More manne. Ons jag elke jaar op die selfde plek per kilo. Die jaar laat weet boer ons dat pryse nou per bok is. Weet iemand van n jagplek wat nog per kilo vra in die Oos-kaap.
Groete
Schalk
Bekostigbare jag plek
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Bekostigbare jag plek
Goeiedag Schalk. Ek is seker hier sal manne op die forum wees wat 'n aanduiding kan gee. Stel jouself gerus voor in die "Nuwe Aansluitings" gedeelte van die forum en vertel dan bietjie meer oor jouself, jou jagervaringe, wat jy gewoonlik jag, ens. Op hierdie manier weet ons almal dan bietjie meer van jouself en sal jy aan't gesels raak met die res.
Groetnis
Groetnis
-
schallavh
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Jun 16, 2015 4:00 am
Re: Bekostigbare jag plek
Baie dankie. Ek maak so.
