Sit vir eers op ys - So jag gat in ooskaap
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Sit vir eers op ys - So jag gat in ooskaap
Hi ek deel graag met julle ek het laas jaar by die Konsesie gaan skiet met ouens. 33" Waterbok en 17'' Bosbok en ander, Die geriewe is basie maar kuier leker Die ou se plek is Bushbuck Valley. Is so 120km vanaf Port Elizabeth net anderkant Grahmstad
Hy het weer vir my pryse gestuur, Akom. R200.00 Dag fooi R250.00 = 450.00
Kudu Bul 48'' op 3500.00
Kudu Bul 48'' onder 2800.00
Kudu koei 2500.00
Bosbok ram 1600.00
Waterbok 5500.00
Gemsbok 5000.00
Zebra 5000.00
Nyala 5000.00
Eland 6500.00
As daar enige navrae is gooi my maar n pm of email en ek forward sy epos
NB Ek wil nie plaas as n advertensie nie ek het daar geskiet en is weer genooi en deel graag met julle sou iemand plekkie soek.
Sou die naweek begin jag het -het vanmidag laat weet sy konsesie is nog nie goed gekeer nie (hy kry elke jaar) sal so week wees (daar nog nie gejag die jaar) Gooi my maar n pm of epos en ek stuur prys en ou se details aan.
Hy het weer vir my pryse gestuur, Akom. R200.00 Dag fooi R250.00 = 450.00
Kudu Bul 48'' op 3500.00
Kudu Bul 48'' onder 2800.00
Kudu koei 2500.00
Bosbok ram 1600.00
Waterbok 5500.00
Gemsbok 5000.00
Zebra 5000.00
Nyala 5000.00
Eland 6500.00
As daar enige navrae is gooi my maar n pm of email en ek forward sy epos
NB Ek wil nie plaas as n advertensie nie ek het daar geskiet en is weer genooi en deel graag met julle sou iemand plekkie soek.
Sou die naweek begin jag het -het vanmidag laat weet sy konsesie is nog nie goed gekeer nie (hy kry elke jaar) sal so week wees (daar nog nie gejag die jaar) Gooi my maar n pm of epos en ek stuur prys en ou se details aan.
Last edited by theedge on Fri Nov 04, 2016 11:43 pm, edited 1 time in total.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: So jag gat in ooskaap
Ek sal graag 2016 wil kom.
-
Daneel
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: So jag gat in ooskaap
Stuur asb na slayer72@live.co.za . Sommer om die draai van my
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: So jag gat in ooskaap
Glo hy sal ook in 2016 aan die gang weeshenried wrote:Ek sal graag 2016 wil kom.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: So jag gat in ooskaap
Inligting vir julle gemail Hier ook so paar fotos net vir inligting ek het die met foon geneem net vir my inligting
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: So jag gat in ooskaap
So gemaak vir jou maat
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: So jag gat in ooskaap
Baie dankie ,het gekry .
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: So jag gat in ooskaap
More
Stuur ash vir my ook di kontak besonderhede
Smirre
Stuur ash vir my ook di kontak besonderhede
Smirre
-
vaalseun
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Thu Aug 18, 2011 8:47 pm
-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: So jag gat in ooskaap
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha
-
Bosvarkie
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Thu Sep 30, 2010 11:45 am
Re: So jag gat in ooskaap
Hi
Kan jy dalk vir my stuur. Riaan.Schoeman.onthedot.co.za
Dankie
Kan jy dalk vir my stuur. Riaan.Schoeman.onthedot.co.za
Dankie
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
-
Hoenderhokkie
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Fri Jan 30, 2015 4:36 pm
Re: So jag gat in ooskaap
Middag. Baie mooi bokke, veral daai bosbok. Kan jy dit asb. na my toe ook aanstuur? Dankie. jacquesj@ghfruit.co.za
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: So jag gat in ooskaap
Het gemail soos versoek
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Re: So jag gat in ooskaap
Gekry. Baie dankie
-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: So jag gat in ooskaap
Dankie edge
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: So jag gat in ooskaap
Goeie dag
Hiermee my epos adres ook, ons jag groep sal belang stel vir 2016. dbotha@xagsa.com
Dankie en groete
Hiermee my epos adres ook, ons jag groep sal belang stel vir 2016. dbotha@xagsa.com
Dankie en groete
-
dundee
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Fri Jun 28, 2013 3:42 pm
Re: So jag gat in ooskaap
Naand forward vir my ook asb
jannie@bonmella.co.za
jannie@bonmella.co.za
-
schallavh
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Jun 16, 2015 4:00 am
Re: So jag gat in ooskaap
Naand theedge. Is daar nog jagplek beskikbaar daar? My epos is schallavh@gmail.com. Groete Schalk
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: So jag gat in ooskaap
Naand ek weet ongelukig nie of daar nog plek beskikbaar is nie, ek stuur maar die epos en besonderhede aan soos versoek.
-
Francois82
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu Jul 02, 2015 3:39 pm
Re: So jag gat in ooskaap
Dag se.
Dankie vir die deel. Asb sal jy so gaaf wees om ook aan te stuur na fcfischer54@gmail.com.
Dankie vir die deel. Asb sal jy so gaaf wees om ook aan te stuur na fcfischer54@gmail.com.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: So jag gat in ooskaap
Het vir jou gestuur - ek was met n klient daar Dinsdag, n paar monster varke geskiet en ook mooi bosbok. Het so 3 monster bosbokke gesien maar kon nie skoot kry nie, Het een van die mooiste kudubulle dood gekry - dood onbekend dit n prag dier gewees - ons kon egter nie die waterbokke kry nie het ook gegaan om n mooi bul te skiet hulle het egter weg gekruip. Hy het die konsesie en het 3 ander plase bygekry.
-
Sako308
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:18 pm
