More more,
Een van my pelle wil 65gn Impala punte laai, em ek het aangebied om hulp te vra. Kan een van julle manne asb help met n begin lading en min of meer maks spoed. Hy wil s365 laai op n 24duim loop. Weet ongelukkig nie watse twist rate sy loop het nie. Musgrave Mod 80 .243
Thanks baie.
Groete
Hulp asb. 65gn Impala punte op .243
-
platjak
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Mon Jan 12, 2015 1:42 pm
Hulp asb. 65gn Impala punte op .243
Last edited by platjak on Fri Jun 05, 2015 9:26 am, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp asb. 65gn Impala punte op .243
Kyk op Impala se webtuiste. Hulle gee ladings.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: QL hulp asb. 65gn Impala punte op .243
In my seun se 243 met 24 duim loop werk 44 gr S365 mooi - spoed dan so 3470 vps. Koeeldiepte soos op hulle webtuiste. In sy geweer het dit nogal gehelp om die doppies uit te gloei, dit het gehelp dat die koeel mooi stewig sit. As ons nie uitgloei nie kry n mens dat party koeels in die dop gedraai kan word - ek dink omdat die nekke "sagter" is krimp dit beter om die koeel se skag.
MOSSIE
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: QL hulp asb. 65gn Impala punte op .243
Impalas is bietjie under size. Party dies size jou dop genoeg, ander weer nie.
Groetnis
Groetnis
