas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Baie dankie Oom. EK gaan dit probeer. EK het gisteraand 'n 7x57 R dopp nog korter gesny en die skouer gebump, met die deprimer pen in en dan gaan die aksie toe nadat ek die rim van 1.55m na 1.35mm geskuur het.tripodmvr wrote:Druk een van die doppe weer deur die 8x57 matrys sonder die pennetjie. Draai hom egter effens meer in en kyk dan of die dop nie pas nie. Dink die skouers druk voor in die kamer vas.
Ek gaan die deprimer/ neksizer verwyder en dan kyk of ek die skouers nog kan bump en of dit dalk die antwoord is.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Mense ek het 10 x RWS patrone en 10 x ander duitse patrone gekry in hulle boksies!!!!!!! Asemrowend. EK is so opgewonde ek kan nie glo ek het iets gekry nie.
EK hoop nie ek skiet die versamelaars doppe en dan is dit bokser primers nie
EK hoop nie ek skiet die versamelaars doppe en dan is dit bokser primers nie
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Kyk Wat het ek gekry!!!!!!
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/patrone_zpsnyuarulo.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/patrone%202_zpslveaoo7w.jpg
Die Norma pak het ongelukkig 3 S&B doppe emt lood kern koeel in terwyl die regte Norma doppe met solids gelaai is. Nou is die groot ding seker mag ek die versamel stukke skiet of nie.....Ek dink ek gaan.

Het jy hier in die dorp reggekom 
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Gooi nat Tau. Daar is niks te versamel daar nie. Hulle is heel moontlik Berden primers, maar jy kan daarby ook verby kom.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Jy weet mos!!!!!!! Nog so paar snaakse dopee en patrone gekry wat ek die land vol gesoek hetHein M. wrote:Het jy hier in die dorp reggekom
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
EK dink jy is reg.Pappabeer wrote:Gooi nat Tau. Daar is niks te versamel daar nie. Hulle is heel moontlik Berden primers, maar jy kan daarby ook verby kom.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Laat weet hoe hy skiet!!!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Weet julle hoe lank wag ek vir die gesig!!!!!
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_8392_zps0numc0ex.jpg
Twee Rottweil SG 19 bal hael patrone in 2 3/4 lengte pas in die hael lope en onder 'n 200gr soft. Iewers gaan 'n Vark pakslae kry.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_8392_zps0numc0ex.jpg
Twee Rottweil SG 19 bal hael patrone in 2 3/4 lengte pas in die hael lope en onder 'n 200gr soft. Iewers gaan 'n Vark pakslae kry.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Mooi man bly jy het toe regekom,dit lyk nogal na besigheid daai.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Krupp drilling 16br / 7.8x57 Mauser?
Lyk somer baie smart
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.