Hentiesbaai in maart maand?
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Hentiesbaai in maart maand?
Is daar manne wat maart maand in henties baai gan wees?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Hentiesbaai in maart maand?
Armand
Ek wil einde Feb. begin Maart iewers gaan. Sal net eers kyk hoe die maan lyk.
Wanneer gaan jy?
Groete
Daan
Ek wil einde Feb. begin Maart iewers gaan. Sal net eers kyk hoe die maan lyk.
Wanneer gaan jy?
Groete
Daan
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Hentiesbaai in maart maand?
Armand
Wanneer kom maak jy weer n draai in die Weskus laag af na Kaapstad se kant toe?
Geniet Henties
Groetnis
Wanneer kom maak jy weer n draai in die Weskus laag af na Kaapstad se kant toe?
Geniet Henties
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Hentiesbaai in maart maand?
Daan ons gan so van die 5de maart af henties baai toe!
Jis Sj! My male het n plan om na ek van henties af kom langebaan toe te gan en ek het n plan om saam te gan!Dan moet os bietjie gesels man!