Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek vra hier namens oom Jacques Botha (het sy username en password vergeet) of iemand nie dalk weet van n FX3 remote wat iewers rond le nie of waar hy een kan koop nie. Julle kan of hier post en ek sal dit so aan hom deur gee of julle kan hom self kontak op 0Agt3Drie084Vier52.
Groete
Arno
Gamo CFX .177
Glock 17 Gen4 "Tupperware"
Howa 22-250Rem "PisDruppel"
Howa 308Win "Gradeboog"