QL. Hulp asb. 22-250 Howa

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
platjak
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Mon Jan 12, 2015 1:42 pm

QL. Hulp asb. 22-250 Howa

Post by platjak »

More manne,

Ek sal 'n bietjie hulp waardeer. Volgens die nuwe data laai ek hier al oor die maks, so ek wil seker maak of alles nog reg is. As julle kan help met n paar voorstelle vir n optimale lading sal dit great wees.

.22-250 Howa 1500
Loop lengte gemeet vanaf kroon van loop tot teenaan slotgesig van toe slot :24 duim & 1-12 twist.
Dop kapasiteit van n gevuurvormde dop(H20):(grein)
1. 46.3
2. 46.3
3. 46.5
4. 46.4
5. 46.2
6. 46.1
7. 46.4
8. 46.1
9. 46.4
Punt: Hornady V-max 55gn. #22271
Kruit:s335 Lot# 712/14
Maks TPL: 60.35
Tpl gelaai vir toets: 60.00mm
Tipe Primers: S&B

Spoed:vps
31.1gn - 3261, 3265, 3244
32.0gn - 3339, 3359, 3337
33.0gn - 3458, 3434, 3450

Dankie. Groetnis
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: QL. Hulp asb. 22-250 Howa

Post by alecjohnson »

As iemand nie help voor vanaand nie, sal ek gou vir jou kyk.
platjak
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Mon Jan 12, 2015 1:42 pm

Re: QL. Hulp asb. 22-250 Howa

Post by platjak »

Baie dankie. Waardeer
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL. Hulp asb. 22-250 Howa

Post by tripodmvr »

Hoogste veilige node is by 3500vps op chrony met lading van 33,6gr.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
platjak
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Mon Jan 12, 2015 1:42 pm

Re: QL. Hulp asb. 22-250 Howa

Post by platjak »

Dankie Tripod. Dit is interresant om die 3500vps te sien. Gekoopte S&B 55gn. patrone loop al 3600+ vps. Sal dit dan ook beteken die gekoopte patrone is onveilig in die geweer?

Selfde vraag vir die 50gn. Op my chrony loop 50gn Hornady Superformance gekoopte patrone teen 3800+vps. Ek sou raai as jy 50gn herlaai hulle veilig hier rondom 3600vps moet loop. Moet ek dan versigtig wees vir die gekoopte patrone teen daai spoed of is dit aanvaarbaar?

Dabkie weereens vir julle hulp en moeite.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL. Hulp asb. 22-250 Howa

Post by tripodmvr »

Met die 55gr VMax kan jy die spoed opjaag na 3700vps en nog binne veilige druk wees. Dit baat egter veel as dit nie op 'n node is en jy nie akkuraatheid kry nie.

Oorsee is die dryfmiddels so ontwikkel dat hoër spoed met veilige drukvlakke moontlik is. Selfs met S335 is 3800vps binne beriek met die 50gr koele.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
platjak
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Mon Jan 12, 2015 1:42 pm

Re: QL. Hulp asb. 22-250 Howa

Post by platjak »

O.k dit maak 100% sin. Wou net seker maak.
Bair dankie
Post Reply