http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/11081293_711876332256022_7923682308667441123_n_zpsaqppkcam.jpg
DURKY SAUCE
1.GEWONE ASYN
2;FYN KNOFFEL
3.ROOI PEPER
HOENDER STUKKE
MENG SOUS NA SMAAK (ONGEVEER 1 KOPPIE ASYN + 1/4 KOPPIE KNOFFEL EN ROOI-PEPER SOVEEL SOOS JY KAN HANTEER ) (DIT IS DIE DURKY SOUS)
1. ‘Deep Fry’ die hoender stukke tot crispy.
2. uit olie uit, dip direk in die durky sous
3. in vlak olie, braai die hoender stukke (wat in die durky sous was) vir so paar minute.
**opsioneel (ek doen dit soos c.) –
a. dip weer in die sous en bedien
b. bedien en sit nog van die sous oor
c. dip weer in die sous en bedien met nog extra sous bo-oor.
SPUR BUFFALO WINGS RESEP LEKKER
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
SPUR BUFFALO WINGS RESEP LEKKER
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
Proudprado
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Jan 10, 2013 10:37 am
Re: SPUR BUFFALO WINGS RESEP LEKKER
Frikkie, ek beoordeel nie sommer 'n ander man se resep nie, maar hier kort iets soets.
Glock 17 en 21, CZ550 Lux .308 en 'n Winchester 1300
-
Beesbaas
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jul 25, 2011 5:50 pm
Re: SPUR BUFFALO WINGS RESEP LEKKER
Dankie, soek lankal so resep
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: SPUR BUFFALO WINGS RESEP LEKKER
Chutny? dalk.Proudprado wrote:Frikkie, ek beoordeel nie sommer 'n ander man se resep nie, maar hier kort iets soets.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SPUR BUFFALO WINGS RESEP LEKKER
Ek het die sous laasnag gemaak. Proe nes Spur se sous.
Wit Asyn
Knoffel
Growwe peper
Paprika
Birds eye chilli poeier
Sweet chilli sous
Wit Asyn
Knoffel
Growwe peper
Paprika
Birds eye chilli poeier
Sweet chilli sous
Goed, beter, 6millimeter!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: SPUR BUFFALO WINGS RESEP LEKKER
Dankie Geno 
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: SPUR BUFFALO WINGS RESEP LEKKER
Geno hoeveel van wat het jy gebruik
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
Re: SPUR BUFFALO WINGS RESEP LEKKER
Super Lekker Sous !!
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang