http://www.niteshepherd.co.za/en/Home/Product
Lights that protect your livestock
PREDATORS COST FARMERS THOUSANDS OF MILLIONS
Stock farmers lose over R1.3 billion per annum due to predators.
That is the annual cost of damages caused to sheep and goats by predators in five different provinces. In addition, rising costs are weighing heavily upon farmers. Researchers from the University of the Free State (UF), are measuring the extent of the damages in order to help farmers make better management decisions.
The research included a survey done over a period of two years among 1500 farmers. Farmers from the Eastern Cape, Northern Cape, Western Cape, Mpumalanga and the Free State were included. The emphasis was on red jackals and caracals. In August 2012 there were approximately 24 million sheep and six million goats countrywide.
The Northern Cape was the most affected, with losses of R540 million. The Eastern Cape’s losses amounted to R412 million and in the Free State they were R247 million. The Western Cape’s losses was R104 million and Mpumalanga R84 million.
The market price for a sheep or goat older than six months was commonly determined at R1000, while the market price of animals younger than six months was R600. The same values were used to calculate losses suffered by farmers due to stock theft.
What is the solution?
Reduce small stock loss immediately.
Johan van Vuuren of the farm Bosrivier in the Adelaide district devised a plan that involves attaching lights to sheep’s heads in order to scare off jackals.
By attaching the flashing, solar energy-generated lights onto the heads of three sheep in a flock of a 100, he hasn’t lost a single lamb to jackals or caracals in the past year.
'I don’t know what all the reasons are, but there has been an increase of predators in our region over the past decade.’ Van Vuuren said.
http://i1174.photobucket.com/albums/r610/ruanmostert/sheep_light_zpsh6wcom8a.jpg
http://i1174.photobucket.com/albums/r610/ruanmostert/light_zpsc9aketcd.jpg
Alternatiewe beheer metode - Ligte
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Alternatiewe beheer metode - Ligte
tydelik help dit.
nie oplossing. het gevangde skape gesien met daai goed op koppe.
nie oplossing. het gevangde skape gesien met daai goed op koppe.
HOU HOM DAAI DIKTE
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Alternatiewe beheer metode - Ligte
Ek gebruik ook ligte behalwe my geweer sit net onder die lig.Dit werk baie goed.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Alternatiewe beheer metode - Ligte
Die manne sê nogal op hul website dat mens maandeliks die kleur lig moet wissel om te verhoed dat die ondiere gewoont raak daaraan.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Alternatiewe beheer metode - Ligte
ag tog. jakkals gaan vang. tensy hy dood is.
ek raak al kwaad vir die klomp gemors wat almal verkoop, dit kos die boer net geld, maar werk nie.
selfe met die peper duur skaapwagter wat absoluut stront is.
sulke mense moet sommer skade uit betaal as dit nie werk nie, dan sal jul darm sien dhoe verwywnn die goed van die mark af
ek raak al kwaad vir die klomp gemors wat almal verkoop, dit kos die boer net geld, maar werk nie.
selfe met die peper duur skaapwagter wat absoluut stront is.
sulke mense moet sommer skade uit betaal as dit nie werk nie, dan sal jul darm sien dhoe verwywnn die goed van die mark af
HOU HOM DAAI DIKTE
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Alternatiewe beheer metode - Ligte
Dink net as een van daai boere Saterdag aand van die hotel af kom lekker gewyn en hy sien die klomp liggies wat rondhardloop daar in die veld hy gaan dalk dink dis aliens
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
JacoStrydom
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sat Apr 13, 2013 7:51 pm
Re: Alternatiewe beheer metode - Ligte
Die tweebeen jakkalse sal ook dan baie maklik kan sien waar om te steel.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Alternatiewe beheer metode - Ligte
Een van die boere hier vertel dat sy veediefstal merkwaardig gestyg het vandat hy die liggies gebruik
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.