Lekker vang Vlekkie my uit gisteraand......Roeper plasing...
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Lekker vang Vlekkie my uit gisteraand......Roeper plasing...
Geweet die teelpaar bly daar binne, kon laasjaar hulle 3 kinders laai. Wind was 0-2m/s, lekker donker, geen maan. Roepwerk was uit boonste rakke, so 30min en paartjie was baie vokaal tot hulle begin stap het..Het kiewiete gehoor skreeu by boonste draai net voor hulle oge gewys het... ek het gehoop/geweet hulle sal teen die draad afkom maar skielik draai hulle regs en is op n drafstap om daai boom en nooit weer agter die gras gesien nie....dis so 10m wye strook wat Sipho nie gesny/baal het nie...Nog so bietjie geroep daarna, maar geweet dis tydmors....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Cobus(Cobb) on Tue Jun 16, 2015 11:52 am, edited 1 time in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lekker vang Vlekkie my uit gisteraand......Roeper plasin
Nope
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Lekker vang Vlekkie my uit gisteraand......Roeper plasin
Cobus, As jy elke outing vat as 'n klas kamer, weet jy nou hoe om te werk te gaan volgende keer. Hierdie tyd van die jaar is ouer pare maar effe meer versigtig. As hulle weer geteiken word, gebruik wat jy nou weet, gee net kans, moet nie te hastig raak nie.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Lekker vang Vlekkie my uit gisteraand......Roeper plasin
Ja die slimmer pare is huiwerig. Nou moet n man geoefen wees vir daai 300m skootjie. Ek ook nou n stel wat my opdraande gee. Teef se reun geskiet nou het sy nuwe man gevat. Gistraand ook net so anderkant die heilige afstand oe kom wys. Staanplek en geduld met die volgende probeer slag!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lekker vang Vlekkie my uit gisteraand......Roeper plasin
Hoe sê Taffie?? Vlekkie stel nie teleur nie.

- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Lekker vang Vlekkie my uit gisteraand......Roeper plasin
Wat ek gisteraand gesien het en nou weet ek dit werk om hulle uit die lang gras te kry is om 'n bakkie hoender lewers in die pad of in 'n oopte te sit en as huller eers daai sniffie gekry het skiet jy hulle langs die lewers dood het gisteraand die derde een so gekry
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Lekker vang Vlekkie my uit gisteraand......Roeper plasin
Cobus
Maklik om slim te wees agterna.
Wys die pyl die windrigting? As dit so is dan het hulle jou geruik en is definitief versigtig nadat hulle seker ook al bietjie geleer het toe jy jonges geskiet het. Na my mening is jong jakkalse wat foute maak ook groot leermeesters vir die wat nie so braaf/ ouer/ wyser is nie. Hulle het duidelik windaf ondersoek ingestel na wat aann die gang is.
Miskien verstaan ek die situasie verkeerd?
Groetnis

- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Lekker vang Vlekkie my uit gisteraand......Roeper plasin
NicoSmit wrote:Wat ek gisteraand gesien het en nou weet ek dit werk om hulle uit die lang gras te kry is om 'n bakkie hoender lewers in die pad of in 'n oopte te sit en as huller eers daai sniffie gekry het skiet jy hulle langs die lewers dood het gisteraand die derde een so gekry
Nico ek sien onder jakkalse vir 2015 jy het jak met kos in geroep dit is nou letterlik en figuurlik gedoen sit jy die lewer uit en speel chicken distress.
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Lekker vang Vlekkie my uit gisteraand......Roeper plasin
As ek moet raai sou ek se, hulle het jou lig herken van die vorige jag, en versigtig gewees en om beweeg sodat hulle aan die onderkant van jou wind is. probeer dalk volgende keer met nagsig toerusting hulle kry. As die roeper te hard is ,is hulle ook versigtig..
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Lekker vang Vlekkie my uit gisteraand......Roeper plasin
ek het my gat af geskrik toe sy sommer aan die goed hier na by my wil eet het haar glad nie so naby verwag nie was omtrent 50 tree van my afHennieC wrote:NicoSmit wrote:Wat ek gisteraand gesien het en nou weet ek dit werk om hulle uit die lang gras te kry is om 'n bakkie hoender lewers in die pad of in 'n oopte te sit en as huller eers daai sniffie gekry het skiet jy hulle langs die lewers dood het gisteraand die derde een so gekry
Nico ek sien onder jakkalse vir 2015 jy het jak met kos in geroep dit is nou letterlik en figuurlik gedoen sit jy die lewer uit en speel chicken distress.![]()
![]()
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lekker vang Vlekkie my uit gisteraand......Roeper plasin
"400m windaf is 'n jakkals se klaskamer." ~ Generaal Taffie Mulder
Goed, beter, 6millimeter!