Naand almal,
Miskien 'n dom vraag, maar dalk kan iemand help.
Ek het n Musgrave Varminter in 7x57 kaliber. Die selfde geweer is in 270 beskikbaar met die selfde vz-24 aksie.
Aangesien die SAAMI drukvlakke in 270 kaliber aansienlik hoer is as in die 7x57, wat is nou die veilige drukvlak wat ek kan gebruik as ek Quickload ladings bereken?
As ek binne die 270 druk bly en geen druk tekens op my doppe sien nie, is ek dan nog veilig?
Musgrave VZ-24 Aksie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Musgrave VZ-24 Aksie
Indien jou geweer 'n akkurate node kan bereik wat in die orde van 55 000 - 60 000psi is kan jy dit gebruik. Die aksie is sterk genoeg en jy kan hoër druk wel suksesvol aanwend.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
WesMerw
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Sun Aug 31, 2014 10:02 am
Re: Musgrave VZ-24 Aksie
Dit is wat my bietjie skrikkerig gehad het.
Sit nou presies op 'n node met 162gr Hornady SST. (2596vps, 60864 psi)
Sit nou presies op 'n node met 162gr Hornady SST. (2596vps, 60864 psi)
Wessel vd Merwe
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Musgrave VZ-24 Aksie
Wat se lengte loop het jy op die geweer. My berekeninge met 24 duim loop dui op lae drukvlakke vir 2600vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
WesMerw
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Sun Aug 31, 2014 10:02 am