Dagse manne wonder of iemand my van hulp kan wees, ek het n primos alpha dog roeper het klanke opgelaai twee keer en no ewe skielik lees my rekenaar nie meer die roeper nie se net device unknown. Het ook op n pel se laptop probeer maar dieselfde storie. Die roeper werk nog al ander probleem is hy verloor sein so nou en dan al is hy naby. Hoor graag van julle baie dankie.
Het ook al nuwe batterye ingesit.
Thomas Smit.
Probleem met roeper
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Probleem met roeper
Sou graag wou help maat maar het nie kennis van hom nie - ek werk maar met die foxpro
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Probleem met roeper
Shimano,dis nou wel nie n Primos nie maar ekt met my Foxpro gesukkel....gaan kyk hier dalk help dit iewers n bietjie.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?p=474321#p474321
Groete
Frans
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?p=474321#p474321
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
shimano
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm
Re: Probleem met roeper
Dagse Frans jy die man se nommer in Bloem dalk vir my wat aan die goed werk?
Groetnis
Thomas
Groetnis
Thomas
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Probleem met roeper
Shimano, ongelukkig nie. Ek was daar en hulle het gese hulle sal hom vat en ingee by die persoon. Wag tydperk min of meer 2weke. Maar bel gerus die Skietwinkle en vind maar uit.
//images.tapatalk-cdn.com/15/06/17/59d6f3b50e10604bbcb2cec65e782c28.jpg