6mm musgrave P14

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

6mm musgrave P14

Post by Armand Steenkamp »

N vriend van my het n 6mm musgrave wat op n P14 aksie gebou is.Hy het nog al die tyd net met 100gr punte geskiet. Ek het toe voorgestel hy gan oor na n 80gr of n 85gr vir n beter trajek. Ek het ook gerekin dat hy sy lading sal kan verhoog omdat dit op n P14 gebou is.Het julle dalk groot asb vir my n lading?
By voorbaat dankie!

Groete Armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: 6mm musgrave P14

Post by Ponkie »

Armand

PM my broer Tiny op die forum. Hy gooi 6mm musgrave en het onlangs oorgeslaan na die 70gr Nosler Bal tips.

Hoop jy kom reg.

Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Post Reply