Koop waarmee jy gemaklik voel en waarvan jy hou!
My raad sal wees om die volgende in jou besluit in ag te neem:
1. Herverkoop waarde
2. Naverkope diens
3. Betroubaarheid
4. Brandstof verbruik
















Edelagbare , met permissie, daarom die stelling: "24 duim met demper".Wouter Roets wrote:Mnr 13mm
Luddie se loop is na gerugte blybaar langer as 24 duim.
Groetnis
Wout


Ek dink ook dis net die bakkie vir jou!Ludwig wrote:Ronald se bakkie hierbo is feitlik ideaal vir my. Ek moet net hoor of die bank nie issues gaan hê om daai finansiering te doen op 'n privaat koop nie.




Daai is nogal 'n belangrike oorweging. Toyotas word verskriklik gesteel, en daarom hoes jy met versekering.Shindzela (Pierre) wrote:Hi Ludwig
Almal praat oor herverkoop waarde, kyk bietjie na die verskil in die versekering paaiemente. Ek ry die 2.2 D/cab Ford en het voor hom n Toyta 2.5 SRX 4x4 D/cab gery. Daar is lig jare verskil en ek sal self sukkel om weer Toyota te ry, al was my vorige 1 net goed vir my gewees.

LudwigLudwig wrote:Daai 2.2 Ford enjin voel vir my bietjie lig en as ek na sy performance syfers kyk is hy maar nie juis beter as die 2.7 VVTi wat ek gery het nie , behalwe dat hy ligter op brandstof is. Ek soek graag 'n sterker enjin as die 2.7VVTi, maar wat ligter op brandstof is, so dit los my maar met die 3.0 en 3.2 diesel enjins. Glo nie ek sal iets anders oorweeg nie.

Ludwig,Geno wrote:Ek dink ook dis net die bakkie vir jou!Ludwig wrote:Ronald se bakkie hierbo is feitlik ideaal vir my. Ek moet net hoor of die bank nie issues gaan hê om daai finansiering te doen op 'n privaat koop nie.
Vir finansiering van 'n privaatvoertuig, kan jy met die manne by Idealcar (http://www.idealcarweb.co.za) gesels. Hulle adverteer gereeld op ons plaaslike radiostasie dat hulle dit doen.
Frans Parsons
E-pos: frans@idealcarweb.co.za
Faks: +27 86 518 4686
Selfoon Nommer: +27 83 445 1277
http://www.idealcarweb.co.za
