Dag
ek is opsoek na n plaas naby Port Elizabeth rond waar ek sommer so bietjie wegbreek en kan jag saam met mamma en my seuntjie, en dan sommer my 6.5x55 sy eerste uitstappie gee.
Ek nou gekyk op die site, dalk ken een van julle een van die plase.
http://www.graaffreinet.co.za/listing/h ... aaffreinet
Dankie
Mamma vriendelike jagplaas
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Mamma vriendelike jagplaas
Ek het al paar keer by Flippie Loock gejag en dis 'n baie lekker plaas met verskeidenheid wild, uitstekende geriewe en pragtige familie.
Hy is egter vol vir die jaar so ek sal as ek jy is solank boek vir volgende jaar.
Dawie
Hy is egter vol vir die jaar so ek sal as ek jy is solank boek vir volgende jaar.
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Mamma vriendelike jagplaas
Sal hom ingedagte hou vir 2016.
Wonder nogal, ons deel n van, sal intersant wees dalk is daar n band, hehe.
Wonder nogal, ons deel n van, sal intersant wees dalk is daar n band, hehe.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Mamma vriendelike jagplaas
Soek jy alweer afslag?Jakkie07 wrote:Sal hom ingedagte hou vir 2016.
Wonder nogal, ons deel n van, sal intersant wees dalk is daar n band, hehe.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
